Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Zander V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Dit was baie lekker en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Wow. Ivy by ontvangs was great. Die restaurant personeel flink en vriendelik. Wat n aangename klomp mense. Die eienaar het kom groet en vriendelik gesels. Ek gaan beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chris R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2023

Liewer geen komentaar nie. Was glad nie wat ons verwag het nie. Nie lekker gebly nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Edward C
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2023

Armoedig. Verslete. Onvriendelike eienaars. Oulike dame in die eet- en drinkplekkie. Sy werk net daar, maar is baie verwelkomend. Tente goed. Ruimte binne, verslete beddegoed en ongerieflike, stokou bed. Lendelam kassie in kamer. Bank is goed asook yskas en mikrogolf. Pad tot daar vanaf ingang is uiters swak en onversorg. Twee voertuie kan glad nie by mekaar verbyry nie. Dit is duidelik 'n plaas wat die eienaars in 'n oord probeer omskep. Dit kort nog baie liefde en aandag. Ablusiegeriewe is baie skoon. Dit was nogal 'n verrassing.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Yolandé V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie lekker, netjies en waarde vir geld. Ons was ontvang deur Mpho en hy het alles in detail vir ons gewys en baie lekker verwelkom. Die tente was netjies skoon en goed toegerus. Hulle het selfs ekstra plek vir my 9 jarige dogterjie gemaak. Die oord was baie rustig en ons het ongelooflik lekker geslaap. Die gronpad op pad soontoe is bietjie rof vir 'n kar, maar met die bakkie is hy heel okay. Dankie vir 'n heerlike aandjie van rustigheid en lekker kuier. Die beste is natuurlik die lekker vuurmaakhout en braai onder die avokadopeerbome. Pragtige plek en vriendelike diens. Dankie Mpho vir die awesome ontvangs en flink diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Ongelooflik. Ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderful relaxing weekend. Thank you to Mpho for accommodating us and upgrading us from the log cabin 4 which had too many stairs to the suite. Thoroughly enjoyed the food at the restaurant and the tour of the silk farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Kort en vinnig. Baie vriendelike mense wat daar werk. Goeie waarde vir geld, plek baie netjies en skoon, wens ons kon meer tyd daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Absolutely bliss! Tranquil, peace and serenity! As warned before our arrival, there is very little to no cell phone reception in the rooms and on the premises but it was just what was needed! To unplug and switch off from social media, telephone calls and text messages!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 631
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 631
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R533 tussen Graskop en Bushbuckridge, Bushbuckridge, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYzVjNjUwLTkxMzItNGJlZC05ZmZhLTA4YTMwYmU0M2Q3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R631 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 On R533 Between Graskop And Bushbuckridge 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.931407487614 31.012963950634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang