Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trichardspoort Game Farms

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Aveshini P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Peace, tranquil and loads of fun! The most relaxing, comfortable, fun stay for me and my family. The kids loved the outdoor greenery and seeing the animals. It was honestly the best weekend getaway! Thanks for the lovely stay and we can't wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talie M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Vriendelik, behulpsaam en gasvry. Dit het gevoel asof ons op 'n familie se plaas kuier. Die mense is ongelooflik vriendelik en gasvry. Alles was mooi skoon en in werkende orde toe ons daar aankom. Hulle is altyd reg en gewillig om te help en kom gereeld en maak seker alles is nog reg. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Trichardspoort Game Farms
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het! Ons hoop om julle weer te sien. Trichardspoort Game Farm

Hennie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Heerlike herinneringe gehad op ons ou familieplaas van 55 jaar gelede. Baie lekker gebly by Trichardspoort Game Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Goeie waarde vir geld. Die eenheid is baie netjies en die diens baie vriendelik! Sal graag weer gaan. Mooi wild op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Trichardspoort Game Farms
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Jan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Waarde vir geld. Chris en Rob is vriendelik en bereidwillig om te help as ons iets gekort het. Ons het die naweek baie geniet en dit was lekker om bietjie afgesny te wees van die res van die wêreld. Mens kry meer as wat mens vewag en definitief weer vir ‘n naweek gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Trichardspoort Game Farms
Dankie dat julle Trichardspoort Game Farm gekies het vir julle naweek. Dis lekker om te hoor dat julle die naweek geniet het! Ons hoop ons sien julle spoedig weer!

Bernadette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Baie rustig. Daar kort 'n naambord op die hoofhek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Trichardspoort Game Farms
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is besig om aan die naambord te werk. Ons hoop om julle weer te sien! Trichardspoort Game Farm

Karlien N
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Pragtige, rustige omgewing. Ons was 'n groep van 16 en het die hele plek bespreek. Oom Rob was baie behulpsaam en die diens was uitstekend. Ons het op verskillende tye gearriveer en vertrek en hy het baie moeite gedoen om vir ons die hek se oopmaak te reël! Die verblyf is goed toegerus, netjies en skoon. Ons sal beslis weer gaan! Ns: daar is nie selfoonontvangs nie, behalwe bietjie Whatsapp op MTN. Hy het ook vir ons met WiFi gehelp toe een van ons groep 'n inbraak by sy huis gehad het, sodat hy reëlings kon tref. Let op dat as mens die hele plek bespreek: Hamerkop-eenheid is nie by die hooflodge nie, maar maklik bereikbaar. Dankie vir 'n aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Trichardspoort Game Farms
Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppiplaaskadelic, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA054774160f3a9ebb8c4e54603aefaa36d9dc7ad89d0685511bd2a5a986c41af7b9fe2016a0c065a84de074205b04091e4485?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 Trichardspoort Game Farms Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.62047811559 28.936323970557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang