Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trichardspoort Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trichardspoort-wildsplase, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Trichardspoort Camping is in die pragtige Trichardspoortvallei, sowat 30 km buite die Bronkhorstspruit-afrit op die R25 na Groblersdal, geleë. Die wildsplaas is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die Boskamp bied 5 staanplekke wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en elk 5 gaste kan akkommodeer.

Wildritte en perdry kan teen 'n ekstra koste gereël word. Buite is daar 'n boma waar gaste saam kan kuier. Daar is ook staproetes en 'n groot verskeidenheid wildspesies op die plaas. Let dat daar nie selfoonsein op die perseel is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Trichardspoort-wildsplase, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trichardspoort-wildsplase, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83132d898f7da3b2ae9edc54230f59b7c1c6661781af2087273268fef3a166c7542f1ec2b97a8a56cbe4a8a9536db5af0324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 5) Trichardspoort Game Farms Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.621090963047 28.936532663754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang