Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treklaer Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos geleë, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George. Die lodge is naby, stapafstand van die hoofstrand, Seefront met water- en vermaaklikheidspark, restaurante soos Spur en Ocean Basket, koffiewinkels, 'n gimnasium, 'n binnenshuise verhitte swembad, kouewaterswembad en 'n winkelsentrum.

Daar is 'n 1-slaapkamer en twee 2-slaapkamer selfsorg-eenhede, elk met 1 badkamer en kan tot 5 of 6 mense met gemak akkommodeer en is die beste geskik vir klein gesinne. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, leefareas met platskerm-TV's, alle DStv-kanale, WiFi en binnebraaigeriewe.

Daar is ook 2 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en 1 slaapkamer met 'n aparte badkamer in die Gastehuis beskikbaar. Die kamers het toegang tot 'n klein kombuisie met yskas, mikrogolf, lugbraaier en koffiegeriewe, stoep met ongelooflike uitsigte oor die see, Robbeneiland en Mosselbaai-area. Dit beskik ook oor 'n gedeelde sitarea met TV, DStv, Netflix en Showmax.

Die eenhede het 'n elektroniese privaat ingang, en die eiendom word beveilig deur kringtelevisiekameras en 'n gewapende reaksie-eenheid. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die baie bekende "Hennie's" kroeg en restaurant is net oorkant die pad geleë.

Die lodge is bekend vir sy gasvryheid, netheid en vriendelikheid teenoor kliënte, die missie is om te verseker dat kliënte altyd sal terugkom om weer by ons te bly.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corlia L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry ontvang, baie netjiese en skoon eenheid met alles wat jy benodig. Baie gasvry ontvang, netjies en skoon met alles wat jy benodig. Goeie ligging...
Sien meer
Okt 2024
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Baie goeie voorbeeld vir ander selfsorg eenhede. Fantastiese naweek in 'n baie skoon selfsorg eenheid by Treklaer Lodge. Baie goe...
Sien meer
Okt 2024
Thys O
Saam met lewensmaat
5.0
Treklaer is van die top plekke in sy prysklas waar ons al oorgebly het. Ons het een nag oorgeslaap. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer ...
Sien meer
Sep 2024
Cecilia S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plekkie. Ons was so verbaas, die foto's kan nie die mooi van die akkommodasie vasvang nie, die uitsig is baie mooi, die stilte is so goed vi...
Sien meer
Sep 2024
Karin C
Saam met lewensmaat
5.0
Accommodating owners. It was amazing. Very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treklaer Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a0c00f953982cffb0a75eabfbc1d3410e41dd072f9cb69b7c35b2ec19c78b9506ecbb8595c24ff1b86095a0ba543fae391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 2 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129430285888 22.112966004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang