Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 101 resensies vir Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Zander V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander V

Lekker.

Dit was baie lekker en aangenaam.

Frans V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Wow.

Ivy by ontvangs was great. Die restaurant personeel flink en vriendelik. Wat n aangename klomp mense. Die eienaar het kom groet en vriendelik gesels. Ek gaan beslis weer daar oorslaap.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris R

Liewer geen komentaar nie. Was glad nie wat ons verwag het nie.

Nie lekker gebly nie.

Edward C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Edward C

Armoedig. Verslete.

Onvriendelike eienaars. Oulike dame in die eet- en drinkplekkie. Sy werk net daar, maar is baie verwelkomend. Tente goed. Ruimte binne, verslete beddegoed en ongerieflike, stokou bed. Lendelam kassie in kamer. Bank is goed asook yskas en mikrogolf. Pad tot daar vanaf ingang is uiters swak en onversorg. Twee voertuie kan glad nie by mekaar verbyry nie. Dit is duidelik 'n plaas wat die eienaars in 'n oord probeer omskep. Dit kort nog baie liefde en aandag. Ablusiegeriewe is baie skoon. Dit was nogal 'n verrassing.

Yolandé V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé V

Baie lekker, netjies en waarde vir geld.

Ons was ontvang deur Mpho en hy het alles in detail vir ons gewys en baie lekker verwelkom. Die tente was netjies skoon en goed toegerus. Hulle het selfs ekstra plek vir my 9 jarige dogterjie gemaak. Die oord was baie rustig en ons het ongelooflik lekker geslaap. Die gronpad op pad soontoe is bietjie rof vir 'n kar, maar met die bakkie is hy heel okay. Dankie vir 'n heerlike aandjie van rustigheid en lekker kuier. Die beste is natuurlik die lekker vuurmaakhout en braai onder die avokadopeerbome. Pragtige plek en vriendelike diens. Dankie Mpho vir die awesome ontvangs en flink diens.

Angelique K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique K

Ongelooflik.

Ongelooflike ervaring.

Debbie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Wonderful relaxing weekend.

Thank you to Mpho for accommodating us and upgrading us from the log cabin 4 which had too many stairs to the suite. Thoroughly enjoyed the food at the restaurant and the tour of the silk farm.

Marise K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise K

Kort en vinnig.

Baie vriendelike mense wat daar werk. Goeie waarde vir geld, plek baie netjies en skoon, wens ons kon meer tyd daar spandeer.

Larissa M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa M

Absolutely bliss! Tranquil, peace and serenity!

As warned before our arrival, there is very little to no cell phone reception in the rooms and on the premises but it was just what was needed! To unplug and switch off from social media, telephone calls and text messages!

Marlize H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H

Beste vakansie ooit!

Rustig amazing kalm.

Alettha G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alettha G

Heerlik gekuier en geëet!

Lekker fietsry /stap roetes, dankbaar vir opgradeer na suites, teen geen ekstra koste. Heerlike verrassing van vouchers vir restaurant en kroegie.

Petrus Johannes Jakobus N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Johannes Jakobus N

Baie lekker in die natuur. Baie vriendelike span mense wat daar werk. Die rugby by die restaurant was great.

Baie mooi en ons het lekker gekuier. Die restaurant is gerieflik.

Karina I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina I

Vriendelike diens.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het in 'n tent gebly en dit was baie gerieflik. Ons enigste klagte was dat daar elke aand musiek gespeel is (deur gaste en by die kroeg/restaurant), wat die rus nogal versteur het.

Ina M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M

Baie rustig en almal is vriendelik met jou. Van die plaaswerker tot die kok wat die lekkerste pizza maak.

Ivy was met ons ontvangs baie behulpsaam en het ons in 'n tentwoning nader aan ablusie gesit. Nie geweet dit wat ek bespreek het is so ver nie. En toe ons avokadopere wou koop was dit baie vinnig afgelewer by tent.

Maryna J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna J

Friendly staff, basic accommodation.

The staff are very friendly. They kept the jacuzzi warm for us all weekend. There is a bar on the premises which stays open late and is operating every day. They have quart beers and a pool table. There were bats staying on our roof which squeaked all night. Between bats and bar, the stay was not peaceful. There is a walking path but it is overgrown in the beginning. Units are completely self-catering.

Jaco S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Alles was baie lekker, Mpho se diens was uitstekend.

Net vir die kragonderbreking op die eerste aand wat nie so aangenaam was nie, ons ys het gesmelt en kon nie verskeidenheid by die restaurant koop met kragonderbreking, alhoewel die kos lekker was.

Danie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie C

Vriendelike ontvangs, baie hulpvaardig.

Billik geprys. Pragtige omgewing, baie mooi natuur. Afgesonder van die "gewone, algemene dag-tot-dag lewe". Heerlike kos en toepaslike spyskaart vir die omgewing en geleentheid. Ideaal vir 'n gesin met kinders wat 'n plaas-omgewing wil beleef; baie aktiwiteite en goeie afleiding om te kan ontspan: swem, springmat, staproetes, bergfiets roete, groot grasperke.

Pienaar Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pienaar Z

Koshuisverblyf teen 4-ster gehalte pryse.

Hierdie was die teleurstelling van die vakansie. 1 kamer met 5 beddens met 'n klein kombuis en die wasbakke van die badkamer in die vertrek. Jy wil stort nadat jy gestort het om skoon te voel, so vuil is die stort en stortgordyn. Verbaas ons het nie siektes opgetel nie. Bly weg. Weier dat jy jou eie drank in die selfsorgeenheid nuttig, maar het geen verskeidenheid by die kroeg beskikbaar nie.

Priscilla S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla S

So rustig, mens voel sommer die vakansie-vibe.

Asemrowende plek. Goed vir die siel.

Zelna V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Peace and quiet to recharge your mind and body.

What a beautiful farm. If you need to rest it is the perfect place to visit. It is a peaceful setting with lots of privacy. You can relax next to the pool or soak your tired body in your own private Jacuzzi. The bar and restaurant have a great atmosphere with friendly staff. We had breakfast at the restaurant and we really enjoyed it. We received a R300 voucher that we used for dinner. The staff is friendly and the owner checked in a few times to make sure we had everything we needed. The cabin has all the basics you need for self-catering.

Mervyn S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn S

Fantastic.

Firstly a huge thanks to Piet for showing us the cycling route. The staff are awesome. From the silk tour to the garden staff. We enjoyed the peace and quiet so much we added a extra day to our stay. We will most definitely return.

Amanda M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Baie tuis gevoel.

Van ons gearriveer het, het die personeel ons welkom en tuis laat voel. Die geselsies en kennis wat met ons gedeel was, was baie insiggewend. Die hoogtepunt was beslis die vuurvliegies.

Linda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie lekker gewees.

Wegsteekplek om te beleef.

Chris S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Goedkoop en netjies. Mooi ligging.

Mooi plek. Google Maps vat mens net tot by die afdraai. Mens moet dan so paar kilometers ry tot by die lodge.

Arno F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arno F

Baie lekke.

Hou baie van die ligging met die paadjies vir betgfietsry, swembad en restaurant ook nice.

Sias J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias J

Rustig met 'n mooi uitsig.

Pragtige ligging. Braai-area en Jacuzzi. Prefek vir 'n wegbreek.

Johannes M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Ontspan tussen die bome met baie vars lug.

Na 'n lang dag op die warm Mpumalanga pad het ek in my kamer gestap wat reeds lekker koel was van die lugversorging en daar was 'n houer water met ys in die yskas wat my dag gemaak het. Kos uit die restaurant was goed en die bestuurders van die plaas is baie vriendelik en hulpvaardig.

Andries M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Eenvoudig net rustig en so anders.

Tente is regtig goed toegerus, knus en skoon. Die prys wat ons betaal het, het eerder gedui op iets baie meer basies. Ongelooflik rustige atmosfeer en vriendelike personeel. Die badkamers gaan dalk lol as al 7 tente bespreek is. Ek wil weer gaan.

Arina K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina K

Dit was awesome sal enige tyd teruggaan.

Die diens was baie goed en personeel was baie aangenaam, baie beter as wat ons verwag het sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Elsie Magdalena Johanna D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie Magdalena Johanna D

Was baie lekker.

Ek en my eggenoot het 'n tuiste weg van die huis gesoek waar ons rus en stilte kon ervaar. Dit is presies wat ons gekry het. Dit was so lekker dat ek en my eggenoot weer daar bespreek het vir 20 Julie. Die keer vat ons familie saam.

Peet B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet B

Fantasties, baie mooi.

Dit was 'n besonderse ondervinding om tussen die denneplantasies deur te ry na Tsanana. Die hutte is in 'n avokadopeer boord geleë wat die atmosfeer baie rustig en ontspanne maak. Fantasties.

Sandra R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra R

Interessant.

Tsanana Log Cabins is 'n interessante uitstappie om beslis te gaan doen met die leer van sywurms, en die goedere wat te koop aangebied word. Die opstal wat in kamers verdeel is was skoon en netjies, die uitlegging van badkamers nie na wense nie. Die personeel baie vriendelik en hulpvaardig, die kos wat voorgesit was, was 'n treffer.

Willie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L

Heerlike gasvrye kuier met die plaaslewe om jou.

Heerlike plaaskuier met heelwat om te doen of net niks te doen nie. Voëllewe in oorvloed. Baie gasvry en behulpsame personeel.

Tricia M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tricia M

Perfekte wegbreek in die natuur.

Waarde vir geld, kliëntediens is puik, personeel is goed opgelei, sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Herculaas J B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herculaas J B

Eienaar maak moeite om verblyf interessant te maak.

Ons as gesin het ons verblyf baie geniet. Die eienaar het die aand baie moeite gedoen om ons ‘n onvergeetlike vuurvlieg-ervaring te gee op die plaas, dit was uitsonderlik.

Elerk N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elerk N

The stay was so cool. The place is so quiet and one could have a peace of mind.

They should allow people to play some music until a certain set time.

Raylene N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raylene N

Ideal for a romantic getaway!

See stars.

Marcel D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D

Baie lekke en geniet.

Ons het 'n baie lekker verblyf gehad. Huisie was baie skoon, en ons het lekker privaatheid kan geniet. Bietjie geskrik van die satyn-toer se prys, maar was dit uiteindelik werd. Maar vir die prys kan jy dink, dat jy nog ietsie saam kry na die toer. Ek raai hierdie plek seker aan.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annatjie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B

Baie rustig.

Ons het baie lekker gebly. Als was 100%, net die handdoeke kan gerus vervang word.

Scott V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Scott V

Nie sleg nie.

Verblyf is skoon en netjies by Mulberry Lane Suites. Kan dalk die uitsig van die suites af verbeter deur van die bos voor dit weg te sny.

Sarel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Baie rustig en ontspannend.

Baie mooi plekke in Laeveld rondom Graskop om te besoek.

Logan W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan W

Fantastiese, rustige atmosfeer perfek vir 'n naweek weg van die alledaagse gejaag.

Dis 'n stil, skoon, rustige omgewing met uitstekende kliëntediens. Die plaas is perfek vir 'n naweekwegbreek. Die winkels en aktiwiteite is nie ver nie.

Thys S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Lekker rustig, vriendelik en mooi omgewing om te oornag.

Van arriveer tot die verlaat was dit rustig. Mooi omgewing en vriendelike personeel. Lekker geleë vir die oorslaap as jy bietjie van die hoof oetes afwyk. Sal beslis weer daar oorslaap, veral teen daai tarief! Waarde vir geld!

Marinda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Bevredigend.

Die personeel was vriendelik en hulpvaardig en die kamers was netjies en skoon. Dit is 'n veilige en rustige plek. Sal beslis weer gaan.

Marietjie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Baie rustig en heerlik ontspannend.

Miskien kan hulle net kyk na die matrasse in die tenthuise. Die matras in ons tenthuis was baie ongemaklik. Miskien is hy al deurgeslaap.

Carina P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Amazing en ontspannend.

Wow, 'n wegbreek weg van die chaos van mens se daaglikse lewe. Die koelte van die avo-bome het 'n rustige atmosfeer geskep met die safaritente wat so tussen dit geplaas is. Die moderne kamp-ervaring was soos manna uit die hemel. My kind is 1 jaar en lekker woelig. Die swembad was definitief 'n goeie tydverdryf asook die sagte grassies waarop hy kon rondhardloop. Definitief op my top 10 lys.

Magda L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L

Dit was awesome en het nog 'n nag langer gebly.

Dit was verbasend lekker en gerieflik. Asook 'n pragtige view en atmosfeer. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly. Dis ook sentraal tussen verskeie besienswaardighede.

Jannie G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Baie oulike plek, sal beslis aanbeveel.

Dis nou my tweede keer hier en van vooraf beïndruk, bekostigbaar en baie oulik. As kontrakwerker is ek gewoonlik alleen, dan kan dit nogal stil word sonder selfoon, TV of internet. Maar sal nietemin weer hier bespreek!

Len V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len V

Ongelooflik rustig en ontspanne.

Ons het laatmiddag opgedaag en die bestuurders het vir ons gewag by ontvangs. Hierdie mense is baie vriendelik en ons het met die intrap tuisgevoel. Ons is vergesel na ons tent en daar is die werking mooi aan ons verduidelik. Enige navrae wat ons gehad het is deur die bestuurders hanteer en hulle het ons werklik baie tuis laat voel. Die bestuurders het ons selfs ingelig oor die area aktiwiteite en so ook ons kuier in die area beter gemaak. Ek is baie gelukkig met die fasiliteite sowel as die diens. Hierdie mense gaan uit hul plek om die lewe vir hul gaste lekker te maak en ek sal enige tyd weer die Suites besoek.

Hanlie R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R

Heerlik stil en almal is aangenaam!

Dit was 'n pragtige en stil plekkie en die weer het mooi saamgespeel! Was ongelooflik om deur al die natuurlike bos omring te wees! Ek beveel dit sterk aan as jy wil wegkom van die besige stadslewe!

Phindile T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Phindile T

It is so great.

It was a wonderful stay thank you very much, we enjoyed everything.

Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette S

Die tentwonings kan meer aangepas word.

Nie genoeg pakplek vir alles nie.

Jacobus P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus P

Met voorbehoud geniet.

Die restaurant se diens is nie goed nie. Ontbyt is skaars 'n happie. Ander blyplekke sluit 'n volledige ontbyt in teen die tarief wat vir die luukse eenhede gevra word. Baie min om te doen. Ons het 'n hele nag se slaap verloor as gevolg van ander gaste wat al die reëls verontagsaam het. Die bestuur het dit ook nie na wense geadresseer nie. Geen selfoonontvangs in die kamers nie. Die natuurskoon is asemrowend! Voëlsang is 'n baie beter wekker as enige ander manier van wakker word. Die personeel is super vriendelik en behulpsaam. Na die probleem wat hierbo ervaar is, het die eienaar ons geld teruggegee (baie meer as verwag), en ons boonop met die lekker plaasprodukte bederf. 'n Baie aanloklike aanbod om met 'n latere geleentheid te gebruik is ook aan ons gemaak. Dit word hoog op prys gestel. Die ligging in Mpumalanga is uitstekend met bykans alle besienswaardighede binne ryafstand.

Harriet B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Harriet B

Swak.

Sien sterre.

Anna K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Wonderlik, stil en rustig, en het die natuur baie geniet!

My een sin bo beskryf eintlik die hele ervaring!

Shereen M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen M

Absolutely amazing and relaxing.

Amazing place for couples.

Regan H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan H

Beste wat ek nog besoek het.

Uitstekende plek om te bly. Volgende keer (en daar gaan definitief 'n volgende keer wees) sal ek graag die "silk tour" wil doen voor ons lekker in daardie "spa-bath" kan gaan sit en die skoon lug geniet. Sal ook aanbeveel dat die addisionele opsies vir ontbyt en aandete gevat word. Die diens was uitstekend en ek is op die naam gegroet toe ek daar aankom. Die afdraai was bietjie moeilik, maar om die GPS te volg en dan borde te kan lees, sal jy die plek eerste keer kry. Daar was geen selfoon sein vir MTN nie, maar ek het nie eers die WiFi opsie probeer doen nie, na ons so lekker begin gesels en die buitelug geniet het (omdat daar nie sein is nie). Dankie Tsanana!

David L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David L

Excellent service.

Location good, you must provide food on demand.

Jannie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Regtig 'n pragtige plek en omgewing.

Baie oulike plek, sal beslis weer daar oorbly indien in omgewing. Voel net afgesny van wêreld met geen TV, radio, sellfoonsein of internet nie. Maar beslis aanbeveelbaar, baie mooi kamer!

Elsa P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa P

Baie dankie! Ons het ons wegbreek baie geniet! Julle plek is pragtig!

Ek en my man het die wegbreek langnaweek baie geniet. Die plaas is pragtig. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die kos by die restaurant is heerlik. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal Mulberry Lane Suites beslis aanbeveel. Baie dankie vir alles.

Jeanette Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette Z

Nice stay.

We had a friendly welcome. The room was big and has everything you need. The only downside is the toilet and pipes that made a noise right through the night. But overall, nice overnight accommodation!

Jaco R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R

Kalm, rustige verblyf met grondpad uitdagings in reënseisoen met motorfiets.

Lekker stil ontspanne werksplaas.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicol S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicol S

Was heel aangenaam.

Ons het 'n lekker tydjie hier gehad en dit is 'n netjiese plekkie, maar daar was 'n paar dinge wat ons tyd daar heeltemal suur gemaak het. Ons het daar aangekom en was na ontvangs toe gewys en daar is toe vir ons gesê ons moet 'n R300 kontant sleuteldeposito betaal, as hul ons vroeër van dit laat weet het, het ons kontant getrek, maar het niks saam met ons gehad nie, ons het toe die volgende dag die kontant gaan trek en eers laat middag toe ons terugkeer, het ons dit betaal, waar ek ook eers weer die ontvangsdame moes gaan soek het. Die volgende dag toe ons wil uitklok, toe is ons heel haastig, want ons het 'n lang pad wat voorlê vir ons, toe sê die ontvangsdame ons moet eers wag, hulle wil in die kamer kyk om seker te maak alles is daar. Die skoonmaakdame het gaan kyk en iewers het ons een van die bottermesse per ongeluk misplaas. Ek moes toe ook gaan kyk en sien toe daar is 'n mes nie daar nie. Op die ou einde toe vat hul R20 van ons sleuteldeposito om nou die mes se waarde te dek. Ek voel net hulle kan as mens inklok vir mens sê dat daar 'n checklist is wat mens kan besigtig en self ook kyk of alles ooit daar is, want ons het nie die messe getel toe ons in die huisie kom nie, en as ons die mes misplaas het, het hy seker op die gras geval toe ons braai, wat hulle seker op die ou einde gekry het. Was net snaaks dat nie een eienaar ons kom groet het nie. Maar ten spyte van al daai dinge, sal ek sê dit is 'n baie lekker plekkie, weg van die dorp af, baie rustig.

Willem P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Ongelooflike plek met ongelooflike diens!

Mulberry Lane Suites is uitstekend! Die kamers is baie goed toegerus en die omgewing is pragtig. Wat werklik uitgestaan het, is die ongelooflike diens wat ons ervaar het. Tswarelo het ons verwelkom en werklik uit sy pad gegaan om ons gemaklik en spesiaal te laat voel. In die kamer het hy vir ons 'n bottel rooiwyn en 'n vrugtemandjie gesit! Jeffrey in die restaurant het ook 'n wonderlike persoonlikheid en is warm en verwelkomend.

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites se terugvoer

Good day, thank you very much for for your magnificent review, on behalf of Africa Silks Farm, Mulberry Lane and Tsanana Log Cabins, we highly appreciate and we are also looking forward to accommodate you again in a near future.

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites
Anthon B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthon B

Dit was omval-lekker, was so spyt toe ons moes huis toe kom.

Ek was aangenaam verras, dis skoon, personeel vriendelik, waarde vir geld vakansie.

Berny M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berny M

Besondere goeie diens en waarde vir geld.

Die natuurskoon is pragtig, die diens is baie goed en verseker waarde vir geld. Ons sal weer in die toekoms daar gaan bly!

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites se terugvoer

Good morning Berny, thank you very much for your review. We the Africa Silks Farm team highly appreciate your perspective opinion about your stay.

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites
Lindi B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Breathtaking!

Beautiful place, very friendly staff. very clean and tidy. The view was amazing and was well taken care of. Can't wait for my next visit!

Boitumelo T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo T

My holiday was inspiring, breathtaking.

I had a great holiday. Place is hidden from road. There is tranquillity and you rest. I came back refreshed, with new lease of life. Once in a while, we need to drive away from towns and cities. And go back to basics, sit and talk as family, with no disruption and distraction of television and cell phones. Tsanana provides that. I want to lastly thank Tsanana's helpful and friendly staff. Silk tours was my favourite.

Jannie L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

What more can I say.

For a relaxing and enjoyable stay, friendly and efficient staff, you will have to go far to beat Tsanana.

Amelia V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Fantastiese uitsig en privaatheid word waardeer. Vriendelike staf.

Ons het dit terdeë geniet, veral my eerste keer in daardie deel van die wêreld. Sal definitief weer daar wil gaan vakansie hou. Die ontvangsdame, Gerda, is die aangenaamste mens gewees en het ons dadelik tuis laat voel.

Manie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie C

Fantasties!

Stil en baie privaat met vriendelike en behulpsame personeel! Dis 'n wonderlike plek as jy wil wegkom van die alledaagse gejaag. Die ligging is fantasties! Dis die ideale plek om regtig uit te rus en jouself weer te vind.

Dries D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D

Dit was uiters rustig en gemaklik.

Die mense van Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suite was uiters behulpsaam en vriendelik met goeie tariewe. Ek sal definitief weer gaan. Baie dankie.

Kalie D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kalie D

Dit was gerieflik en netjies.

Al rede hoekom ek nie weer kan terug gaan nie, is die selfoon seine wat uiters swak is. Ek moet 24 uur per dag beskikbaar wees vir my werk.

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites se terugvoer

Ons het besef dis 'n probleem en daar is nou gratis Wi-Fi beskikbaar vanaf die Deck Restaurant.

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites
Marianne C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne C

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Was bietjie teleurgesteld toe ons agterkom die kamers is aanmekaar gebou. Ons kon ons bure die hele tyd hoor gesels. Die spabad op die stoep was heerlik.

Andre E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre E

Very neat and private. Restful!

Perfect place to spend quality time with a loved one. It is peaceful and private. Not for people who like to be part of the crowd.

Lise V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lise V

Disappointing.

I would like to first mention that we are not difficult clients to please in terms of accommodation, especially when paying a fair price for self-catering accommodation. In the Graskop area you do not really need much, because the entire area is breathtakingly beautiful. However, we were very disappointed with the service and facilities offered by Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites. We were provided with GPS coordinates to get to the farm, which were incorrect. As a result we drove through four informal settlements and got lost completely, which led to us driving around for four hours and only arriving at the farm at 20:30. Although we were contacted by a Piet around 19:00 asking whether we were still coming, he was still not able to provide an address/ correct GPS coordinates and only indicated a locator on the R533, which is very difficult to see at night. So we arrived very late and were only taken to the unit by the night guard, who did not provide any further information about the unit/facilities, etc. When we came in we immediately noticed that the "Jacuzzi" that was advertised on their site was in fact a bath with jets in, wherein only one person can fit. For a romantic destination I hardly feel that only one person wants to sit outside in a bathtub. Furthermore, it was advertised as a fully stocked kitchen which is also totally untrue. There was not a chopping board or even deep oven dishes, and cheap utensils. The shower in the bathroom does not have a door or curtain to close it with, leading to the water running into the bathroom when showering. The pressure of the shower head is poor, and the shower provides limited privacy as the other side is glass (which can be seen from the room), which would be a problem for friends visiting. In the morning when we went to meet the person at reception, Gerda, she was so rude that we would have left if we had not already pay for the weekend. When we told her about the GPS coordinates being completely wrong, she simply said it does not work, and did not apologize. We were not welcomed or informed of the offerings of the farm. We were therefore left feeling unhappy and not certain who to talk to about it, because we never met any management or someone who came to welcome us or apologize about us not finding the farm. To top everything up, when we checked out we were told that the wood we had used, which stood on the porch was not free and that we had to pay R20 for it. We were also not told of this, and one wonders why they would put something there that cannot be used. So unfortunately were were very disappointed, my recommendation would be that they either advertise the unit as is, drastically improve the offerings or otherwise stick to what they know - silk farming. I would like to actually be reimbursed, but would just be glad if other future visitors know what to expect (or not to).

Corné C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné C

Asemrowend, mooi en fantasties lekker!

Sien die sterre hieronder.

Chris T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Friendly and accommodating

Friendly staff that went out of their way to help. I will definitely recommend and visit this venue again.

Lynette D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Fantasties.

Ons was daar vir 4 dae en het dit terdeë geniet. Die rustigheid en privaatheid was verfrissend.

Makgopedi N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makgopedi N

Peaceful and beautiful experience

We really enjoyed the place besides the distance. It is beautiful and peaceful. I would go back.

Jp B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Hester V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

'n Fantastiese ervaring! Rustig op 'n pragtige plaas!

Ons het op pad na die Kruger Wildtuin op die plaas oorgeslaap, en omtrent ons batterye ontlaai. Die rustigheid en pragtige omgewing was 'n goeie aanloop vir ons weeklange wegbreek na die Wildtuin.

Pieter V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Wat 'n plesier!

Ons het die naweek daar vreeslik geniet. Die akkommodasie was eersteklas, uitstekend vir 'n romantiese wegbreek!

Chris S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S

Het 'n baie lekker tyd gehad. Die spa-bad is die hoogtepunt!

Ons het dit baie geniet om elke aand na 'n besige dag van staproetes te kon ontspan in die spa-bad.

Christo B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B

Ons was baie min daar gewees; het net oorgeslaap.

Die diens is baie goed, en die mense is baie vriendelik.

Keabetswe M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe M

Absolutely wonderful!!!!

Wow!! We had a fantastic time at Mulberry Lane Suites!!! We definitely intend to go back.

Errol H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Errol H

Baie aangenaam, stil en afgesonder tot 'n mate, suites het bietjie aandag nodig.

Die ontvangs is baie hulpvaardig. Die suites is nie na wense toegerus vir selfsorg nie. Die opknappingswerk is nie baie mooi afgerond nie. Al wat gepla het is die tekort aan privaatheid met suites naby aan mekaar. Die Jacuzzi is aangenaam maar weereens is dit nie privaat genoeg nie. Die res van die suite was baie goed toegerus. Die lugversorger is 'n aanwins so ook die duvet en kussings. Die staptoer deur die sywurmplaas was insiggewend en leersaam.

Margaret B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret B

Vriendelike personeel! Baie netjies en skoon!

Wonderlike ontbyt en vriendelike personeel. Dit is 'n netjiese en skoon blyplek.

Jackie A - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie A

Die eenheid is groot, maar beknop.

Alhoewel die eenheid groot is, is daar baie beddens. Die kombuis se werkspasie is baie klein. Die trappe is baie smal, en daar is slegs badkamers onder. Die uitsig, Jacuzzi en die restaurant is wel positiewe eienskappe.

Pieter V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V

Die plek word swak onderhou.

Sien die sterre hieronder.

Andries E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E

Regtig GREAT!

Van die oomblik wat ons by Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites aangekom het, het ons welkom gevoel. Die personeel was vriendelik en opreg. Die verblyf is van 'n ander wêreld! Die Suite was ongelooflik great gewees, privaat en skoon. Die beste was natuurlik die borrelbad saam met lekker wyn. Definitief die moeite werd!

Izelle P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P

Dit was baie ontspannend en rustig gewees!

Dit was die moeite werd gewees. Die plek is baie rustig en ontspannend en ten volle toegerus met als wat jy benodig. Die natuur en omgewing was baie mooi.

Jannie L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie L

Nice!!!

Very pleasant, and extremely friendly and helpful staff.

Mariana K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana K

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Faith G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith G

We loved every minute!!!

Beautiful, peaceful, fresh air! Staff are friendly, rooms are clean. I'd come back anytime.

Nicky S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S

Lovely Break

Although we arrived a bit early they very accommodating towards us. They were very helpful in places to see and do close by. The Jacuzzi was most welcoming after a long day of site seeing. Over all was a lovely stay.

Linda V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Amazing

Was an awesome experience and I'm referring everyone I know.

Fiona C - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona C

Loved it!

We enjoyed the stay very much. Will definately go back again. Very calming place to stay, away from the city noise. No better way to wake up, then the sound of the birds chirping outside.......

Vanaf
Vanaf R631
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R631
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R533 tussen Graskop en Bushbuckridge, Bushbuckridge, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYzVjNjUwLTkxMzItNGJlZC05ZmZhLTA4YTMwYmU0M2Q3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R631 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 On R533 Between Graskop And Bushbuckridge 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.931407487614 31.012963950634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang