Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trennerys Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly en heerlike seafood buffet. Baie rustige oord en naby aan die see. Etes was baie lekker en waarde vir geld. Voel net die badkamers kan 'n klein bietjie opgegradeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coba N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Pragtige natuurskoon, netjies en skoon. Fasiliteite egter "a bit rundown". Saterdagaandbesoekers met kaste drank uit hul voertuie uit stad raserig. Ten spyte dat eie drank verbode is in kamers is die gaste nie aangespreek nie. Ons kamer het nie warm water gehad nie, moes na aandete oortrek na 'n ander kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Wonderlik. Wat 'n pragtige plek. Beveel graag aan vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolanda O
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2017

Lieflike verblyf om toer in Pondoland af te skop. Rustige, koloniale gevoel van 'n ouwêreldse "hotel" uit 'n era wat amper nie meer bestaan nie. Ontvangs vergesel 'n gas tot by akkommodasie en stel jou voor aan die personeel wie al jare vir Trennerys werk en hoogs betroubaar en behulpsaam is. Die etes is heerlik en verskeidenheid is verstommend vir hoe ver dit vanaf die hoofsentra geleë is. Beslis die moeite werd om te besoek wanneer die Wildekus jou bestemming is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2015

Very poor rooms The first night we stayed in a room with a terrible bed. Then we were moved to a room with a better bed, but the shower was pathetic. For the price, very dissapointing, they cater for overseas guests and don't seem to worry about locals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Francis S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2014

Ontspanne! Diens puik; omgewing pragtig; kos heerlik en mense vriendelik en behulpsaam. Sal die plek beslis ander mense aanbeveel en sal weer Trennery's ondersteun. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine F
Kort verblyf
4.0
Nov 2013

Heerlik! 'n Ruim, gemaklike kamer/badkamer, heerlike etes, 'n mooi uitsig, baie rustig en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Wiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R3 101
R3 101 R2 481
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 101
R3 101 R2 481
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Qolora Mouth Kentani, Wildekus, 5214, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeee78c1f815f04ad35db888e3b175080b98b913fd44749187888467669f79fe7857ea249c9635b85f36a54f0aaa08892710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 101 nouVanaf R2 481 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Qolora Mouth Kentani Wildcoast 5214 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.634934 28.427151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang