Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Truksvy

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Francois W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Stil, gemaklik en skoon. Baie dankie aan Krona en Liza! Ons het dit baie geniet! Dit was heerlik stil, die plek was baie mooi skoon en die verwelkomende aarbeie en sjokolades was 'n bonus! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Truksvy
Francois, baie dankie. Dit was heerlik om julle te kon ontvang, en ietsie uit die tuin te kon voorsit. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Rosemary C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absolutely delightful. Such welcoming hosts, delicious dinner pre-ordered, and very comfortable night. A wonderful walk down 'memory lane' in the coffee shop, quaint eclectic and delightful. It is in the middle of nowhere, but absolutely worth the detour off the fast lane, to enjoy the slow pace of rural South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Truksvy
Thank you, it was such a pleasure having you as guests on your holiday trip.

Carine V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Charming and thoughtful. We loved every minute of our stay from the moment when we arrived. There were ice cold beer and wine in the fridge to enjoy after a long day of travelling, and the pre-arranged dinner was delicious. Rooms were clean and charming. Perfect for a restful stay over. The hosts were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Truksvy
Baie dankie vir die mooi terugvoering, en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

A good place for a restful stayover. Our stay was quiet and peaceful. The accommodation was clean and neat. The hosts were very friendly and helpful and attended to our special requests. Just a note to anyone travelling by motorcycle, the access roads to Truksvy are not in a good condition, i.e. very corrugated and sandy in places. Obviously, this is not the fault of the establishment, but just something to keep in mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Plaasvars lekker! Daar waar die "niks" 'n meter hoog groei, daar kry jy hierdie juweel plekkie. Ongelooflike gasvrye eienaars. Niks is te veel gevra as jy iets nodig het. Hulpvaardigheid en vriendelikheid is aan die orde van die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Een vir die boeke. Great plek met great mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Truksvy
Sjoe dankie julle, jul wat net sulke aangename gaste.

Lardus B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Pragtige verblyf en gasheer. Truksvy kan ek vir enige iemand aanbeveel om by te oor te stop. Dankie vir die uitstekende diens en verblyf op Soutpan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Truksvy
Lardus, Baie dankie vir jou besoek by ons en ons is bly jy het die kuier geniet. Ja, na al die reen is die vog beslis 'n probleem, en soos jy ook noem is ons tans besig om met dit plan te sien. Kom kuier gou weer.

Nelis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie lekker. Netjies en skoon. Vriendelike gasvrye mense. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Truksvy
Nelis dit was heerlik om julle so oor Valentydstyd te kon ontvang en is altyd heerlik vir ons om vriendelike gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Anton O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie goeie waarde vir geld. Mens kan nie vir vriendeliker diens vra nie. Dit was net 'n plesier om daar oor te bly vir die nag. Maak seker om aandete te bespreek voor die tyd, jy sal nie spyt wees nie. Hulle beantwoord die vraag 'bestaan daar nog awesome mense?' met 'n volwaardige ja. Enigste ding wat pla is die vogtigheid wat die pleister laat skilfer, maar hulle is besig om werk te maak daarvan, dan sal alles perfek wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2022

Heerlik. Heerlik in die Vrystaat.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 3, Soutpan, 9356, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYzQ2NWYzLTAwMzEtNGNkMC04NmQ5LWE2ZjVkYTViMjcxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3 Stasie Street Soutpan 9356 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.721438 26.065212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang