Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trennerys Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Wiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Trennerys Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Amanda S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie lekker gebly en heerlike seafood buffet.

Baie rustige oord en naby aan die see. Etes was baie lekker en waarde vir geld. Voel net die badkamers kan 'n klein bietjie opgegradeer word.

Coba N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coba N

Pragtige natuurskoon, netjies en skoon. Fasiliteite egter "a bit rundown".

Saterdagaandbesoekers met kaste drank uit hul voertuie uit stad raserig. Ten spyte dat eie drank verbode is in kamers is die gaste nie aangespreek nie. Ons kamer het nie warm water gehad nie, moes na aandete oortrek na 'n ander kamer.

Gerda E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E

Wonderlik.

Wat 'n pragtige plek. Beveel graag aan vir verblyf.

Rolanda O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda O

Lieflike verblyf om toer in Pondoland af te skop.

Rustige, koloniale gevoel van 'n ouwêreldse "hotel" uit 'n era wat amper nie meer bestaan nie. Ontvangs vergesel 'n gas tot by akkommodasie en stel jou voor aan die personeel wie al jare vir Trennerys werk en hoogs betroubaar en behulpsaam is. Die etes is heerlik en verskeidenheid is verstommend vir hoe ver dit vanaf die hoofsentra geleë is. Beslis die moeite werd om te besoek wanneer die Wildekus jou bestemming is.

Gail D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gail D

Very poor rooms

The first night we stayed in a room with a terrible bed. Then we were moved to a room with a better bed, but the shower was pathetic. For the price, very dissapointing, they cater for overseas guests and don't seem to worry about locals.

Francis S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Ontspanne!

Diens puik; omgewing pragtig; kos heerlik en mense vriendelik en behulpsaam. Sal die plek beslis ander mense aanbeveel en sal weer Trennery's ondersteun. Baie dankie!

Lorraine F - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine F

Heerlik!

'n Ruim, gemaklike kamer/badkamer, heerlike etes, 'n mooi uitsig, baie rustig en vriendelik.

Vanaf R2 867
R2 867 R2 294
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 867
R2 867 R2 294
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Qolora Mouth Kentani, Wildekus, 5214, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeee78c1f815f04ad35db888e3b175080b98b913fd44749187888467669f79fe7857ea249c9635b85f36a54f0aaa08892710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 867 nouVanaf R2 294 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Qolora Mouth Kentani Wildcoast 5214 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.634934 28.427151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang