Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trengwainton Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Trengwainton Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sharon M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Peaceful and quiet.

Was a wonderfully blissful experience. Will recommend anytime.

Trengwainton Cottage se terugvoer

Thank you for your 5-star review, Sharon. I'm so happy you enjoyed your stay.

Trengwainton Cottage
Nicholas A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas A

Cosy cottage with beautiful views.

A lovely spot! The cottage is cosy and has everything you need. The gardens and views are beautiful. We will be back!

Trengwainton Cottage se terugvoer

Thank you for your 5 star review, we look forward to welcoming you back to Trengwainton.

Trengwainton Cottage
Jason S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

Great stay.

Was a really nice stay overlooking beautiful gardens and an even better view.

Trengwainton Cottage se terugvoer

The view at Trengwainton Cottage is just breathtaking. Thank you for your great review. We look forward to welcoming you back to Hogsback.

Trengwainton Cottage
Hendrick S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrick S

Heerlike webreek saam met familie.

Ons het 'n heerlike naweek deurgebring saam met familie. Ons was 'n groot groep met jong kinders en alhoewel die weer by tye nie lekker was nie nie was daar oorgenoeg om almal besig te hou. Die meeste aktiwiteite in die dorp is binne stapafstand en die pragtige tuine om die huis was deur almal geniet.

Trengwainton Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely review Hendrick. We are so happy that the whole family enjoyed their stay despite the weather.

Trengwainton Cottage
Riaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan K

Pragtige plek en goed toegerus maar "loadshedding" skep baie probleme.

Alle kommunikasie het verwys na sonkrag maar by aankoms was daar geen krag en by verdere navraag is dit aan ons uitgewys dat wel aan Eskom gekoppel is en tans in loadshedding is. Met loadshedding is daar geen WiFi en selfoondienste so dus geen kontak met niemand. Eerste oggend geen water en tweede oggend geen warm water - gasvlam kon nooit aankom.

Trengwainton Cottage se terugvoer

Thank you for your valuable feedback.
We are so sorry you had a bad experience. Unfortunately, the solar system was hit by lightning recently, we are waiting for parts, and it will be repaired this month.
We have offered you a free weekend at our other solar-powered cottage; we hope this will be a better experience for you and your wife.

Trengwainton Cottage
Twane S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twane S

Amazing.

Beautiful. Neat. Clean. Comfortable. Perfect.

Trengwainton Cottage se terugvoer

Thank you for a wonderful review Twane, we look forward to welcoming you back to Trengwainton in the future.

Trengwainton Cottage
Madelein D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein D

Trengwaiton is 'n pragtige en netjiese plek waar jy die rustigheid van die natuur kan geniet.

Het al die mooi tuine kwekerye in hierdie omgewing besoek. Asemrowend mooi!

Trengwainton Cottage se terugvoer

Thank you for your review, Madelein. We are so happy you enjoyed your stay at Trengwainton and the beautiful gardens in Hogsback. We look forward to welcoming you back in the future.

Trengwainton Cottage
Malcolm C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C

A great stay in a really magical location.

The cottage is really well appointed with every comfort taken care of. We had a really great stay and will be back to fully experience Hogsback. The cottage was above our expectations.

Trengwainton Cottage se terugvoer

We are thrilled you enjoyed your stay at Trengwainton Cottage. Thank you for a great review.

Trengwainton Cottage
Annalize C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize C

Daar is ’n verassing om elke hoek. Net as jy dink jy het alles op die erf gesien, skuil daar nog ’n paadjie.

Ons het heerlik warm gebly met genoeg hout om die kaggel heeldag te stook. Wonderlike toegeruste kombuis met alles wat mens moontlik mag nodig hê!

Trengwainton Cottage se terugvoer

Hartlike dankie vir die mooi woorde, ons is baie trots op ons perseel.

Trengwainton Cottage
Wynette T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynette T

Stylvol, huislik, onvergeetlik.

Die besprekings- en inboekproses het seepglad verloop. Joanne was altyd beskikbaar, sou ons vrae hê. Die huis was baie skoon en netjies met 'n baie elegante interieur. Die aande was stil en die oggende uit 'n sprokiesverhaal. Wens ons kon langer bly.

Trengwainton Cottage se terugvoer

Thank you for a lovely review Wynette, your group was a pleasure to host.

Trengwainton Cottage
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodside-rylaan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe30fc48d87b22e4eb92cbe8fbcd03179a89c07cb00de423624030ac0cd539d1360de515f665c06fecbc46d87dd262440376d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Woodside Drive Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.596605885503 26.919476732263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang