Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trianon Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Richard Q
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Epic awesome. Our stay at Trianon Farm is the best we have ever experienced, a forever pleasant memory. The hostess and husband are very special people, so willing to spend time giving the history of the area. The chalet we stayed in, No. 2, is perfect, comfortable, practical and tastefully decorated. Their pet dogs are a delight without being a nuisance. The farm offers plenty of walking delight and photographic opportunities. We will be calling there again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tina
Trianon Farm
Hi Richard Thanks for the great rating. It was lovely to get to know you and Savanna and to host you.

Heinrich D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Roep v d visarend. Voëlkyker se paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

As ons nog 'n maand langer kon bly, het ons! Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Die aparte huisie langs die woonhuis, maak akkomodasie lekker privaat op die werkende plaas. Heerlike tuisgebak op beide dae, was 'n baie aangename verrassing. Die akkomodasie bied baie meer aan as wat ons gehoop het. Dis baie rustig en veilig en bied ook kilometers van veilige oefenpaaie vir die drawwers/stappers (en fietsryers as dit nie gereen het nie!) As ons weer Suid-Afrika besoek, sal ons graag weer hier wil gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Great stay. The hosts are very friendly and accommodating. We had booked a unit in the main house but offered a flat outside that we took. We had a great breakfast and god a small 'padkos' pack for our continued journey. A fairly long dirt road to get there but in acceptable condition if driven at the correct speed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trianon Plaas, Boesmanskop, 9951, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2795fb8af705f9dcafda1fcf232f882ce5cbeaec877df1133696ef63e6a1af2d7b95105cc1e37f29e0198cb09df6077361e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Trianon Farm Boesmanskop 9951 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.010871 27.107359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang