Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treklaer Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George geleë. Die lodge stapafstand van die hoofstrand, water- en pretpark, restaurante soos Spur en Ocean Basket, koffiewinkels, 'n gimnasium, 'n binnenshuise verhitte swembad, 'n kouewaterswembad en 'n winkelsentrum.

Verblyf is in 'n eenslaapkamer-eenheid en 2 tweeslaapkamer-selfsorgeenhede wat elk 1 badkamer en slaapplek vir 5 of 6 gaste het beskikbaar. Die eenhede is veral geskik vir klein gesinne. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea met platskerm-TV en die volled DStv-pakket, WiFi en asook braaigeriewe.

Daar is ook 2 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en 1 slaapkamer met 'n aparte badkamer in die gastehuis. Die gastekamers het toegang tot 'n klein kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n stoep met 'n ongelooflike uitsig oor die see, Robbeneiland en Mosselbaai. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, DStv, Netflix en Showmax.

Die eenhede het 'n elektroniese, privaat ingang en die eiendom word deur CCTV-kameras en 'n gewapende reaksie-eenheid beveilig. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die bekende Hennie's-kroeg en -restaurant is net oorkant die pad. Gratis droë vuurmaakhout word verskaf indien gaste 'n lekker braai wil hout.

Die lodge is vir sy gasvryheid, netheid en vriendelikheid teenoor gaste bekend. Die doelwit is om seker te maak dat gaste altyd sal terugkom om weer hier te bly.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kyle K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig, stil, modern. Wonderlik! Dit was mooi skoon, netjies, veilig en regtig waarde vir geld.
Nov 2024
Corlia L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry ontvang, baie netjiese en skoon eenheid met alles wat jy benodig. Baie gasvry ontvang, netjies en skoon met alles wat jy benodig. Goeie ligging...
Sien meer
Okt 2024
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Baie goeie voorbeeld vir ander selfsorg eenhede. Fantastiese naweek in 'n baie skoon selfsorg eenheid by Treklaer Lodge. Baie goe...
Sien meer
Okt 2024
Thys O
Saam met lewensmaat
5.0
Treklaer is van die top plekke in sy prysklas waar ons al oorgebly het. Ons het een nag oorgeslaap. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer ...
Sien meer
Sep 2024
Cecilia S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plekkie. Ons was so verbaas, die foto's kan nie die mooi van die akkommodasie vasvang nie, die uitsig is baie mooi, die stilte is so goed vi...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treklaer Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a0c00f953982cffb0a75eabfbc1d3410e41dd072f9cb69b7c35b2ec19c78b9506ecbb8595c24ff1b86095a0ba543fae391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 2 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129430285888 22.112966004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang