Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treklaer Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Treklaer Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Thea V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Heerlik.

Baie lekker verblyf.

Nico U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Baie vriendelike mense en die plek is pragtig, groot met see-uitsig. Geen padgeraas.

Baie vriendelike personeel en ons is opgegradeer na 'n groter eenheid teen geen ekstra koste.

Lucretia E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia E

Skoon, modern, ruim.

Ons het net een aand oorgeslaap. Baie skoon, modern en gerieflik ingerig.

Rudolph B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B

Uitstekende kamers, badkamers en alle geriewe was meer as perfek.

Verblyf was meer as perfek, alles was gemaklik, skoon en netjies. 10 uit 5.

Gert K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Awesome.

Gasvry en baie netjies, en goed geleë.

Marthinus W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus W

Aangename ervaring.

Beslis lekker gebly!

Maxcine C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxcine C

Gemaklik, netjies, waarde vir geld.

Ek en my man het heerlik hier gebly! Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom. Die area is baie rustig en veilig en die kamer en badkamer het al die nodige geriewe. Die matras in ons kamer was ook verskriklik gemaklik!

Mariette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Vyfster verblyf! Baie dankie.

Uitstekende verblyf! Netjiese, skoon plek en waarde vir geld. Het baie lekker daar gebly en sal weer van julle diens gebruik maak. Die plek het my verwagtinge oorskry.

Mariette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Baie lekker gebly en elke oomblik geniet!

Beste vakansie verblyf in Hartenbos. Netjiese en skoon plek! Huis by die see. Alles wat jy nodig het en meer. Waarde vir geld. Sal beslis weer van verblyf gebruik maak. Dankie vir vriendelikheid en gasvryheid.

Martin K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Fantasies.

Absolute fantasies. Baie lekker gebly.

Treklaer Lodge se terugvoer

Hi Martin

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons missie is om gaste die beste kwaliteit akkommodasie teen bekostigbare pryse te gee. Hoop ons sien jul gou weer.

Groete
Igna en Johan

Treklaer Lodge
Andre G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Stay was comfortable and view was great - no fuss. Just lekker!

Very pleasant and convenient - Hartenbos is very clean and a friendly place!

Marc-andrew B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc-andrew B

Wonderful.

Lovely. Wonderful. Convenient.

Lurize N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurize N

Sal weer daar bly.

Ons het vreeslik lekker gebly, dankie. Baie netjies en lekker naby aan alles.

Marthi B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi B

Fantasties.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Treklaer se uitleg is van so 'n aard dat opsies van verblyf aanpasbaar is volgens gaste se behoeftes. Treklaer is netjies en baie modern.

Frans S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Lekker gerieflike plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Die toegemaakte stoep was 'n bonus en ons kon dit benut ten spyte van reën en onweer. Die woonstel was netjies en die kombuis was goed toegerus. Ons kon al ons programme op DSTV volg. Al kon ons nie die deure gesluit kry nie, het ons nie onveilig gevoel nie, want ons kon die veiligheidshek voor die woonstel sluit. Toegang na die kompleks is goed beheer met kameras en veiligheidshek.

Gustav P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P

Basies & voldoende. Het uitsig & is naby alles.

Net 1 nag oorgeslaap, is goed geleë & is baie basies, maar alles wat nodig is & 'n uitsig. Moet net kyk na hul ligte - 2 wat nie werk in slaapkamer.

Irenie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irenie M

Rusrig, netjies, privaat, veilig, sal beslis weer gaan.

Alles was baie netjies en skoon. Voertuig was veilig agter hek waarvan jy 'n afstandsbediening kry. Lekker vars beddegoed. Stil omgewing. Daar was selfs braaihout beskikbaar wat ons kon gebruik, asook wasfasiliteite indien jy jou wasgoed wou was. Ons kon rustig laat slaap en na die waterfront stap, dit is nie te ver nie.

Abie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abie D

Puik.

Jip. Skoon, netjies. Vriendelik ontvang. Als 100%.

Antoinette J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Wonderlike kuier en hartsmense.

Treklaer is gerieflik geleë, loopafstand van alle geriewe. Gasvrou en heer vriendelik en mens word hartlik ontvang. Skoon, netjies en ruim, geen ingeperkheid.

Selina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selina C

Baie ontspannend.

Dit was heerlik. Baie sentraal gelee. Sal beslis weer daar bly!

Selome J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selome J

Aangenaam en veilig.

Die eenheid was netjies en skoon met verskeie kombuis toebehore wat soms kortkom by ander eenhede.

Chinelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chinelle S

Kamer was beautiful en die uitsig op die dak, amazing!

Lekker gebly maar die waaier was definitief 'n health hazard.

Treklaer Lodge se terugvoer

Hi
Dankie vir die terugvoer.
Ons sal beslis aandag gee aan die waaier en kyk wat die probleem is.

groete
Igna

Treklaer Lodge
Frances K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K

Baie aangenaam.

Enigste klagte wat ek het is dat daar geen volle lengte spieël in ons kamer was, baie ongemaklik as jy jou hare wil versorg en droogmaak.

Nosicelo Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nosicelo Z

We spent 2 nights instead of 3 because of the discomfort.

My stay was not as good as I thought because what we saw in the pictures was not what we got. Therefore, our stay was not good at all, and as a result, we checked out before our check-out date.

Treklaer Lodge se terugvoer

We are sorry to hear that you did not enjoy your stay, the Lodge Manager's feedback was that she has allowed you access to all facilities that we normally do not allow, and she has opened for you to use the private facilities to braai as well as the kitchen and living areas and that you were happy with such arrangement at the time.

You have booked for a room only and not an apartment, this might have caused the confusion.

Regards

Treklaer Lodge

Treklaer Lodge
Jacqui S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui S

Puik.

Die lodge is geleë stap afstand van die hoofstrand en alle ander geriewe. Ideaal vir tieners.

Joanna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B

Netjies skoon mooiste decor. Vriendelik verwelkoming.

Absoluut die moeite werd. Het vreeslik lekker gebly daar en sal beslis weer daar bespreek.

Ilse B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Braaiplek vreeslik geniet.

Ja, baie lekker, dankie.

Christiaan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Lekker.

Vriendelike diens, waarde vir geld, netjies en skoon.

Bernard F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard F

Very nice.

All good. I would definitely use them again.

Peter W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Thoroughly enjoyed it.

Loved all the aspects of the unit. It was amazing, thank you. Clean, tidy, neat, and really worth a great stay. Pity I had to leave.

Chandre S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre S

Pragtige en netjiese plekkie.

Pragtige plekke. Alles is daar wat jy nodig het.

Marelise S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

Ons het heerlik gebly en tuis gevoel by Treklaer Lodge.

Gasvrye en beskikbare eienaars.

Jp W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp W

Kuier was heerlik!

Sal enige tyd weer terug wil gaan.

Karen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Baie aangename omgewing om te ontspan.

Loopafstand vanaf Hartenbosstrand, waterpark, restaurante, winkels en winkelsentrum.

Elzan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzan C

Wonderful hosts! Amazings views from the rooftop and stunning decor.

Great value for money.

Samuel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel B

Uitstekende diens en uitstekende verblyf.

Hulle het nie die ekstra myl gestap nie, maar wel 'n ekstra 10, was great gewees. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het, dankie. Sal dit vir almal aanbeveel.

Treklaer Lodge se terugvoer

Hi Samuel, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is altyd ons missie om te verseker ons gaste gemaklik is en geniet kwaliteit verblyf teen bekostigbare pryse. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Igna en Johan

Treklaer Lodge
Wesley P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley P

Awesome place. Our 2nd time staying here and its a absolute stunning place. Really top quality experience. As my last review, I'll stay there again and again and again.

Top quality. Value for money.

Chanè K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanè K

Very neat and well priced.

Very friendly hosts and excellent value for money.

Ansie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie E

Fantastiese wegbreek gewees!

Ongelooflik netjies. Netjiese badkamers. Top gehalte-linne. Smaakvolle kombuis en leefarea. Johan en Igna het ons vreeslik verwelkom. Ons het gegroet, maar ons sien hulle gou weer.

Jessica R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R

Beautiful, neat and clean, well located accommodation.

We had a wonderful stay at Treklaer Lodge, well situated, close walking distance to the shops and beach. Loved the light and bright interior - very clean and tidy. Everything you need. And the layout is very group friendly - we enjoyed the braai room as a family. Good times had by all! Thank you! Oh and not to mention pet friendly too!

Carla G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Ons het vir 'n week daar gebly en ek sal beslis weer daar gaan bly!

Baie lekker gewees. Puik diens! Baie netjiese en skoon kamers met 'n baie mooi balkon. Ontbyt elke oggend. Almal was baie gasvry en vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Jeanmari J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J

'n Huis weg van die huis af.

Baie vriendelik ontvang. Plek is baie netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het op vakansie. Stapafstand van alles. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Elzana B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B

Baie netjies plek.

Die akkomodasie is baie netjie en skoon en die parkering ook veilig maar ons het in die eenheid gebly wat 2 kamers het en die kombuis en sitkamer moes deel. Dit sal wonderlik werk as jy saam met familie of vriende daar bly en nie as jy op jou eie vakansie wil hou nie want dan moet jy deel met vreemdes.

Treklaer Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons maak dit wel baie duidelik in advertensie dat dit binne in gaste huis is en soos met alle gaste huise word die leef area en kombuis gedeel.

Treklaer Lodge
Amanda J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda J

Very nice.

But we were six people and only one bathroom. I was not impressed.

Treklaer Lodge se terugvoer

Dear Amanda.

Thank you for your feedback. Please note it states clearly that the apartment only has 1 bathroom.

Regards
Treklaer Lodge

Treklaer Lodge
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Trish A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Trish A

Not quite what we expected.

While it was cleanly and comfortable enough, it seemed clear from the outset that we were not expected despite our advanced booking. The bedroom cupboards were cabletied shut which made it seem as if we were staying unexpectedly in someone else's room in a family home. The pictures online were misleading as areas that looked to be included were communal such as the TV area and kitchenette. Being so close to a functioning family home was somewhat uncomfortable and awkward. Not quite what we expected.

Treklaer Lodge se terugvoer

Thank you for your comments is noted, however we make it very clear in advertising the rooms that it is inside a guest house and that the living area and kitchen is shared with other guests as within a functional guest house.
We also have self catering apartments which is fully equipped and of very high standard, next time please consider booking at one of them.

Treklaer Lodge
Natasha V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Was 'n baie aangename ervaring.

Johan en sy vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Self vir ons kampstoele geleen om te gebruik by ons dogter se sport.

Wesley P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley P

Absolutely stunning apartment.

Treklaer Lodge will be my only choice in the Mossel Bay-Knysna area every time. Really an awesome place.

Lelani B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B

Amazing and spacious accommodation.

Really enjoyed our stay here. The place is pet friendly and centrally located. Clean accommodation with great attention to detail. The kitchen has everything you need and they really made our stay very enjoyable. I will definitely go back.

Jenny M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Ons gesin het lekker gebly.

Ek was die middag voor ons moes ry ingelig dat daar per ongeluk 'n dubbelbespreking is en dat alternatiewe verblyf oorweeg sal word. Dit is nadat my bespreking al die vorige dag bevestig is en alles reeds betaal is. Onnodig stres die middag voor ons vertrek. Na 'n geskarrel en 'n paar heen-en-weer oproepe is die saak reggestel. Na ons lang rit het ons in Hartenbos arriveer, maar niemand was by die lodge of telefonies beskikbaar om ons te ontvang nie. My gesin moes meer as 'n uur in die motor sit terwyl ons rondbel. Mens sou verwag dat daar altyd iemand beskikbaar sal wees. Die kuier was heel lekker en die eenheid was ruim en netjies.

Treklaer Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons het verskoning aangebied met geldige rede wat aanvaar was.

Treklaer Lodge
Deonie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonie B

Aangenaam, sentraal en veilig!

Fantastiese braaigeriewe en alle geriewe is beskikbaar. Die ablusiegeriewe is netjies. Ons sien beslis uit na ons volgende besoek! Die feit dat ons nie handdoeke of beddegoed hoef saam te neem nie, en dat daar 'n volledig toeruste kombuis is, het ons baie pakplek gespaar. Dis regtig 'n home from home! Dankie vir julle gasvryheid.

Petro N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N

Uitstekende plek vir vakansie.

Dit was regtig baie lekker. Baie skoon en netjies. Lekker sentraal en naby als wat jy nodig het en die bonus vir ons was dit is pet-friendly. Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie ─ sal definitief weer Treklaer Lodge gebruik as my verblyf.

Edson K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edson K

Above what we expected

Peaceful and homely.

Hennie R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Die plek was lekker naby Hartenbos se besighede.

Jy kan stap waar jy wil wees, so in Desember sal jy nie geraak word deur die druk verkeer nie.

Ockie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie K

Baie lekker kuierplek. Vriendelik ontvang en selfs skoon handdoeke gebring op versoek.

Baie lekker gebly. Weens ligging in Hartenbos kan dit soms raserig wees.

Lisa J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa J

Heerlike plekkie by die see.

Ons het heerlik gebly by die Treklaer lodge. Die huisie is skoon, netjies en het alles gehad wat nodig is. Lieflike leefarea met binnebraai is 'n pluspunt. Naby geleë na aan die Hartenbos-pretpark met winkels ens. Baie dankie vir 'n die lekker bly!

Carike R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carike R

Ongelooflik lekker plekkie.

Treklaer Lodge sal ek vir seker aanbeveel vir enige wegbreek. Dis so sentraal. Naby aan letterlik alles, winkelsentrums, strand, ens. Ons sal vir seker hul weer besoek. Die enigste aanbeveling wat ek aan die eienaars sal maak is om dalk geriewe by te voeg dat ons vakansiegangers hul eie wasgoed kan was. Dalk sentrale wasmasjien wat deur almal wat daar kuier gebruik kan word. Die wasserye in Hartenbos is ongelooflik duur en besig. Hierdie was regtig die enigste tekortkoming vir my. Verder was dit een ongelooflike lekker vakansie en verblyf.

Beatrix K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K

Baie lekker.

Woonstel heerlik . Als wat jy nodig het. Nuut oorgedoen en lyk great.

Colette G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette G

Die verblyf was skoon en netjies.

Johan en Igna was baie vriendelik gewees. Die wooneenheid was skoon en baie netjies. Ons kon ons kar parkeer en was loopafstand van alles af. Johan was baie geduldig gewees met ons wat die TV betref.

Wikus L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L

Dit was 'n huis soos ons eie weg van die huis. Baie lekker.

Johan het ons baie welkom laat voel al het ons baie laat eers daar aangekom weens druk verkeer uit die Kaap. Ons het regtig tuis gevoel en sal Treklaer vir enige iemand aanbeveel. Alvin die Spaniel het die kinders baie vermaak wat 'n pluspunt was vir ons. Alles was netjies en puik. Dit was soos ons huis weg van die huis. Dankie Johan! Ons sal vir seker julle in die toekoms weer sien.

Adrian M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian M

Ons het heerlik gebly.

Die diens was puik. Die plek is lekker ingerig en binne loopafstand van die see. Ons sal beslis weer gaan.

Rubin K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin K

Dit was awesome.

Ek sal weer wil gaan bly daar. Dit is asemrowend, ek hou daarvan, puik dienste.

Makkie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S

Alles wat jy nodig het!

Die eienaars is vriendelik en respekteer privaatheid. Die woonstel beskik oor als wat mens nodig het en die feit dat ons hondjie kon saam kuier het dit net soveel meer spesiaal gemaak. Dit is redelik naby aan die strand en baie sentraal aan die dorp, ons sal verseker weer daar wil gaan kuier!

Eliana S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliana S

Ons verblyf was baie lekker. Die woonstel is lekker geleë en baie veilig.

Ons verblyf was heerlik. Die WiFi werk nie, maar blykbaar werk hulle daaraan so ons vertrou dat dit spoedig reg sal wees. Die braai van ons woonstel het ook effe binne toegerook, maar ons het maar om dit gewerk. Ons het 'n gas gehad, die oulike hond van die eienaars. Dit het ons darem minder laat verlang na ons eie diere by die huis. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Sune B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Baie gerieflik en alles wat jy nodig het!

Heerlik gekuier en baie vriendelike eienaars. Huisie is ook baie privaat. Ons sou egter 'n baie goeie spring clean (badkamer hoekies en bo op ligte ens) en algemene onderhoud oefening voorstel, maar dit sal ons nie keer om weer daar te gaan bly nie.

Petro O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Skoon en baie gerieflik.

Sal Treklaer Lodge beslis weer gebruik.

Ashly L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashly L

Asemrowend.

Lieflike plekkie, ideale verblyf vir groot familie.

Tersia V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Aangename en gerieflike vakansieverblyf sonder enige probleme en tekorte.

Ons vakansie verblyf hier was regtig baie aangenaam. Ons het 2 verjaarsdae hier gevier en dit baie geniet. Geen gebreke of tekorte was ondervind nie. Indien ons weer Hartenbos besoek sal ek beslis weer hier wil tuisgaan. Dit was 'n verblyf wat regtig waarde vir geld bied.

Tom V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom V

Aangenaam.

Baie ruim skoon woonstel om 'n vakansie terdeë te geniet.

Mike W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike W

Gerieflik en troeteldier vriendelik.

Net jammer oor geen TV, opvangs asook nie WiFi nie.

Treklaer Lodge se terugvoer

WI-FI is 'n probleem by ons, en Telkom verseker ons dat hul elke dag daaraan werk.

Rakende die TV opvangs, ons dekodeerder het gebreek en dit was so gou moontlik reggestel. Die gaste was bewus daarvan en het ons verseker dat dit hul nie pla.

Treklaer Lodge
Sarie J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie J

Was aangenaam, sal weer gaan mits probleem rondom TV en WiFi uitgesorteer is.

Die TV en WiFi het nie gewerk nie, wat 'n redelike bron van frustrasie was.

Elaine D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Treklaer Lodge is really a wonderful place to stay in.

We would recommend Treklaer Lodge to all our friends and family and would definitely when we next visit Hartenbos stay at Treklaer Lodge. Will definitely recommend Treklaer Lodge to all our friends and family in future.

Anne N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne N

Gerieflike verblyf.

Die ligging is uitstekend, ons het ons vakansie regtig geniet by Treklaer Lodge, dis baie veilig, goed toegerus en ons was gasvry ontvang! Ons sal julle gou weer sien!

Janetdine B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetdine B

Fantastiese woning, baie netjies, ten volle toegerus en perfek geleë vir 'n wegbreek van die stad.

Treklaer Lodge is 'n aangename woning wat toegerus is met alles wat jy vir 'n vakansie nodig het. Dit is binne loopafstand van ATKV-pretpark en die strandarea. Dit is 'n stil en rustige area en die veilige parkeerarea by woning het gemoedsrus verseker. Die eienaars van die lodge was vriendelik en behulpsaam en ek sal verblyf hier enige tyd aan my vriende en familie aanbeveel.

Chantal C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C

Lieflike, skoon plekkie. Perfek toegerus vir 'n familie van vyf.

Baie dankie aan Johan vir jul gasvryheid. Ons het vreeslik baie lekker gekuier. Ons kan nie wag om weer te kom nie.

Morne G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G

'n Huisie weg met al die nodige.

Die verblyf is baie netjies met alles wat nodig is om gemaklik vir jou en jou familie te sorg. Die woonvertrek en die kombuis is ruim en met baie goeie smaak versier. Ek sal egter volgende keer die ander wooneenheid bespreek, net om die see te kan sien.

Ranelda M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranelda M

Aangename plek,netjies en skoon en baie pragtig van binne.

Sal defenitief weer daar gaan. Loopafstand van alles. Veilig en rustig.

Sareen K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sareen K

Heerlik gekuier en die see-uitsig woonstel was die beste gewees, sal definitief volgende jaar weer daar gaan bly! Eienaar is tops.

Ons het hout verniet gekry en eienaars was so vriendelik, als wat jy soek is in die woonstel en het die mooiste see-uitsig oor Hartenbos, ons het die 3 aande baie geniet daar! Is loopafstand van als af en baie skoon en netjies, hulle sal ons volgende jaar definitief weer sien, daar is 3 dubbelbeddens (2 wat afslaan) so genoeg slaapplek met 'n gróót TV en vol DStv.

Senzo D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Senzo D

One of the great places to be at in Hartenbos.

The lodge has a great sea view and closer to entertainment area which makes it amazing.

Marietjie T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie T

Privaat en huislik.

Was goed ontvang en die eenheid is pratig uitgelê. Die privaatheid wat die eenheid bied spreek boekdele en kan ek dit aanbeveel aan enige iemand. Die eenheid het als wat jy nodig het - en jy hoef werklik net jouself, kos en handdoeke te bring. Die res is daar vir jou gerief. En die eienaar... Wel ek wil amper sê dat ek 'n nuwe vriendin ontmoet het.

Alida J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alida J

Baie lekker gebly.

Ons het albei eenhede gehuur. Die feit dat albei eenhede binnebraai's het was 'n groot pluspunt, aangesien die weer nie baie wonderlik was die week nie. Die boonste eenheid het 'n kragprobleem gehad. Het dit met die eienaars bespreek en hulle gaan aandag daaraan gee. Die WiFi wou nie werk vir ons nie. Wat die netheid betref, daar was aspekte wat kon verbeter. Die eienaars is baie vriendelike, gasvrye mense.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a0c00f953982cffb0a75eabfbc1d3410e41dd072f9cb69b7c35b2ec19c78b9506ecbb8595c24ff1b86095a0ba543fae391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 2 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129430285888 22.112966004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang