Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsessebe Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Dit was fantasties. En mense was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag
5.0
Jan 2024

Naby restaurante en winkels. Naby aan N1. Het die oorslaap geniet. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderlike diens en nagrus. Het met groot 6 m-trailer gereis en ons het goeie veilige parkering gekry. Die ontvangs was warm en Sybil het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer al was dit laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Slegs oornag gewees, was lekker gewees. Was net oornag gewees op reis na Oos-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leeanne B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Comfortable & convenient with secure parking. Lovely place, convenient as it is located just off the N1, the room is small, but clean and has everything you need. Nice shower with hot water, the beds are comfortable and have the most amazingly soft sheets and bedding - feather duvet which is so nice - there is an aircon, TV, small fridge, kettle, tea and coffee - the only thing I feel was lacking was a small box of milk. I feel that for the price you pay, it would really be nice if they could at least provide a little 250ml box of milk in the fridge. Overall, it was a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daleen
Tsessebe Guesthouse
Hi Leeanne, thank you for your kind words! We at Tsessebe Guesthouse strive to do our best for our guests. We will look into your suggestion regarding fresh milk. Although our staff in the kitchen are always prepared to supply fresh milk on request. We are looking forward to accommodating you in the future again. Kind regards, Sybil.

Rico V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Puik. Alles was baie lekker en skoon. Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig. Dalk net die geraas van die verkeer wat dalk party van ons bietjie gepla het, anders was dit puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jp H
1 nag
4.6
Jan 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Ek wou net Supersport 1 op TV gehad het om die SA20 krieket te kyk. Die WiFi kon glad nie koppel nie, en die geraas van die snelweg is effens erg, maar andersins 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Tsessebe Guesthouse
Hi JP, baie dankie vir jou resensie. Ek moes genoem het dat jy welkom is om sport op die groot skerm in die eetsaal te kyk. Jammer hoor! Jy is altyd welkom! Vriendelike groete, Sybil

Michelle B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Lekker oornag stop plek. Baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste diens, voel soos jou huis. Die verblyf en die diens is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo37vscVe52n2FIwzFWeUInApmqUAFPbgu2rL6DEVYAoCRlgrv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 5 Johan van Wyk Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0984895 26.165267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang