Treklaer Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George geleë. Die lodge stapafstand van die hoofstrand, water- en pretpark, restaurante soos Spur en Ocean Basket, koffiewinkels, 'n gimnasium, 'n binnenshuise verhitte swembad, 'n kouewaterswembad en 'n winkelsentrum.
Verblyf is in 'n eenslaapkamer-eenheid en 2 tweeslaapkamer-selfsorgeenhede wat elk 1 badkamer en slaapplek vir 5 of 6 gaste het beskikbaar. Die eenhede is veral geskik vir klein gesinne. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea met platskerm-TV en die volled DStv-pakket, WiFi en asook braaigeriewe.
Daar is ook 2 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en 1 slaapkamer met 'n aparte badkamer in die gastehuis. Die gastekamers het toegang tot 'n klein kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n stoep met 'n ongelooflike uitsig oor die see, Robbeneiland en Mosselbaai. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, DStv, Netflix en Showmax.
Die eenhede het 'n elektroniese, privaat ingang en die eiendom word deur CCTV-kameras en 'n gewapende reaksie-eenheid beveilig. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die bekende Hennie's-kroeg en -restaurant is net oorkant die pad. Gratis droë vuurmaakhout word verskaf indien gaste 'n lekker braai wil hout.
Die lodge is vir sy gasvryheid, netheid en vriendelikheid teenoor gaste bekend. Die doelwit is om seker te maak dat gaste altyd sal terugkom om weer hier te bly.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Igna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Treklaer Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang