Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Nest

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chrizelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was absoluut wonderlik. Knysna is 'n baie pragtige plek, en ons kuier by Little Nest was asemrowend. Die eienaar Sonja is 'n wonderlike mens, sy het al die instruksies mooi neergesit, sodat ons met niks moet sukkel nie. Die plekkie was lieflik en pragtig net wat ons nodig gehad het. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het in een. Ons het die kuier werklik geniet en sal enige tyd terug gaan. Dankie Sonja vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Little Nest
Baie dankie Chrizelle vir jou mooi woorde. So bly julle het Little Nest en Knysna geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Carmen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Little Nest was perfect for our overnight stay. Exactly what we needed. Comfort, and a wonderfully big and comfy bed with top-quality bedding to stretch out on. We slept very well. The apartment is tastefully decorated and furnished, and absolutely spotless. Elmo was on tap when we needed to contact her. She was most helpful. A great hostess. Thank you for letting us chill at Little Nest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Netjies, skoon en gerieflik. Ongelukkig het TV nie gewerk nie. Sal Little Nest aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Eenheid 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6a8762c934d0be74398b82d5688a6d92fd88a0f27f21da5138e1caeb2bf4291e9bafcda445f1024b3628132aba9b2345354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 40 Trotter Street Unit 19 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.038058732517 23.047360752254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang