Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trendy De Waterkant Loft 712

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trendy De Waterkant Loft 712 bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die solderwoonstel spog met stadsuitsigte en die gebou is sowat 20,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 1 of 2 gaste en beskik oor 1 tussenvloer-solderslaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, donkerblindings en vensters wat vanaf die vloer tot plafon strek met uitsigte oor die omgewing. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, 'n oond, 'n kookplaat, 'n ketel, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en ander toebehore in. In die aangrensende oopplan-sitarea is daar 'n rusbank, 'n werkshoekie, 'n TV en skuifdeure wat na 'n privaat balkon lei.

Veilige parkeerplek is in die gebou beskikbaar. Die woonstel is lekker naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede geleë, 5 km vanaf die Tafelberg-kabelkar, en sowat 3,5 km vanaf Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 61

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16ab95f5b9a7d606308026cda0b8424952ac7ffaea0bee1427c0e2249fed5543ec41b2802b26266628b322687bfa7b1e6ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 27 Leeuwen Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.923911396054 18.415740869331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang