Tropico House Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Cathleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Beverley B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, wardeer. Hoop om weer te sien.
Chris M - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon veilig stil.
Amanda I - Des 2023
Algehele gradering
Rustige gemaklike kuier.
Lizanne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Vriendelike personeel.
Charné B - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Hi, daar is WiFi. Die kode is in die boek op die bed. Jammer dat jy moes vra.
Charné B - Mei 2024
Algehele gradering
Refreshing.
Corma M - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon. Veilig.
Magda M - Jan 2024
Algehele gradering
Slegs ge-oornag, was rustig en veilig.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Groot plesier. Hoop om weer te sien.
Chad L - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic experience.
Lees meerTropico House Guest Rooms se terugvoer
Thanks for the very good review. Hope to host you again soon. Clients like you make my day.
Nasjadia L - Des 2023
Algehele gradering
Humble stay.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Aleta F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
So sorry, did not know that the security light of the house next door is a problem.
Ad R - Aug 2022
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was skoon en netjies.
Fiona B - Jan 2022
Algehele gradering
It is very clean, neat and safe but we were told we needed to be out by 4, for proof of mail, and then was told at 12. We were supposed to leave at 10 already so we had to rush to go.
Robyn N - Des 2022
Algehele gradering
The room smelt like mildew, there was one toilet roll for 3 people for a weekend and 2 towels for 3 people.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
So sorry about this, my husband was in hospital very ill and passed away. Up till now, no phone call to let me know about any problems. There are always 3 big and 3 small towels and 3 facecloths and a bathmat in each room if it sleeps 3.
Marius P - Des 2021
Algehele gradering
Sakpas vir 'n kort verblyf.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie.
Michelle V - Des 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek
Rubyn K - Mei 2021
Algehele gradering
It was not a pleasant experience.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Thanks but the noise was bad till 03h30 in the morning and it was a 21st party which we = only heard about it the day before arrival.
This is a b&b room only accommodation.
Sorry for this
Kobus V - Des 2021
Algehele gradering
Ongemaklik.
Yaa A - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful and felt like home, lovely.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Thank you, hope to see you soon again.
Marisa L - Jan 2020
Algehele gradering
Happy with a few concerns.
Michael D - Jan 2020
Algehele gradering
False advertising.
Heleen F - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en heerlike verblyf.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Helena, wardeer.
Johannes V - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n rustige omgewing.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, wardeer hierdie opmerking.
Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie nogmaals in 'n besige maand soos Desember is dit altyd lekker omte hoor dat daar tog gaste is wat alles nog kan wardeer, en kan geniet dit wat ons en Lamgebaan bied.
Derick A - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring gevoel of ons op tropiese eiland is.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.
Sophiah J - Des 2019
Algehele gradering
Was baie nice en rustig by Tropico.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Sophia, wardeer.
Lynette J - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n vinnige oorslaap.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Thanks.
But I really don't know of a other way to close the sliding door for safety.
The room is not damp, it was repaint and was just finish 2 weeks before arriving.
Ariane G - Jan 2019
Algehele gradering
Clean but very basic and small.
Lees meerTropico House Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your feedback. Kindly note that the pool area is open daily from 10h00 to 18h00.
Jackie T - Des 2019
Algehele gradering
Not user friendly.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Onno Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Needs renovation (and new management) desperately.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Dear Onno,
Sorry to hear about your bad experience with us. When you checked out, we got the impression that you had enjoyed your stay.
Our house has got a beach look. The dining area is spacious with a modern, shell-like look that is generally liked by our guests.
The breakfast of R60 per person is a normal breakfast with canned fruit and fresh bananas. I'm sorry it wasn't to your taste.
Next time, please tell us immediately what you don't like for us to address it to improve your stay.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Marinda O - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik en gasheer baie vriendelik!
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek wardeer dit, sal opmaak as julle weer bespreek.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Willie D - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon maar gordyne bietjie afgeskeep. Voldoende vir een aand seker.
Elroy M - Des 2018
Algehele gradering
Geld is die duiwel se oorkussing.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Goeiedag Elroy,
Ek is nie seker wat u bedoel nie, aangesien Tropico House bemark word as 'n gastehuis, nie as 'n selfsorg-eenheid nie. Daar word duidelik melding daarvan gemaak op die advertensie wat in die kamers beskikbaar is.
Groete,
Tropico House-bestuur
Nico V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie min spasie.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Rentia V - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en rustig.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.
Dirk B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis en sentraal geleë.
San-marie K - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Op die oomblik is ons 'n B&B instansie so ek mag nie 'n mikrogolfoond in kamers sit nie. So jammer, sou dit graag wou doen.
Amy R - Des 2017
Algehele gradering
Het al by beter gebly vir dieselfde prys.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Hi, Ek is baie jammer om te verneem dat julle nie die inligting wat duidelik geadverteer word wat die shell kamer aanbied gelees het nie. Dit is 'n bed en ontbyt en nie selfsorg eenheid nie.
Ongelukkig kan ek niks aan die straat ligte doen nie. Die veiligheid ons het sekuriteitstrale en kamaras wat aan is.
U het ook nooit melding gemaak dat iets pla nie.
Ons was ten alle tye bereid om wat ookal u vra mee te help.
Mathew A - Apr 2017
Algehele gradering
Het al baie beter gekry vir die prys wat jy betaal.
Lees meerCharne P - Des 2017
Algehele gradering
Dit was onaangenaam aangesien die personeel by Tropica mens so sleg hanteer.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Weens die water tekort en dat u slegs 2dae bly probeer ons water bespaar en probeer ons handdoeke teminste 2 keer te gebruik.
Daar is n vullisdrom klein indie kamer langs die yskas.
Ek was heeldag indie woonhuis en geen een van julle het my gekontak nie. Pauline het u meegedeel om mt tekontak..
Jammer vir die onferief maar ons maak niedie water reels nie.
Angie F - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, pragtig.
Nelmare C - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Ben C - Jan 2016
Algehele gradering
I'll definitely recommend this place.
Lees meerWilna O - Des 2016
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Lees meerTropico House Guest Rooms se terugvoer
Ek is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was nie. Die res van jou groep was tevrede met alles.
Jennifer J - Des 2016
Algehele gradering
Very nice.
Tropico House Guest Rooms se terugvoer
Thank you. We hope to see you again.
Niall D - Nov 2015
Algehele gradering
Basies, netjies en skoon. Dis nog nie klaar nie
Lees meer- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whightmanstraat 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang