Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trelawney Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 131 Elie Singel, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Trelawney Cottages bied selfsorg-akkommodasie in 'n klein kompleks in die pragtige Leisure Bay. Dis slegs 900 m vanaf die strand.

Ons bied 3 kothuise, elk toegerus vir selfsorg. Twee van die kothuise kan elk 8 persone akkommodeer en die ander kothuis het plek vir 6. Elke kothuis het 'n kombuis met yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oond, stoof, eetkamer, sitkamer en stoep buite met braaiplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad vir gaste. Die kothuise word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke en beddegoed word verskaf. Elke kothuis het 'n TV maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart bring vir toegang tot DStv. Die eiendom is omhein en daar is veilige parkeerplek.

Leisure Bay is geleë aan KwaZulu-Natal se Suidkus en is tussen strande soos Glenmore Beach, Munster, Palm Beach, en Trafalgar Beach. Daar is pragtige strande en lekker plek vir visvang, snorkel en branderplankry. Daar is baie restaurante in die omgewing en gaste kan by Port Edward inkopies doen. Dis slegs sowat 6,2 km van ons af. Plaaslike besienswaardighede sluit in Umtamvuna Naturreservaat en die Wild Coast Sun. Die Suidkus spog ook met talle gholfbane, winkelsentrums en natuurskoon vir gaste om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 131 Elie Singel, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Trelawney Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 131 Elie Singel, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmOGQwNDQ0LWI2NDktNGJjOS04ZTM3LTYwNWIyZjMwOTZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 131 Elie Crescent Leisure Bay 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.015789299158 30.23750513792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang