Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tristan's Place Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kealin H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing. One of the best guest houses. It was very neat and clean. Also very quiet. I would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharia R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Hartlike vriendelikheid en professioneel ontvang. Skoon en netjies. Het heerlik oorgeslaap in netjiese silwerskoon kamers met kraakvars linne op die beddens. Alles was perfek. Ontbyt was 'n heerlike bederf. Sal beslis weer daar gaan oorbly. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. 10 uit 10. Baie baie mooi huis. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer by julle kom bly met ons volgende Nampo-besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag
5.0
Mei 2024

Die personeel is vriendelik, die plek is mooi en netjies, en ek sal weer daar kom bly. Ek het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nj P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtige gastehuis en heerlike verblyf! Pragtige gastehuis, skoon en baie netjies. Baie goeie diens en die eienares het ons hartlik ontvang. Bestuurder ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Ons het 2 aande gebly en ek kan dit aanbeveel. Pragtige tuin gee so 'n rustige atmosfeer. Eenheid is smaakvol ingerig. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Tristan's Place Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer, Belinda. Dit was lekker om julle by ons te hê.

Riette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit is baie lekker verblyf. Baie goeie verblyf. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Tristan's Place Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, Riette. Dit was aangenaam om jou by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ba038171374b7a290d3bf2966530ba1795fb1b962de74dbf3b9f471b9eb54dc1bb4fd35a6c363a4e20f1334ccda8177f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Kameeldoorn Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8339945 26.670776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang