Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutways Private Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Troutways Private Retreat is ’n kunsvlieghengel-venue 2 km vanaf Waterval Boven in Mpumalanga. Die oord hou reënboogforel aan in 4 stilstaande waterdamme, genestel in 'n vallei tussen die berge op die Oostelike plarorand.

Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede gebied, 2 vierslaapkamer-eenhede en 2 eenhede met 2 enkelbeddens. Die eenhede is ten volle toegerus, en alle beddens is enkel- of koninggrootte.

Die plaas is baie rustig met 'n ryk voëllewe. In die aande kan 'n bok of 'n haas gesien of jakkalse gehoor word. Gaste kan by die buurplaas hengel, daar is reënboogforel en baars.

Vir die avontuurlustiges is daar aktiwiteite soos rotsklim, abseil, staproetes, swembaddens en bergfietsroetes. Gaste kan ook die plaasdiere vertroetel.

Snags kan die paddas, krieke en die wind gehoor word, en die sterre is pragtig aangesien daar geen besoedeling is nie. Die water wat op die plaas gebruik word, kom vanaf die bergfonteine, en gaste is welkom om van die huis toe te neem.

Troutways Private Retreat is troeteldiervriendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anne Marie R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Dit was heerlik - ons is opgegradeer na die groter huis omdat die Troutways Private Retreat se yskas nie gewerk het nie - dit was 'n lekker v...
Sien meer
Mei 2024
Hester B
Saam met lewensmaat
5.0
Practical, well thought out accommodation. Host is professional, wonderful views. The accommodation at Troutways is so practical. There...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Willie F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf met mooi uitsig op 'n plaas. Heerlik gebly. Toegangspad bietjie rowwe grondpad, maar net so 500m.
Mrt 2024
Df K
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig gewees! Was baie lekker gewees by Troutways!
Feb 2024
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, ontspannend, met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik oorgebly by Troutways. Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n ontspanne ku...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Troutways Private Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7adb627fbed998c63da6905de5815d8acbc185c43a61148f34ea4419d4afbfa79cccf218f68ee58c46f21c2693147379016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Troutways Farm Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.66582059396 30.342017412186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang