Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trout Escape Farm

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Nelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal definitief weer besoek. Sterre die beste nog ooit beleef. Pragtige en baie gerieflike akkommodasie. Die gasvrou is fantasties. Die huis het alles wat nodig is en is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Trout Escape Farm
Dankie vir die terugvoering. Groete

Roger K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie gemaklik en perfek vir 'n naweek weg. Die dam op die perseel is fantasties, so geen rede om verder te soek as jy net bietjie tyd alleen wil spandeer. Let wel die perseel is nie in die dorp nie maar so 6 min weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Trout Escape Farm
Dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet. Groete

Marché S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lekkerste, mooiste plek! Sal definitief dit aanbeveel, ons sal weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Trout Escape Farm
Dankie vir die terugvoering, Sien julle gou weer. Groete,

Zarika H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Pragtige plek om weg te gaan vir 'n naweek. Goed uitgerig en baie netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek het klipmure en sement vloere so dit is regtig koud in die winter, maar daar is 'n lekker kagel en elektriese komberse. Daar is ook 'n binnebraai. Baie netjies en goed ingerig met alles wat jy sal nodig he. Sal definief weer soontoe gaan. Neem net kennis dat die adres op die webtuiste Dullstroom Reservations s'n is en die plek is net buitekant die dorp. Gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Trout Escape Farm
Dankie vir die terugvoering. Groete

Luchelle W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Baie lekker, rustig en veilig! Baie rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Trout Escape Farm
Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet. Groete

Gregory P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Stunning location and beautiful house. Close enough to town, but far enough out of town to be away. It was really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Trout Escape Farm
Thank you for the feedback.

Ria R
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Die huis is pragtig, netjies, skoon, goed toegerus met alles. Tuin is pragtig, die voëltjies tjirp al vroeg oggend. Ek is regtig baie beïndruk met die plekkie en sal weer in die toekoms daar bly. Ons het 'n wonderlike week gehad. Die weer was uitstekend. Die uitsig is asemrowend. Die huis het net mooi alles in wat enige vrou van kan droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Trout Escape Farm
Hi Ria, baie dankie vir die terugvoering, Bly julle het dit geniet. Sien gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R5 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Auldstone House, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA313a667d85f1fd84a8bca973f9422f575b468c4ee49f2e38768d08a046c4cd071131060abd3d8e91f3ff3e936f7495e86e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 506 Naledi Drive Auldstone House 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.458835348965 30.13154669588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang