Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trendy at La Ballito 503

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Trendy at La Ballito 503 is 'n selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat naby die strand wil wees.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n semi-privaat hoekie in die leefarea wat met 'n stapelbed ingerig is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n plafonwaaier. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Trendy at La Ballito 503 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249dba636b22c051e6ff797765c150c9f8feff75a0c78b8b970b345844092a1171fe6c46f69bdbe3f5274b35bfe3797d26d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532772557787 31.220808182025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang