Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trichardspoort Camping

Kampeer/karavaan
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Boskamp
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Beskrywing

Boskamp bied 5 staanplekke wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en elkeen het braaigeriewe en kan 5 gaste akkommodeer. Geen elektrisiteit of vullisdromme is beskikbaar nie. Die ablusiegeriewe bestaan uit 2 toilette, 3 wasbakke, 2 storte en 'n donkie-geiser wat met vuur verhit word om warm water te voorsien. Gaste moet hulle eie tente saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let dat daar nie selfoonsein op die plaas is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trichardspoort-wildsplase, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83132d898f7da3b2ae9edc54230f59b7c1c6661781af2087273268fef3a166c7542f1ec2b97a8a56cbe4a8a9536db5af0324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 5) Trichardspoort Game Farms Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.621090963047 28.936532663754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang