Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutmere Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Mara R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

We had an amazing time. It was our second time going to Troutmere and it was just as exceptional as the first time. The accommodation has everything that you need. Our dogs had the best time, and we had the comfort of knowing they were safe in our fenced-off area. Watching the sunsets, cows, and horses was the best way to spend our weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

An amazing weekend away. We went away with 4 adults, 1 baby and 5 dogs and we had the most amazing time! All the staff were very friendly and so helpful. Our fur babies had the best time, as the area around the house is fenced off they were completely safe to run around freely. We could also freely walk around the farm which was beautiful. The Dullstroom town is right down the road and made a good day out. We will definitely be going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie rustig en mooi, rus vir die siel. Met aankoms is ons vriendelik gegroet en gery na die huis. Die plaas is in 'n goeie toestand en is werklik baie mooi. Die huis was baie skoon en netjies met aankoms, en die mense was baie akkommoderend op ons addisionele versoeke. Vis het ongelukkig nie gebyt nie, so ons sal vir seker moet terug gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Rustige naweek wegbreek. Ons het heerlik gebly. Die huis is goed ingerig en die plaas is pragtig met paaie om te stap of draf. Die groot erf om die huis was great vir die honde. Hulle kon verken sonder dat ons hoef bekommerd te wees. Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die huis het wel aandag binne en buite nodig om netjies te wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2023

Beautiful setting, very pet friendly. Thoroughly enjoyed our stay at Troutmere. The house is big and spacious, beds are comfortable, and the kitchen is well-equipped. The large yard was fenced in so our busy dogs could run around safely. They also loved the long walks on the farm. The house is beautifully situated on a dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gernie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2023

Awesome setting, friendly people but house lacks general maintenance inside and out. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jeme P
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Gemaklikste verblyf en waarde vir geld. Die uitsig by Troutmere is selfs beter as mens se verbeelding as jy dink aan knus verblyf in die Dullstroom-area. Gashere uit die boonste rakke! Perfekte plek vir paar vriende of egpare om uit die stad te kom vir paar dae. Luuks verby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mihandi K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Heerlike naweek weg! Dit is 'n lieflike huis en die plaas is pragtig, ons gesin (en twee woefies) en dit verskriklik baie geniet. Sal beslis weer 'n vakansie op die plaas gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Tranquility holiday. What a wonderful experience, everything was perfect. A wonderful road leading to the house which can be easy accessed. The house itself is wonderful and the open setup blows you away! Each room has a fireplace which sets for a wonderful atmosphere. The area is wonderful with beautiful hiking trails. The fishing was great, I stopped counting by 8 even my wife managed to catch her first trout while she was learning fly fishing. I am 100% sure Troutmere will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Fantasties Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R5 170
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 170
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R540, Troutmere-plaas, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe94b5a802f9a94a08029b87caf1cc639090ec7847cca0473986e89668aa29aad913824c9a30f310bb80d7fe6b7de0e896019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 170 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 Off the R540 Troutmere Farm 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64050994934 30.054178369606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang