Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

301 On Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nazli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir 301 On Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sylvia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia D

Most enjoyable.

Thank you for a lovely clean unit. The beds are very comfortable and the cosiness of the bedding is a plus.

301 On Beach se terugvoer

Good day Sylvia, thank you for taking the time to write the review. We are happy to hear that you had a comfortable stay. We appreciate the feedback and hope to see you soon. Regards, 301onbeach.

301 On Beach
Anne-marie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Gesellig.

Ja, lekker gebly, maar sou graag 'n see-uitsig wou geniet.

301 On Beach se terugvoer

Goeie dag Annemarie, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete,
301onbeach

301 On Beach
Chantelle P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Rustig, veilig.

Ek het baie lekker gebly. Die kompleks is gerieflik en rustig. Geen geraas of steurnisse.

301 On Beach se terugvoer

Goeie dag Chantelle, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Bly om te hoor die plek was gerieflik. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, 301onbeach

301 On Beach
Kalynn V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kalynn V

We enjoyed our stay.

Our stay was very pleasant.

301 On Beach se terugvoer

Goeie dag Kalynn, dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Bly om te hoor die verblyf was rustig. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, 301onbeach

301 On Beach
Cheyenne A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyenne A

Wholesome.

Vacations provide the quality time that families desire. Strand and the accommodation gave us exactly what we were hoping to have. The hotel itself felt like it was "getting back on its feet," but on the whole, a good experience. The staff were helpful, and the restaurant was very good.

301 On Beach se terugvoer

Good day Cheyenne, thank you for taking the time to write the review. We appreciate the feedback and hope to see you soon. Regards, 301onbeach.

301 On Beach
Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie lekker dankie.

Goeie kommunikasie, skoon en netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel.

301 On Beach se terugvoer

Goeie dag,
Dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, 301onbeach

301 On Beach
Lucien P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucien P

Heerlik pret met rustigheid.

Ek het die tyd geniet by 301 On Beach. Dit was pret gewees, net 1 probleem is parkering.

301 On Beach se terugvoer

Goeie dag, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete , 301onbeach

301 On Beach
Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Excellent accommodation.

Only issue was the hotels normal drinks were very expensive - R25 for a 500 ml Coke.

301 On Beach se terugvoer

Good day Pieter, thank you for your review. We really do appreciate it. We are delighted to hear that you had a wonderful stay. Hope to see you soon. Regards. 301onbeach

301 On Beach
Allistair L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistair L

Awesome.

Die plek was mooi en netjies. Alles was in werkende order behalwe as daar load shedding is dan is alles dood, maar veder was die naweek baie lekker!

301 On Beach se terugvoer

Goeiedag Allistair, baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer.
Groete, 301 On Beach.

301 On Beach
Celeste H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H

Thank you so much. Was lovely and everything was perfect. I'll definitely be visiting again.

We absolutely enjoyed our stay thank you to the website, Tina and Nazli.

301 On Beach se terugvoer

Thank you very much for your review. We really do appreciate it and I'm glad that your time spent at our accommodation was enjoyable. Hopefully we will see you soon! Take care and Regards, 301 on Beach

301 On Beach
Nhlanhla N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlanhla N

Lovely place in a good location.

It is safe, checking in and out was a breeze.

301 On Beach se terugvoer

Hi Nhlanhla

Thank you for taking the time to write the review, we appreciate the feedback and hope to see you soon.

Regards
301onbeach

301 On Beach
Albert K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K

Baie mooi, skoon en goed toegeruste eenhied.

Sentraal geleë. Sal vir seker weer daar gaan bly.

301 On Beach se terugvoer

Goeie dag Albert

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete, 301 On Beach.

301 On Beach
Ricardo A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo A

This was a very good experience where the staff is very friendly and helpful.

My car was also a big concern but it was very well looked after. This was the perfect place for me and my family. Nice and quiet if you just want to relax and hang out.

301 On Beach se terugvoer

Good day Ricardo, thank you for your review. We really do appreciate it. We are delighted to hear that you had a relaxing stay. Hope to see you soon. Regards

301 On Beach
William G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William G

It was a very nice and relaxing stay with everything you need around you.

Pool might just be too deep for children.

301 On Beach se terugvoer

Good day William, thank you for your review, we really do appreciate it. Glad to hear that you had a relaxing time with the family. Take care and regards.

301 On Beach
Sherene Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sherene Y

Netjies, rustig en lekker stil.

Ons het lekker gebly. Stil, rustig en baie netjies gewees. Die wind was baie erg, maar die pool het dit opgemaak. Baie dankie.

301 On Beach se terugvoer

Goeie dag Sherene, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Voorspoed. Groete, 301onbeach

301 On Beach
Marcel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel B

Good value for money.

It was enjoyable. The cleaning staff should find another place to hang washing. Not right outside the bedroom window.

301 On Beach se terugvoer

Good day Marcel, thank you for your review. We really do appreciate it. We try and make our guests stay as comfortable as possible. Regards. 301onbeach

301 On Beach
Olivia M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia M

My stay at 301 on Beach was awesome with my family. It was neat and tidy. Reception assistance was great. It is close to restaurants and shopping malls which made it very convenient.

Will definitely come back.

301 On Beach se terugvoer

Thank you very much for your review, we really do appreciate it and I'm glad that your time spent at our accommodation was enjoyable. Glad to hear we will see you soon! Take care and Regards,
301 on Beach

301 On Beach
Portia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Portia C

The king bed matrass was a peaceful rest.

Kitchen space was very uncomfortable to little and the stove is to high for short people to look into a pot. Unsafe cooking.

301 On Beach se terugvoer

Good day Portia,
Thank you for your thoughts. We're sorry to hear you were less than satisfied with the kitchen and will try and improve. We always strive to make our guests stay as comfortable as possible.
Take care and regards,
301 on beach

301 On Beach
Pieter M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Netjies en gemaklik, goed toegerus.

Dit is 'n netjiese woonstel naby aan die strand, genoeg spasie vir 'n gesin van 4. Sal beslis weer daar bly, goeie waarde vir geld.

301 On Beach se terugvoer

Goeiedag Pieter, baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer en is baie bly dat u lekker gebly het. Ons sien voort om julle weer te huisves. Groete, 301 On Beach.

301 On Beach
Renaldo P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo P

Dit was rustig en het dit ten volle geniet lekker naby die see.

Alles was netjies en dit was heerlik om net te ontspan. Die DStv en WFi het ons kleintjie besig gehou, so alles was so wonderlik by 301.

301 On Beach se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer en is baie bly dat u lekker ontspan het en hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
301 On Beach.

301 On Beach
Marlene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Excellent accommodation and we enjoyed it very much. Thank you.

Excellent experience

301 On Beach se terugvoer

Thank you very much for your review, we really do appreciate it and I'm glad that your time spent at our accommodation was enjoyable. Hope to see you very soon!
Regards,
301 on Beach.

301 On Beach
Shelwyn L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelwyn L

Absoluut wonderlik.

Die plek was skoon en baie netjies. Het voldoen aan al die vereistes vir ons selfsorgverblyf. Lekker geleë naby die strand. Personeel, eienaar en besprekingsagent was fantasties t.o.v. kommunikasie. Oor die algemeen 'n lekker plek om te wees as gesin.

301 On Beach se terugvoer

Baie baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer en is baie bly dat u die verblyf geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Groete, 301 On Beach.

301 On Beach
Anton D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Die plek was baie netjies en ruim.

Ons het lekker geslaap na besige dae.

301 On Beach se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete, 301 On Beach.

301 On Beach
Adri R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri R

Baie lekker en natuurlik help die seekos plekkie baie.

Baie lekker maar die hoofslaapkamer se bedstel is te groot.

301 On Beach se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer.
Groete 301 on beach

301 On Beach
Johan L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Opset was skoon, netjies, die bederf was heerlik, veral die soetkoekies.

Woonstel is baie gerieflik, skoon, netjies, goed geleë, kort net 'n klein oondjie.

Klasie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie H

Ongelooflike bederf.

Dit is die tweede keer dat ons daar oorbly. Soos die vorige keer het die akkommodasie presies aan on vereistes voldoen. Die geriewe is uitstekend. Wat egter uit gestaan het was die spesiale bederf met die geskenke. Ons het dit baie waardeer.

Lethabo M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo M

Welcomed with wine and chocolates from host. That was awesome.

The place was clean, neat and perfect for family. We loved our stay and we are definitely coming back.

Anton D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Puik.

Baie lekker gebly, personeel was uiters bekwaam en vriendelik. Woonstel baie netjies en gerieflik.

301 On Beach se terugvoer

Liewe Tersia. Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons is bly dat julle die ervaring geniet het en hoop dat ons julle soema gou weer sien.

Groete,
TrueGrace

301 On Beach
Hennie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Baie lekker en die rustigheid was die lekkerste.

Ongelooflik.

Johan T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Beste waarde vir geld vir 2 slaapkamer, 2 badkamer verblyf in die Strand.

Al die reëlings het glad verloop en die eienaar het uit sy pad gegaan om te verseker ons is geholpe. Die internettoegang, versnaperings en koffiemasjien was 'n welkome bonus. Al die beddens is goeie kwaliteit en geskik vir volwassenes. Dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Anette P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anette P

Eerste nag was nagmerrie met geraas, maar is uitgesorteer.

Baie min spasie tussen bed en hangkas. WiFi password nie gewerk. Self-catering sonder stoof?

Otto G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Otto G

Perfek vir oornag.

Selfsorg beperk aangesien daar slegs 'n mikrogolfoond beskikbaar is. Die verblyf is netjies skoon en gerieflik maar slegs vir kort verblyf en vir twee grootmense en dalk twee klein kinders. Die badkamervenster is deurskynend en pla 'n bietjie. Die swemstrand is ten minste 3 km daarvandaan. 'n Verrassing was 'n komplimentêre bottel wyn in die eenheid en ook 'n boodskap van die eienaar dat ons vroeg kon ingaan en ook later kon vertrek aan die einde. Nie sleg nie maar daar is negatiewes.

Lize-marié B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marié B

Gerieflik.

Alles was baie gerieflik, dit was baie skoon. Die DSTV en WiFi was 'n bonus. Die verhuurders het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. 'n Vadoek en droograk is iets wat ek gemis het, asook 'n bak of twee vir kosmaak in die mikrogolf, maar ek sou dit beslis aanbeveel!

Lynette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Ons het baie lekker gebly, baie netjiese en gerieflike woonstel.

Alles is tot jou beskikking en jy is 'n klipgooi van die see af.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0285fd7584842aa10037bc7fa68887224223416dec1883a8c8f701c001bd08cb6e7babde07f3e08554a859db6421a0d37be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 18 Beach Road Unit 301 Ocean Breeze Hotel 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126022637123 18.834797171876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang