Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Triton Selfsorg

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton Grove 12, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Triton Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf sowat 50 m vanaf die strand in die hartjie van Elysium. Dit het 'n pragtige see-uitsig vanaf die voorste stoep en tuin en is sowat 25 minute vanaf Scottburgh se middedorp.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is nog 'n koningingrootte-bed in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFI is ook beskikbaar.

Buite is 'n beskutte stoep met braaigeriewe en 'n klein oondjie om brood in te bak. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis, asook ekstra skaduparkeerplek. Die eenheid maak tydens beurtkrag van sonkrag gebruik. Die eenheid spog ook met 24-uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie, 'n alarmstelsel en gewapende reaksie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Triton Grove 12, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Triton Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton Grove 12, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA542c008da11a021ac7324978602361efa013cbc7e098091e6666cd3da209e240ee5e971f89128f1571d6d9308dafe2242968?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 Triton Grove Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.475986 30.639515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang