Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trekpad Safaris

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Catharina J E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

True Bushveld hospitality at it's best. The food is well prepared. One is very well looked after at this establishment. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtige bosveld ambience met baie aandag aan detail. Tipiese bosveld gevoel met bosveld gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Rustigheid van die bosveld. Baie mooi plek. Outydse meubels en waens baie interessant. Bonus was die wildsbokke wat rondom ons beweeg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n besonderse plek met sy Afrikana. Geskiedenis in 'n neutedop. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Uitsonderlike lekker kos. Stil, ver van lawaai. Pad was net besig a.g.v. Paasnaweek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf
4.2
Feb 2016

Die diens was puik en fasiliteite was uitstekend. Sien die sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2015

Excellent service. They did more than was expected and the management was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2015

Trekpad Safaris kry 10/10. Trekpad Safaris was beslis die mees gasvrye plek waar ek nog oorgebly het. Die personeel het uit hulle pad uit gegaan om ons te bederf. Die diens, kos en netheid was perfek. Baie dankie aan Rosa, Chris en die res van die vriendelike en professionele personeel. Trekpad Safaris is sharp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarrant D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2015

Teleurstellend. Huidige ontbossing beroof Trekpad Safaris van bosveldatmosfeer maar dit is meer geskik as 'n venue vir troues

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootkuil-plaas, R511 Thabazimbi/Brits, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlOGUwODE0LTY0MGItNGJjMS04YzA1LTI3MjY4ZDA0ODlkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Grootkuil Farm R511 Thabazimbi/Brits 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.782535961746 27.406975904541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang