Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropicana Lodge & Function Venue

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tropicana Lodge & Function Venue bied verblyf tussen Hartbeespoortdam en Brits in Noordwes.

Die lodge beskik oor 3 eenhede. Die Semi Luxury Lodge-kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Dié kamers bied geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV en 'n yskassie.

Standaard Dubbel Lodge-kamers bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Standaardkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Standaard kamers en Standaard dubbelkamers het waaiers, tee- en koffiemaakskinkborde en gratis WiFi.

Die lodge het konferensiegeriewe, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Die sitarea en sportkroeg bied oorgenoeg vermaaklike aktiwiteite en sportvermaak, insluitend pooltafels, rekenaarspeletjies, veerpyltjieborde, 'n gholfmasjien en 2 grootskerm-TV's wat sportwedstryde en -speletjies uitsaai. Die kroeg is ook die plaaslik spog tuiste van pizza en ander heerlike spyskaartopsies.

Ander aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, fietsry, wildritte, begeleide staptogte, bergfietsry, swem, tennis en meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 71 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.1
Veiligheid
3.8
Wat gaste dink
Nela M
Saam met vriende
5.0
Lekker wegbreek gewees. Dit was baie rustig en het goeie diens ontvang.
Aug 2024
Charlton H
5.0
Uitstekend gewees. Ons het lekker gebly en goeie gasvryheid gehad.
Mei 2024
Charlton H
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Ja, ek het baie lekker gebly en ek het dit geniet.
Mrt 2024
Maggie M
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Beautiful, but we need a TV in the room, and they must build a swimming pool. It's beautiful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Karen R
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful stay. It was our second visit and we already look forward to the next visit. The place is nice, quiet, and clean. It...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Gaste dink Tropicana Lodge & Function Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad (R104), Damdoryn, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f9f81097640512b17f36263c13d3e28e09e658fa792e6e190076e982c3e7a13d682ac6e4ee22c8bb33b4c2e4a02e73a5ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 Old Rustenburg Road (R104) Damdoryn 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.720060941332 27.786959856749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang