Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

301 On Beach

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

301 On Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die derde verdieping in die Ocean Breeze Hotel op Beachweg in Strand.

Dié woonstel wat nie na die see kyk nie, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Badhanddoeke word voorsien, maar mag nie vir swem gebruik word nie.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n klein stoofplaat, ketel en 'n koffiemasjien. Tee, koffie en suiker word voorsien. Die sitkamer het 'n TV en volledige DStv, Netflix en gratis WiFi. Parkeerplek is in die straat voor die hotel by ontvangs.

Strandsambrele is beskikbaar en moet na gebruik terugbesorg word.

Die strand is net oorkant die pad, waar gaste lang wandelings, branderplankry, visvang en pragtige sonsondergange kan geniet.

Standaardgeriewe soos WiFi, 'n wasgoeddiens, ondergrondse parkeerplek, ontbyt en konferensiegeriewe is op versoek beskikbaar en word apart via die hotel gehef.

Neem asseblief kennis dat tydens beurtkrag slegs ligte en Wi-Fi sal werk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir 301 On Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nazli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink 301 On Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0285fd7584842aa10037bc7fa68887224223416dec1883a8c8f701c001bd08cb6e7babde07f3e08554a859db6421a0d37be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 18 Beach Road Unit 301 Ocean Breeze Hotel 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126022637123 18.834797171876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang