301 On Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
301 On Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die derde vloer van die Ocean Breeze Hotel in Strandweg, Strand.
Dié woonstel front nie na die see nie. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen hul eie en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Badhanddoeke word voorsien, maar hierdie handdoeke mag nie vir swem gebruik word nie.
Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 1 stoofplaat, ketel en 'n koffiemasjien en tee, koffie en suiker word voorsien. Die sitkamer het 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi word voorsien en daar is parkeerplek op straat voor die hotel se ontvangs.
Strandsambrele is ook beskikbaar en moet terugbesorg word na gebruik.
Die strand is net oorkant die pad. Hier kan gaste stap, branderplankry, hengel en 'n pragtige uitsig geniet.
Standaardgeriewe soos WiFi, 'n wasgoeddiens, ondergrondse parkeerplek, ontbyt en konferensiegeriewe is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Let dat daar tydens beurtkrag ligte en WiFi sal werk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nazli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 301 On Beach het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang