301 On Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nazli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sylvia D - Apr 2024
Algehele gradering
Most enjoyable.
301 On Beach se terugvoer
Good day Sylvia, thank you for taking the time to write the review. We are happy to hear that you had a comfortable stay. We appreciate the feedback and hope to see you soon. Regards, 301onbeach.
Anne-marie B - Apr 2024
Algehele gradering
Gesellig.
301 On Beach se terugvoer
Goeie dag Annemarie, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete,
301onbeach
Chantelle P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig.
301 On Beach se terugvoer
Goeie dag Chantelle, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Bly om te hoor die plek was gerieflik. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, 301onbeach
Kalynn V - Jan 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
301 On Beach se terugvoer
Goeie dag Kalynn, dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Bly om te hoor die verblyf was rustig. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, 301onbeach
Cheyenne A - Jan 2024
Algehele gradering
Wholesome.
301 On Beach se terugvoer
Good day Cheyenne, thank you for taking the time to write the review. We appreciate the feedback and hope to see you soon. Regards, 301onbeach.
Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
301 On Beach se terugvoer
Goeie dag,
Dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, 301onbeach
Lucien P - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik pret met rustigheid.
301 On Beach se terugvoer
Goeie dag, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete , 301onbeach
Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
301 On Beach se terugvoer
Good day Pieter, thank you for your review. We really do appreciate it. We are delighted to hear that you had a wonderful stay. Hope to see you soon. Regards. 301onbeach
Allistair L - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
301 On Beach se terugvoer
Goeiedag Allistair, baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer.
Groete, 301 On Beach.
Celeste H - Jan 2023
Algehele gradering
Thank you so much. Was lovely and everything was perfect. I'll definitely be visiting again.
301 On Beach se terugvoer
Thank you very much for your review. We really do appreciate it and I'm glad that your time spent at our accommodation was enjoyable. Hopefully we will see you soon! Take care and Regards, 301 on Beach
Nhlanhla N - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely place in a good location.
301 On Beach se terugvoer
Hi Nhlanhla
Thank you for taking the time to write the review, we appreciate the feedback and hope to see you soon.
Regards
301onbeach
Albert K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en goed toegeruste eenhied.
301 On Beach se terugvoer
Goeie dag Albert
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete, 301 On Beach.
Ricardo A - Apr 2023
Algehele gradering
This was a very good experience where the staff is very friendly and helpful.
301 On Beach se terugvoer
Good day Ricardo, thank you for your review. We really do appreciate it. We are delighted to hear that you had a relaxing stay. Hope to see you soon. Regards
William G - Jan 2023
Algehele gradering
It was a very nice and relaxing stay with everything you need around you.
301 On Beach se terugvoer
Good day William, thank you for your review, we really do appreciate it. Glad to hear that you had a relaxing time with the family. Take care and regards.
Sherene Y - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en lekker stil.
301 On Beach se terugvoer
Goeie dag Sherene, dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Voorspoed. Groete, 301onbeach
Marcel B - Feb 2023
Algehele gradering
Good value for money.
301 On Beach se terugvoer
Good day Marcel, thank you for your review. We really do appreciate it. We try and make our guests stay as comfortable as possible. Regards. 301onbeach
Olivia M - Feb 2022
Algehele gradering
My stay at 301 on Beach was awesome with my family. It was neat and tidy. Reception assistance was great. It is close to restaurants and shopping malls which made it very convenient.
301 On Beach se terugvoer
Thank you very much for your review, we really do appreciate it and I'm glad that your time spent at our accommodation was enjoyable. Glad to hear we will see you soon! Take care and Regards,
301 on Beach
Portia C - Mei 2022
Algehele gradering
The king bed matrass was a peaceful rest.
301 On Beach se terugvoer
Good day Portia,
Thank you for your thoughts. We're sorry to hear you were less than satisfied with the kitchen and will try and improve. We always strive to make our guests stay as comfortable as possible.
Take care and regards,
301 on beach
Pieter M - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik, goed toegerus.
301 On Beach se terugvoer
Goeiedag Pieter, baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer en is baie bly dat u lekker gebly het. Ons sien voort om julle weer te huisves. Groete, 301 On Beach.
Renaldo P - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en het dit ten volle geniet lekker naby die see.
301 On Beach se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer en is baie bly dat u lekker ontspan het en hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
301 On Beach.
Marlene E - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation and we enjoyed it very much. Thank you.
301 On Beach se terugvoer
Thank you very much for your review, we really do appreciate it and I'm glad that your time spent at our accommodation was enjoyable. Hope to see you very soon!
Regards,
301 on Beach.
Shelwyn L - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
301 On Beach se terugvoer
Baie baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer en is baie bly dat u die verblyf geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Groete, 301 On Beach.
Anton D - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plek was baie netjies en ruim.
301 On Beach se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer. Groete, 301 On Beach.
Adri R - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en natuurlik help die seekos plekkie baie.
301 On Beach se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die terugvoer.
Groete 301 on beach
Johan L - Feb 2019
Algehele gradering
Opset was skoon, netjies, die bederf was heerlik, veral die soetkoekies.
Klasie H - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike bederf.
Lethabo M - Apr 2018
Algehele gradering
Welcomed with wine and chocolates from host. That was awesome.
Anton D - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik.
301 On Beach se terugvoer
Liewe Tersia. Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons is bly dat julle die ervaring geniet het en hoop dat ons julle soema gou weer sien.
Groete,
TrueGrace
Hennie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en die rustigheid was die lekkerste.
Johan T - Jan 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld vir 2 slaapkamer, 2 badkamer verblyf in die Strand.
Anette P - Apr 2018
Algehele gradering
Eerste nag was nagmerrie met geraas, maar is uitgesorteer.
Otto G - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Lees meerLize-marié B - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Lynette V - Des 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie netjiese en gerieflike woonstel.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang