Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trichardspoort Game Farms

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Trichardspoort Game Farms
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Aveshini P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aveshini P

Peace, tranquil and loads of fun!

The most relaxing, comfortable, fun stay for me and my family. The kids loved the outdoor greenery and seeing the animals. It was honestly the best weekend getaway! Thanks for the lovely stay and we can't wait to visit again.

Talie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talie M

Vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Dit het gevoel asof ons op 'n familie se plaas kuier. Die mense is ongelooflik vriendelik en gasvry. Alles was mooi skoon en in werkende orde toe ons daar aankom. Hulle is altyd reg en gewillig om te help en kom gereeld en maak seker alles is nog reg. Sal definitief weer gaan.

Trichardspoort Game Farms se terugvoer

Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het! Ons hoop om julle weer te sien.
Trichardspoort Game Farm

Trichardspoort Game Farms
Hennie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Heerlike herinneringe gehad op ons ou familieplaas van 55 jaar gelede.

Baie lekker gebly by Trichardspoort Game Farm.

Carmen W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid is baie netjies en die diens baie vriendelik! Sal graag weer gaan. Mooi wild op die plaas.

Trichardspoort Game Farms se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Trichardspoort Game Farms
Jan P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Waarde vir geld. Chris en Rob is vriendelik en bereidwillig om te help as ons iets gekort het.

Ons het die naweek baie geniet en dit was lekker om bietjie afgesny te wees van die res van die wêreld. Mens kry meer as wat mens vewag en definitief weer vir ‘n naweek gaan kuier.

Trichardspoort Game Farms se terugvoer

Dankie dat julle Trichardspoort Game Farm gekies het vir julle naweek. Dis lekker om te hoor dat julle die naweek geniet het! Ons hoop ons sien julle spoedig weer!

Trichardspoort Game Farms
Bernadette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette S

Baie rustig.

Daar kort 'n naambord op die hoofhek.

Trichardspoort Game Farms se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is besig om aan die naambord te werk.
Ons hoop om julle weer te sien!
Trichardspoort Game Farm

Trichardspoort Game Farms
Karlien N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien N

Pragtige, rustige omgewing.

Ons was 'n groep van 16 en het die hele plek bespreek. Oom Rob was baie behulpsaam en die diens was uitstekend. Ons het op verskillende tye gearriveer en vertrek en hy het baie moeite gedoen om vir ons die hek se oopmaak te reël! Die verblyf is goed toegerus, netjies en skoon. Ons sal beslis weer gaan! Ns: daar is nie selfoonontvangs nie, behalwe bietjie Whatsapp op MTN. Hy het ook vir ons met WiFi gehelp toe een van ons groep 'n inbraak by sy huis gehad het, sodat hy reëlings kon tref. Let op dat as mens die hele plek bespreek: Hamerkop-eenheid is nie by die hooflodge nie, maar maklik bereikbaar. Dankie vir 'n aangename verblyf.

Trichardspoort Game Farms se terugvoer

Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Trichardspoort Game Farms
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppiplaaskadelic, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA054774160f3a9ebb8c4e54603aefaa36d9dc7ad89d0685511bd2a5a986c41af7b9fe2016a0c065a84de074205b04091e4485?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 Trichardspoort Game Farms Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.62047811559 28.936323970557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang