True North
Beskrywing
Dié luukse eenheid het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, elektriese eierkoker, ketel, eetgerei en breekware. 'n Nespresso-koffiemasjien is beskikbaar. Elke eenheid maak van sonkrag gebruik en het TV met DStv, WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en sitarea op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
Huisreëls
Inkloktyd is 15:00
Uitkloktyd 10:00
Hou asb geraas tot 'n minimum. Geen harde musiek word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 20:00 tot 09:00
Geen kinders jonger as 16 jaar.
True North is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Rook is verbode in al ons eenhede.
Ongelukkig laat die verblyf nie dagbesoekers of troeteldiere toe nie.
Verwydering van items, soos borde, glase, messe, vurke, komberse en kussings van eenhede is verbode.
True North maak van sonkrag gebruik. Gaste mag slegs van die elektriese toebehore wat voorsien word gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, elektriese eierkoker, ketel, eetgerei en breekware. 'n Nespresso-koffiemasjien is beskikbaar. Elke eenheid maak van sonkrag gebruik en het 'n TV met Netflix, WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en sitarea op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
Huisreëls
Inkloktyd is 15:00
Uitkloktyd 10:00
Hou asb geraas tot 'n minimum. Geen harde musiek word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 20:00 tot 09:00
Geen kinders jonger as 16 jaar.
True North is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Rook is verbode in al ons eenhede.
Ongelukkig laat die verblyf nie dagbesoekers of troeteldiere toe nie.
Verwydering van items, soos borde, glase, messe, vurke, komberse en kussings van eenhede is verbode.
True North maak van sonkrag gebruik. Gaste mag slegs van die elektriese toebehore wat voorsien word gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, elektriese eierkoker, eetgerei en breekware. 'n Nespresso-koffiemasjien is beskikbaar. Elke eenheid het 'n TV met DStv, WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en sitarea op die perseel. Let asb. dat die eenhede nie rolstoelvriendelik is nie en dat troeteldiere en kinders onder 16 jaar nie toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
Huisreëls
Inkloktyd is 15:00
Uitkloktyd 10:00
Hou asb geraas tot 'n minimum. Geen harde musiek word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 20:00 tot 09:00
Geen kinders jonger as 16 jaar.
True North is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Rook is verbode in al ons eenhede.
Ongelukkig laat die verblyf nie dagbesoekers of troeteldiere toe nie.
Verwydering van items, soos borde, glase, messe, vurke, komberse en kussings van eenhede is verbode.
True North maak van sonkrag gebruik. Gaste mag slegs van die elektriese toebehore wat voorsien word gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 101, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang