Mountain Views Studio
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 60, Gardens, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chic Studio On Kloof is 'n pragtige selfsorg-ateljee in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kloofstraat in Gardens, Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n alleenreisiger, 'n paartjie óf toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié ateljee bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Langs hierdie sitkamer is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Dié kompleks het 'n pragtige lowergroen tuin waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag in Kaapstad begin. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en restaurante af. Dit is ook net 'n hanetreetjie vanaf Breëstraat, die sakekern en 'n entjie na Waterfront, Kampsbaai, Tafelberg en Leeukop.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Candy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Kloofstraat 60, Gardens, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Views Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 60, Gardens, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang