Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trewennan Main House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Trewennan Main House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Netjiese plek met vriendelike eienaars.

Baie netjiese en skoon kothuis. Die plek is groter as op die fotos. Eienaar was baie behulpsaam. Baie groot tuin vir kinders om in te speel.

Cecile E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile E

Net die plek om jou siel te laat rus.

Baie rustig en stil omgewing. Tipies plaas. Die huis het aan al ons behoeftes voldoen - meer as genoeg ruimte vir agt persone.

Anneline V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V

Die mooiste tuin.

Ons kinders het dit saam met ons vreeslik geniet. Die hele familie het so lekker gekuier. Kan nie wag om ons vriende te bring.

Mariette W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W

Heerlike verblyf met asemrowende uitsig oor Hogsback area. Die huis is baie goed ingerig.

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf van 3 nagte. Die kombuis is ingerig met als wat mens kan nodig kry. Ons het baie veilig en rustig gevoel.

Ursula V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V

Fulfilled our expectations and more!

We were welcomed with beautiful fresh flowers from the amazing garden and felt completely at home. The house is well equipped, we made a minor suggestion for the kitchen, which was well received. Lovely beds and the fireplace warms the living area immediately and effectively. The warm blankets in the bedrooms all worked. Within walking distance to the lovely small but well equipped Spar which bakes their own bread. The roads ok despite very good rains just before we came.

Judith R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith R

Spacious cottage in a beautiful setting.

The house was large, comfortable and well-equipped. The garden is large and lovely. We would definitely stay there again.

Lisl G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisl G

A lovely getaway.

A well-equipped house in a private setting, perfect as a base from which to enjoy Hogsback.

Martie W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Rustig, in 'n pragtige omgewing.

Alles perfek. Hogsback kan wel aandag skenk aan hulle paaie. Ons moes inderhaas terug Alice toe om 'n band te vervang. Verblyf was 100%.

J Gertrud T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J Gertrud T

Friendly service, stunning location. No clear communication about checkout procedure.

Plenty of space for us, everything we needed. Once we had a problem and looked for the housekeeper and could not find her, but we sorted the problem out ourselves.

Viwe B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viwe B

Wonderful.

Great atmosphere, great location. Fantastic DVD collection.

Danie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Pragtige, groot huis in lieflike tuin.

Huis het pragtige uitsig, alle geriewe moontlik, groot vertrekke, smaakvol gemeubileer.

Viwe B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viwe B

It was lovely and memorable.

The ladies were happy with the house. The only negative comment was the damp smell of the carpet. Everything else was absolutely lovely.

Fabian V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian V

Truely home away from home.

Exceeded all our expectations. Hidden gem and the true Hogsback experience. All the comforts you need. The best view of the mountains from all the rooms. Few places that will stay on the bucketlist.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voel regtig soos jou eie huis.

Het al ons verwagtinge oortref. 'n Versteekte juweel en die ware Hogsback-ervaring. Alle geriewe wat jy nodig het. Die beste uitsig op die berge vanaf al die kamers. 'n Paar plekke wat op die bucket list sal bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Very nice and clean with excellent view and outside braai area.

The owners were very friendly, helpful and made our stay very pleasant. Will make use of them again and can recommend Trewennan.

Clyde M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde M

So beautiful, and peaceful, centrally located near village.

Would highly recommend. Not only was it one of the most beautiful houses I have stayed in, but when I had questions, the owners responded immediately. Breathtaking views of the mountains. Amazing gardens, saw dozens of Cape Parrots and many Knysna Loeries. Magical place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So mooi en rustig, sentraal geleë naby die dorp.

Sal sterk aanbeveel. Nie net was dit een van die mooiste huise waarin ek gebly het nie, maar toe ek vrae het, het die eienaars onmiddellik geantwoord. Asemrowende uitsigte op die berge. Fantastiese tuine, baie Kaapse papegaaie en baie Knysna Loeries gesien. Magiese blyplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Emily D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily D

Absolutely memorable, comfortable and clean.

We were a group of 11 people, from the Boksburg Hiking Club. The location was perfect for us, we did a few hikes from Trewennan. The birds in your gardens were beautiful and we used to sit and bird watch early morning and late at night. Thank you for making our stay so comfortable and we were so impressed with the cleanliness of the place.

Marcus K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus K

We had great time.

We will be coming back to this place. Everything was just beautiful. I will recommended this place to friends and family.

Margie A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie A

Best view of the "Hogs" in a private, peaceful and comfortable family home.

Unfortunately when we checked in at 2pm the house was not ready for us as the previous guests had vacated late, however, when we eventually settled in we found the spacious family home very comfortably furnished, especially the lovely big bay-windowed main bedroom and excellent mattress! We also appreciated the wide range of board games, puzzles, books and comics to keep grandchildren occupied when not outdoors. We grandparents and parents appreciated the spacious kitchen, fridge, dishwasher and washing machine to cut down on chores! The house is at the end of a quiet country lane providing privacy, peace and quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Best uitsig oor die Hogs in 'n privaat, rustige, gerieflike gesinstuiste.

Toe ons aankom was die huis ongelukkig nog nie gereed nie weens die vorige gaste wat laat vertrek het. Toe ons egter uiteindelik onsself kon tuis maak, het ons die huis baie gerieflik gevind, veral die slaapkamer met groot baaivensters en puik matras! Die groot verskeidenheid bordspeletjies, legkaarte, boeke en spotprentboeke om die kleinkinders besig te hou, is hoog waardeer. Ons grootmense het die ruim kombuis, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien geniet aangesien dit huistake vergemaklik het! Die huis is aan die einde van 'n stil, plattelandse straat en dus privaat en rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martie W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Omgewing is onbeskryflik mooi.

'n Baie aangename herinnering.

Tessa M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M

We loved it!

Really super. We had a good time! One evening we thought we would watch a movie but the DVD and TV did not recognise each other!

Yolandi B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Asemrowende uitsig en 'n lekker huis vir 'n klomp mense!

Die huis was great gewees. John was ook baie hulpvaardig en ons het ons verblyf geniet. Dis 'n fantastiese plek vir baie gaste en goed uitgerus.

Eduan M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan M

The house was perfect and had all we needed!

See stars.

Pikkie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie V

Heerlik!

Pragtige tuin met lieflike skoenlappers en voëls, asook die beste matrasse ooit! Voel sommer baie tuis.

Josua V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua V

Ruim en rustig.

Die reuse, goed versorgde tuin en ruim huisie het die indruk geskep van 'n ekslusiewe landgoed. Die Hogsback omgewing het gesorg vir die res.

Retha R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Retha R

Rustig tussen die bome met al die voëltjies rondom jou.

Baie lekker knus blyplek tussen die bome. Gerieflike kamers en alle benodighede in kombuis beskikbaar.

Alta I - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta I

Ons het 'n absolute wonderlike vakansie gehad.

Trewennan is 'n pragtige goed ingerigte huis met alles wat nodig is om 'n heerlik vakansie te hê. Die aande was so rustig voor die kaggelvuur met die games en DVD's wat voorsien word en 'n plus is ook die hout wat elke dag verskaf word en ons hoef nooit te onthou om hout te gaan koop nie ... dink aan al die klein dingetjies.

Trewennan Main House se terugvoer

Dear Alta, thank you very much for your kind review. We are delighted you enjoyed your stay at Trewennan.

Trewennan Main House
Hannelie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Gerieflike, bekostigbare verblyf!

Baie "cosy" blyplek, met al die nodig geriewe. Kaggel is fantasties vir die koue aande!

Trewennan Main House se terugvoer

Dear Hannelie, thank you for your review, so glad you had a happy stay in Hydrangea Cottage.

Trewennan Main House
Koos S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Absoluut alles wat ons gehoop het. Stil, rustig, heerlike slaapplek.

Sien sterre.

Trewennan Main House se terugvoer

Dear Koos, Thank you for the kind review. We are so pleased you enjoyed your stay at Trewennan and hope to see you again.

Trewennan Main House
Chrisna V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Sprokiesmooi.

Ons het heerlik gekuier by Trewennan! Die rustige atmosfeer is 'n lafenis vir jou siel. Ons 3 jarige het die swings, tuin en legkaarte vreeslik geniet. Die kombuis is goed ingerig en die kothuis is groot en gemaklik. Beste van als: geen TV! Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker terugkeer as ons weer in Hogsback kuier.

Trewennan Main House se terugvoer

Dear Chrisna, Thank you for your kind review. It was a pleasure to have you and your lovely family stay at Trewennan.

Trewennan Main House
Marianne K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K

A gem.

Stunning views. Beautiful garden. Lovely and cool under thatched roof.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trewennan-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxOGRmMWUxLTg1YmQtNDJkOC1iNzE4LWQ1ZTg2YjI0NzBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 6 Trewennan Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.595075562773 26.930345172353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang