Trevi 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Richard B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal en netjies.
Nicolaas W - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik teen die see gebly en gerus. Dis 'n wonderlike eenheid met alles wat mens kan nodig hê.
Susan S - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf.
Ons het gevoel asof ons kilometers ver van die beskawing is, maar tog is ons loopafstand van alles af. Net jammer dat ons die weer nie kon bestel nie. Die hele naweek gereën.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aletta S - Apr 2019
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Fazel L - Okt 2018
Algehele gradering
Die eenheid het al die geriewe om 'n baie gemaklike vakansie te geniet.
Adela V - Mei 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik, onvergeetlik, asemrowend.
Yolandie P - Sep 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.
Quintessa A - Jul 2017
Algehele gradering
Such a beautiful home, with the most relaxing atmosphere.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 1382, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang