Trewennan Main House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Chris H - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese plek met vriendelike eienaars.
Cecile E - Nov 2023
Algehele gradering
Net die plek om jou siel te laat rus.
Anneline V - Sep 2022
Algehele gradering
Die mooiste tuin.
Mariette W - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met asemrowende uitsig oor Hogsback area. Die huis is baie goed ingerig.
Ursula V - Jan 2022
Algehele gradering
Fulfilled our expectations and more!
Lees meerJudith R - Okt 2022
Algehele gradering
Spacious cottage in a beautiful setting.
Lisl G - Aug 2021
Algehele gradering
A lovely getaway.
Martie W - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, in 'n pragtige omgewing.
J Gertrud T - Des 2021
Algehele gradering
Friendly service, stunning location. No clear communication about checkout procedure.
Viwe B - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Danie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige, groot huis in lieflike tuin.
Viwe B - Okt 2020
Algehele gradering
It was lovely and memorable.
Fabian V - Mrt 2020
Algehele gradering
Truely home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voel regtig soos jou eie huis.
Het al ons verwagtinge oortref. 'n Versteekte juweel en die ware Hogsback-ervaring. Alle geriewe wat jy nodig het. Die beste uitsig op die berge vanaf al die kamers. 'n Paar plekke wat op die bucket list sal bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan J - Feb 2020
Algehele gradering
Very nice and clean with excellent view and outside braai area.
Clyde M - Jan 2020
Algehele gradering
So beautiful, and peaceful, centrally located near village.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So mooi en rustig, sentraal geleë naby die dorp.
Sal sterk aanbeveel. Nie net was dit een van die mooiste huise waarin ek gebly het nie, maar toe ek vrae het, het die eienaars onmiddellik geantwoord. Asemrowende uitsigte op die berge. Fantastiese tuine, baie Kaapse papegaaie en baie Knysna Loeries gesien. Magiese blyplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Emily D - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely memorable, comfortable and clean.
Marcus K - Okt 2019
Algehele gradering
We had great time.
Margie A - Des 2018
Algehele gradering
Best view of the "Hogs" in a private, peaceful and comfortable family home.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Best uitsig oor die Hogs in 'n privaat, rustige, gerieflike gesinstuiste.
Toe ons aankom was die huis ongelukkig nog nie gereed nie weens die vorige gaste wat laat vertrek het. Toe ons egter uiteindelik onsself kon tuis maak, het ons die huis baie gerieflik gevind, veral die slaapkamer met groot baaivensters en puik matras! Die groot verskeidenheid bordspeletjies, legkaarte, boeke en spotprentboeke om die kleinkinders besig te hou, is hoog waardeer. Ons grootmense het die ruim kombuis, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien geniet aangesien dit huistake vergemaklik het! Die huis is aan die einde van 'n stil, plattelandse straat en dus privaat en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martie W - Okt 2018
Algehele gradering
Omgewing is onbeskryflik mooi.
Tessa M - Okt 2018
Algehele gradering
We loved it!
Yolandi B - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en 'n lekker huis vir 'n klomp mense!
Eduan M - Jun 2018
Algehele gradering
The house was perfect and had all we needed!
Pikkie V - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Josua V - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim en rustig.
Retha R - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig tussen die bome met al die voëltjies rondom jou.
Alta I - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het 'n absolute wonderlike vakansie gehad.
Trewennan Main House se terugvoer
Dear Alta, thank you very much for your kind review. We are delighted you enjoyed your stay at Trewennan.
Hannelie V - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare verblyf!
Trewennan Main House se terugvoer
Dear Hannelie, thank you for your review, so glad you had a happy stay in Hydrangea Cottage.
Koos S - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut alles wat ons gehoop het. Stil, rustig, heerlike slaapplek.
Trewennan Main House se terugvoer
Dear Koos, Thank you for the kind review. We are so pleased you enjoyed your stay at Trewennan and hope to see you again.
Chrisna V - Mei 2017
Algehele gradering
Sprokiesmooi.
Trewennan Main House se terugvoer
Dear Chrisna, Thank you for your kind review. It was a pleasure to have you and your lovely family stay at Trewennan.
Marianne K - Des 2017
Algehele gradering
A gem.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trewennan-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang