Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Truter Straat 3

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Henriëtte C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was 'n baie aangename en rustige kuier. Ons het dit regtig terdeë geniet. Ons sal definitief weer daar vakansie wil hou. Die buurt is wonderlik en die uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle A
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Sep 2023

Place was dirty. Besides the house being dirty, we had no electricity for 12 hours, but that was because of the weather apparently. We expected more for our money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Stefan
Truter Straat 3
The wind raged at 80km an hour and there was electricity problems throughout the whole Overberg region. These problems were Eskom related and was fixed on the Saturday. The guests wanted to be moved to another house that had electricity, but when i stated that the whole region was affected, the house was suddenly dirty. I immediately went and fetched my cleaning team. I gave them a free clean in any case and paid my cleaning team out of my pocket. They then demanded restaurant vouchers for their inconvenience which were Eskom and weather related.

Elzaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Lekker, baie lekker. Nog net 'n swembad wat kort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leoni S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Sep 2022

Die huis kort 'n baie goeie skoonmaak. Veral die banke en die kombuis kort 'n skoonmaak.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Justin M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Nice and clean. Clean accommodation, however there is a bit of maintenance required on the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelaide C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2021

Ligging is fantasties. Genoeg slaapplek. Baie ruimte. Die huis was vuil en ons moes eers skoonmaak voordat ons die naweek kon begin. Spinnerakke en stof oral.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan C
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het! Die huis is perfek gelee amper op die strand maar ver genoeg weg van besige strate. Die plekkie het absoluut alles wat nodig is en veral die skottelgoedwasser was n wenner. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Dit was te kort ons moes langer gebly het Puik diens. Asemrowende uitsig oor die see. Perfek vir ons gewees. Sal ons beslis weer sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 169

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3118b121bb21fb8e75e061037061e1b85499ab5c1c1b99d567620bedd3a88724bf3c57c70b6ae89808fdb2d301a92350b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 8 5 1 4 3 Truter Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812737 20.0474539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang