Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

301 On Beach

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

301 On Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die derde vloer van die Ocean Breeze Hotel in Strandweg, Strand.

Dié woonstel front nie na die see nie. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen hul eie en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Badhanddoeke word voorsien, maar hierdie handdoeke mag nie vir swem gebruik word nie.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 1 stoofplaat, ketel en 'n koffiemasjien en tee, koffie en suiker word voorsien. Die sitkamer het 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi word voorsien en daar is parkeerplek op straat voor die hotel se ontvangs.

Strandsambrele is ook beskikbaar en moet terugbesorg word na gebruik.

Die strand is net oorkant die pad. Hier kan gaste stap, branderplankry, hengel en 'n pragtige uitsig geniet. Daar is ook 'n restaurant op die onderste verdieping van die hotel langs die swembadarea.

Standaardgeriewe, soos WiFi, 'n skoonmaakdiens, wasgoeddiens, ondergrondse parkeerplek en ontbyt is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Let asb. dat hierdie eenheid in privaat besit is en apart van die hotel is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Waheed S
Gesin met klein kinders
5.0
Well done to the host. Money well spent. Lovely little place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Natasha A
Saam met lewensmaat
5.0
Was rusting en het ons oor niks bekommer nie. Hi ja nee ek het geen klagtes nie, ons het die tyd baie geniet wat ons daar was, net jammer dit was so k...
Sien meer
Feb 2025
Elizabeth H
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. My weekend was amazing. The TV we enjoyed when we weren't on the beach. Coffee and sugar were more than enough for the weekend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Recardo O
Gesin met klein kinders
5.0
Nice, pleasant. My stay at 301 on Beach was pleasant. My family and I enjoyed ourselves. I will definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nazrana V
Gesin met tieners
5.0
Amazing. It was wonderful to be across the road from the beach, even though it was not a swimming beach. The view was so relaxing and b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nazli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink 301 On Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0285fd7584842aa10037bc7fa68887224223416dec1883a8c8f701c001bd08cb6e7babde07f3e08554a859db6421a0d37be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 18 Beach Road Unit 301 Ocean Breeze Hotel 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126022637123 18.834797171876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang