Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropicana Lodge & Function Venue

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 71 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.1
Veiligheid
3.8
Nela M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker wegbreek gewees. Dit was baie rustig en het goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton H
1 nag
5.0
Mei 2024

Uitstekend gewees. Ons het lekker gebly en goeie gasvryheid gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Ja, ek het baie lekker gebly en ek het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Relaxing. Beautiful, but we need a TV in the room, and they must build a swimming pool. It's beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Was 'n rustige atmosfeer. Ja, die kamer was fantasties, net soos ek ook met hul diens tevrede was. Die restaurant en fasiliteite is baie netjies en besonders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kenneth Thami M
1 nag
3.2
Mrt 2024

Not too bad. The place was clean even though the furniture was old. There was no TV, and there was too much noise from people. Dogs were all over the property, and I couldn't get out in the morning as I was scared of the dogs. Overall, the staff was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2024

Sal nie weer daar kuier nie dankie. Die hele kamer was oortrek met miere. Daar was nie tee of melk nie. Geen koppies om eers koffie te drink nie. Wasbak drein is verstop. Warmwater is amper niks. Bedliggies flikker aan en af.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Andre V
1 nag Saam met vriende
1.8
Feb 2024

Swak! Sal nie weer daar bly nie en sal die plek glad nie aanbeveel vir ander mense. Die beddens is hol gelê, geen koffiegeriewe in kamers, die klein bietjie melk in gesamentlike kombuis se yskas was suur, die stortkrane werk nie behoorlik nie. Ons vriend was in 'n ongeluk die oggend, ons kon glad nie by die hek uit nie, beide nommers was af wat gebel moes word om die hek oop te maak! Ons kon na 08:00 eers daar uit.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sydney D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Aug 2024

More for bikers and backpackers. This place has so much potential but looks like it is stuck in time. The tour of the place was just the room and bar. The room we stayed in was so outdated and not the cleanest. Owners were okay. Dogs were very cute. Our room was not the safest due to our door that didn't lock and the people who kept walking past our door. Even if the owner explained the loudness, I'm just disappointed they didn't respect the people sleeping here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f9f81097640512b17f36263c13d3e28e09e658fa792e6e190076e982c3e7a13d682ac6e4ee22c8bb33b4c2e4a02e73a5ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 Old Rustenburg Road (R104) Damdoryn 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.720060941332 27.786959856749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang