Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Triple9 Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Triple9 Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Clinton C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton C

Was baie nice en naby aan Loftus Veld.

Vriendelike werkers en kamers is lekker warm.

Mduduzi Bernard M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mduduzi Bernard M

It was superb.

I enjoyed my stay. The place is clean, secure, quiet. No traffic or any other noise.

Marlene R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Fantasties en rustig. Veilig.

Baie lekker gebly. Geen probleem met in- en uitgaan nie. Omgewing is besig, maar in aande baie rustig.

Jolinda K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda K

Friendly staff, always willing to help. They were very accommodating as well.

It was an amazing experience!

Jafta M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jafta M

Wish to visit again.

It was very clean. Security is tight, and the room is absolutely perfect.

Mark B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Very good.

Please put doors onto the bathrooms (they are open, leading directly into the bedroom).

Cathariena H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathariena H

Netjies, na aan hospitaal. Veilig.

Vriendelike diens. Veilige parkering. Netjies.

Johannes S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Skoon kamer met die nodige geriewe. Ek het 'n bedlamp agter die bed gemis.

Dit was slegs vir die oornag slaap van een aand. Het baie goeie diens gehad en het die nagrus geniet.

Cathariena H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathariena H

Goeie waarde vir geld.

Aangename ervaring. Sal beslis weer gebruik.

Dirk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Okay.

Gaste langs aan raas 01h30 in die nag.

Adrian O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian O

It was pleasant.

I enjoyed my stay as the establishment was neat and clean and good value for money.

Rina O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina O

Gemaklik en naby Loftus.

Ons het baie lekker gebly. Die linne was skoon en netjies.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Llewellyn V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Llewellyn V

Onveilige area.

Het nie lekker gebly in 'n swak area.

Hennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie V

Sommer net een - disastrous.

Nee, ek het nie. Die venue is langs 'n shebeen geleë. Needless to say, you know what I had to deal with. Ek het 4 dae gebly. Daar is nooit gevra of hulle elke dag my kamer kan opruim nie. Hulle het net aanvaar hulle kan. Ek is een van daai kliënte wat nie mense in my kamer wil hê wanneer duur persoonlike items ooplê nie. Ek maak my eie bed op en hou dit skoon. Ek moes gaan vra dat hulle die skoonmaakdiens moes stop. Die stort is ongelooflik onprakties. Baie lae waterdruk en die kop kan nie swaai nie en nog meer. Geen onderdak parkering of skadu nie. Die hadida's het my motor so bemors dat ek by my vergaderings moes opdaag met 'n erg bemorsde voertuig. Die mophare en vullis het buite my deur gelê vir 4 dae lank.

Pelonomi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pelonomi M

Amazing.

Our stay was amazing. The staff were very kind and nice. We had an incident where our key was locked in and they immediately helped us. Such great staff. We will be back!

Frans V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Baie aangenaam.

Gerieflik soos die vorige kere.

Casper V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Mediese kuier.

Awesomste en skoonste plek. Baie dankie. Vriendelike werkers.

Joey S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Ons het basies net oorgeslaap, my man was vir 'n operasie en ek het alleen die 2de nag oorgeslaap en het baie veilig gevoel.

Dankie aan die personeel ons het lekker gebly.

Santa T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa T

Netjiese, bekostigbare verblyf en naby geleë aan Loftus Versfeld.

Ons het die dag van bespreking 'n uur vroeër aangemeld en die ontvangspersoon by ontvangs het ons ingeboek en ons kon onmiddellik die kamer kry. Vriendelike personeel. Sal beslis weer van Triple 9 gebruik maak.

Coelet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coelet B

Vriendelik, gemaklik, bekostigbaar en netjies.

Alles is 100%. Sal dalk net 'n stoof in die kombuisie sit vir mense wat wil self-cater, maar dis nie doodsake nie. Alles was reg.

Amanda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Very clean and comfortable.

Thank you for a comfortable stay. We will definitely use you in the future.

Nicolene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Aangenaam.

Die plek is skoon en netjies hulle het nie geskroom om ons na 'n groter kamer te skuif wat beskikbaar was nie wat ons baie waardeer het. Die bed slaap ongelooflik lekker. Ons was by 'n netbaltoer by Affies Meisies en dis lekker naby. Sal weer daar gaan bly.

Frans V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Alles netjies, skoon en veilig.

Ons tweede keer by Triple9 Guesthouse en sal weer daar oorbly.

Jessica K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Vriendelik, naby, veilig en waarde vir geld.

Ons het geloop van die gastehuis tot Loftus en terug in die aand. Almal daar was baie vriendelik. Daar is 'n garage nie ver van die gastehuis (het die middag ook geloop vir ys) waarby ons pasteie in die laataand gekry het en 'n groot verkeidenheid eetplekke wat naby is. Veilige omgewing en jou kar is ook veilig daar.

Ilse D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Waarde vir geld.

Netjiese verblyf en goed geleë. Alles het gewerk en dit was veilig. Sal verseker weer daar gaan bly en dit aanbeveel.

Aj L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj L

Flinke diens. Kamer baie netjies.

Baie lekker gebly en alles was netjies gewees. Ons sal definitief weer van 999 gebruik maak en dit was baie veilig daar.

Tsholofelo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tsholofelo M

Good.

Nice and quiet place for a night away! Will definitely book here again.

Michelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle C

Gerieflik, vriendelik en netjies.

Mure net baie dun tussen kamers. Hoor alles wat om jou aan gaan van aangrensende kamers.

Johannes S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Lekker stil en skoon kamer met goeie ligging t.o.v. die Universiteit van Pretoria waar ek 'n vergadering moes bywoon.

Die eerste twee nagte van my verblyf het ek nie 'n bedliggie gehad nie, maar nadat ek dit versoek het, is een dadelik aan my gegee om te gebruik. Ek sal die akkomodasie beslis aanbeveel.

Marinda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Awesome.

Baie lekker plekkie. Ontvangs was baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Naomi K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi K

Rustig

Die staf is baie vriendelik en behulpsaam.

Fiona F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona F

Heerlik gekuier.

Goeie waarde vir geld en personeel vriendelik en behulpsaam.

Bonga N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonga N

Its a wow, we will come back again, but you must have some dishes for guest to use while enjoying stays.

Keep it u, nice place to stay, and will surely come back.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Rooms were clean and comfortable.

Enjoyed our stay. The room was clean. The vehicle was safe and secure. Walking distance from Loftus.

Willem Adriaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Adriaan D

Was lekker gewees.

Die diens was vriendelik en almal was gereed om te help.

Lilly D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lilly D

Lekker geslaap.

Net een voorstel as jy saam met n persoon reis sal ek persoonlik verkies om die Toilet af te skort vanaf die res van die kamer.

Stefanus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stefanus B

Ok but would not use the facility again nor recommend it to others.

Booked and paid for a deluxe room, doubt whether Room 2 is what I got? Very small with no chair at all. No cold water in sink. Maintenance lacking with several loose screws, i.e. on the safety latch/lock of the door and hooks in the bathroom. Bathroom very cramped with no floor mat outside the shower to catch the splashing water. The noise level on the evening of 28 Nov from inside and outside the main house was way too high.

Phelela N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phelela N

Great location, walking distance from everything.

Very safe and affordable.

Lea-ann B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea-ann B

Friendly meeting at the gate on arrival.

Was 5 minutes away from the eye institution as per my request.

Marika C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika C

Baie rustig en veilig.

Vriendelike personeel, skoon, rustig en veilig. Sal hulle vir seker weer gebruik.

Sean O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean O

Okay.

Good, clean and organized.

Jj D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj D

Rustig.

Blyplek is baie mooi, skoon en netjies.

Alinda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda M

Mooi plek waarvoor ons dit gebruik het.

Dit is 'n baie rustige plek om by te oornag. Diens was baie goed gewees.

Frans V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Oorslaap.

Beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd gekry het. Die kamer was skoon en netjies. Klein maar met alles wat 'n mens nodig het. Sekuriteit is baie goed met 24 uur wag/ontvangs. Ek sal weer daar oorslaap as ek in Pretoria is.

Cyril N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril N

Baie netjies en rustige omgewing.

Baie netjies, goeie diens.

Jan E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Was bereid om te luister en te help.

Hulle het verstaan dat my probleem was buite my beheer en hulle het my vergoed omdat daar geen sin was om langer te bly nie.

Bernice S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Was lekker en baie gemaklik.

Die gastehuis is baie naby aan bestemings wat mense graag sal wil besoek in Pretoria. Die gastehuis is ook baie skoon en mens voel sommer gemaklik as jy daar is.

Mbalenhle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbalenhle H

It was amazing.

It felt like home away from home. The staff was friendly and easygoing.

Marcel P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel P

Wonderful.

The room we stayed in was clean, the bed was extremely comfortable and the air-con was a definite plus. I was able to park my vehicle in front of the room. Originally I booked the deluxe room, but it they had unexpected problems with the room, they opened a standard room for me and refunded the amount that I’d paid extra. Overall wonderful staff, wonderful place, and definitely a bargain.

Taleza N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taleza N

Gevoel soos my huis weg van my eie huis af.

My kammer vir die aand was skoon, netjies, en die hele gastehuis was net mooi en baie netjies. Ek het egter vroeg by die gastehuis aangekom en was dadelik gehelp met my kamer oor ek vroeg die oggend in PTA moes wees vanaf Limpopo. Ek sal enige persoon aanbeveel om weer daar te gaan slaap.

Gontse M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gontse M

It was okay. The only problem for me was that the bathroom does not have a door.

I love that it is 24 hours.

Jemina G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina G

Value for money.

Place is close to amenities.

Susanna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna D

Vriendelike ontvangs. Netjies. Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs wat 'n gas welkom laat voel en was beskikbaar vir my inklok en uitklok en om die hek oop te maak (sonder enige moeite). Gastehuis voel veilig en is in 'n gerieflike area. Kamers is skoon en netjies (alhoewel daar 'n bietjie haak en steek plekkies is). Als wat benodig word vir 'n kort kuier is in die kamer. Ek sal wel voorstel dat eie koffie saamgeneem word. Ek sal weer 'n bespreking by Triple9 maak wanneer ek myself in Pretoria bevind.

Mwami S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mwami S

Everything from day 1 till day 10 felt refreshing, everyone was nice, helpful, and welcoming and I loved every bit of it.

The guesthouse was always clean as all the time everyone working at the place did their job. The aesthetic of the place is exactly the same as you see in the pictures and very pretty.

Karla B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla B

Dit was baie skoon en goed beheer.

Die wagte by die hek is baie behulvaardig om oop te maak. Maak nie saak hoe laat nie.

Ferdie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie T

Baie netjies en skoon.

Net een handoek vir twee gaste in die kamer. Geen kragpunt naby spieëls vir 'n haardroër nie.

Triple9 Guesthouse se terugvoer

Ons vra om verskoning omdat u net een handdoek gehad het. U moes net vir ontvangs in kennis gestel het dan sou hulle onmiddelik dit reggestel het.

Triple9 Guesthouse
Annette M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Ons het saam met vriende na Afrikaans is Groot gaan kyk.

Ons het baie lekker geslaap, kamers was baie netjies, baie dankie. Sal beslis weer by Triple 9 oorslaap.

Lourika G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika G

Vriendelike, hulpvaardige diens.

Moes in Hatfield wees vir 'n prosedure en is so naby die Urologiese hospitaal. Ons kon vroeg in en uit by die gastehuis. Hulle het tot ons kamer verander sodat ons 'n buitedeur het. Dit raas bietjie in die gang waar ons eers was.

Eugene O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene O

Nice clean rooms with all you need.

Great service. Neighbourhood just noisy at night. We were really happy with the rooms. Nice and clean, with all we needed. Service was friendly and great - they even refunded us for the one room that we did not use, due to one member of our travelling party needing to attend a funeral. My only complaint was that the neighbourhood is quite noisy at night. Seems to be some drag racing happening in the area, so we heard noisy cars and police sirens at night. Otherwise it was perfect. Good value.

Anthony P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony P

Space too congested.

Fully prepare rooms for guests. Guests don't have to request for basic services i. e TV not connected.

Esther N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esther N

Oornagveblyf op 'n sake besoek.

Die gastehuis is baie goed gelee, veral omdat daar geen beurtkrag toegepas word nie. Dis is egter reg langs 'n kuierplek wat baie raserig is. Die aanbeveling sal wees om meer as een sakkie koffie per gas aan te bied en bedliggies sal ook bruikbaar wees. Maak die muurproppe meer toeganklik. Die ketel kon nie ingeprop word nie, omdat die yskassie teen die muur staan. Ons het goeie diens by die ontvangs gekry.

Magriet L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet L

Ruim en netjies maar etlike tekortkominge.

Geteëlde trappie tussen kamer en verlenging na badkamer en venster (toegeboude stoep) is baie netjies maar trap was nie gemerk nie en een van ons het met die instap amper daar neergeslaan. Hul het vinnig gereageer op ons klagte en met beskikbare materiaal dadelik 'n meter van die breë aftrap gemerk en 'mind the step' teen muur aangebring. Die stort, piepklein wasbak en toiletruimte is buite verhouding klein vir die ruim kamer en sonder 'n deur, wat die toilet blootstel aan amper helfte van die kamer. Geen toiletsproei of borsel beskikbaar nie. Warm water neem baie lank om by stort uit te kom en dit is nie duidelik gemerk na watter kant die warmwater oop is, so jy wonder heeltyd of jy nou kouewater mors. Geen snippermanjie of badkamerdrommetjie nie, ons moes afval op 'n hopie los. Die matras, linne en kussings was vars en skoon, maar hoe slaap jy in Januarie in Pretoria onder 'n dik duvet en daar is nie 'n bo-laken nie? Vier dik kussings gee geen keuse van 'n sagter kussing nie. Geen bedlampies nie. Ons het die yskas afgeskakel om nie in die kamer te dreun nie. Die minimalisme van die dekor is gaaf, fraai kaggel en mooi houtvloere en ou plafon. Net jammer oor wat kortgekom het om dit gerieflik te maak. Ekstra koffie gevra en dis ruim voorsien.

Annatjie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie K

Skoon en netjies, maar raserig.

Die kamers was skoon en netjies, maar die omgewing is raserig en reëls word nie gehou nie. Ons kon nie slaap nie. Ons het voor bespreking gevra of ons 'n ekstra enkelbed in die deluxe kamer kon kry en dit is goedgekeur voor bespreking en betaling. Dit is egter nie ingedra nie en ons moes weer daarvoor vra. Sou 'n aangename ondervinding wees as dit nie vir die geraas elke aand was nie.

Piet K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Piet K

Enige motor kan voor die hek stop en die hek word oopgemaak. Geen kontrole.

Ek het nie besef dit is net 'n kamer met 'n stort en toilet nie. Geen kontrole wie by die hek inry nie. Hulle maak vir almal die hek oop. Ek het al baie deur webtuiste bespreek maar die een was ongelukkig die swakste. Ek sal volgende keer meer seker maak watse akkommodasie dit is. Geen deur tussen die kamer en die toilet nie. Net 'n halwe rol toiletpapier was daar.

Lynette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette B

Onaangenaam.

Daar was van 6 uur af 'n geskree in die gange en buite.

Rubert S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubert S

Lekker.

I stayed lekker at this place.

Shadé J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadé J

Peaceful and safe.

The staff is helpful.

Isabel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B

Goeie diens, netheid, ligging en veiligheid.

My man het oorgebly. Ek het net een nag daar geslaap. Hy was baie gelukkig met die gastehuis.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadia-straat 999, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcef94dec5b720342f4fcf2ad38c50e044bd7107c415c0a33a2568ea1bd3c3241d9a0dcc07cd92b21870468e54888ba1fd792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 999 Arcadia Street Pretoria 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.748261322073 28.230641029832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang