Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

301 On Beach

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sylvia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Most enjoyable. Thank you for a lovely clean unit. The beds are very comfortable and the cosiness of the bedding is a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Good day Sylvia, thank you for taking the time to write the review. We are happy to hear that you had a comfortable stay. We appreciate the feedback and hope to see you soon. Regards, 301onbeach.

Anne-marie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gesellig. Ja, lekker gebly, maar sou graag 'n see-uitsig wou geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Goeie dag Annemarie, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete, 301onbeach

Chantelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig, veilig. Ek het baie lekker gebly. Die kompleks is gerieflik en rustig. Geen geraas of steurnisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Goeie dag Chantelle, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Bly om te hoor die plek was gerieflik. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, 301onbeach

Kalynn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

We enjoyed our stay. Our stay was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nazli
301 On Beach
Goeie dag Kalynn, dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Bly om te hoor die verblyf was rustig. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, 301onbeach

Cheyenne A
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Wholesome. Vacations provide the quality time that families desire. Strand and the accommodation gave us exactly what we were hoping to have. The hotel itself felt like it was "getting back on its feet," but on the whole, a good experience. The staff were helpful, and the restaurant was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Good day Cheyenne, thank you for taking the time to write the review. We appreciate the feedback and hope to see you soon. Regards, 301onbeach.

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker dankie. Goeie kommunikasie, skoon en netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Goeie dag, Dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, 301onbeach

Lucien P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik pret met rustigheid. Ek het die tyd geniet by 301 On Beach. Dit was pret gewees, net 1 probleem is parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Goeie dag, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete , 301onbeach

Pieter P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Excellent accommodation. Only issue was the hotels normal drinks were very expensive - R25 for a 500 ml Coke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Good day Pieter, thank you for your review. We really do appreciate it. We are delighted to hear that you had a wonderful stay. Hope to see you soon. Regards. 301onbeach

Allistair L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Awesome. Die plek was mooi en netjies. Alles was in werkende order behalwe as daar load shedding is dan is alles dood, maar veder was die naweek baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Goeiedag Allistair, baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete, 301 On Beach.

Celeste H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Thank you so much. Was lovely and everything was perfect. I'll definitely be visiting again. We absolutely enjoyed our stay thank you to the website, Tina and Nazli.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nazli
301 On Beach
Thank you very much for your review. We really do appreciate it and I'm glad that your time spent at our accommodation was enjoyable. Hopefully we will see you soon! Take care and Regards, 301 on Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nazli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0285fd7584842aa10037bc7fa68887224223416dec1883a8c8f701c001bd08cb6e7babde07f3e08554a859db6421a0d37be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 18 Beach Road Unit 301 Ocean Breeze Hotel 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126022637123 18.834797171876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang