Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropicana Lodge & Function Venue

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tropicana Lodge & Function Venue is 'n lewendige eiendom tussen Hartbeespoortdam en Brits, in Noordwes.

Die lodge beskik oor 3 eenheid-opsies. Die Semi Luxury Lodge-kamers het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n toilet en 'n wasbak. Dié kamers bied geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV en 'n yskassie.

Standaard Dubbel Lodge-kamers het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en enkelslaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Standaardkamers het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Standaard- en Standaard-dubbelkamers is toegerus met waaiers en tee- en koffiemaakskinkborde en het gratis WiFi-toegang.

Die lodge het konferensiegeriewe, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Die lodge se energieke sitkamer en sportkroeg bied oorgenoeg hoeveelhede vermaaklike aktiwiteite en sportvermaak, insluitend pooltafels, rekenaarspeletjies, veerpyltjieborde, 'n gholfmasjien en 2 grootskerm-TV's wat sportwedstryde en -speletjies uitsaai. Die kroeg is ook die plaaslik spog tuiste van pizza en ander heerlike spyskaartopsies.

Ander doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, fietsry, wildritte, begeleide staptogte, bergfietsry, swem, tennis en meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 72 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.1
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Tinus S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly.
Sep 2024
Nela M
Saam met vriende
5.0
Lekker wegbreek gewees. Dit was baie rustig en het goeie diens ontvang.
Aug 2024
Charlton H
5.0
Uitstekend gewees. Ons het lekker gebly en goeie gasvryheid gehad.
Mei 2024
Charlton H
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Ja, ek het baie lekker gebly en ek het dit geniet.
Mrt 2024
Maggie M
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Beautiful, but we need a TV in the room, and they must build a swimming pool. It's beautiful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Gaste dink Tropicana Lodge & Function Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f9f81097640512b17f36263c13d3e28e09e658fa792e6e190076e982c3e7a13d682ac6e4ee22c8bb33b4c2e4a02e73a5ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 72 5 1 4 Old Rustenburg Road (R104) Damdoryn 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.720060941332 27.786959856749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang