Tsessebe Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Susan L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Naby restaurante en winkels. Naby aan N1.
Ingrid C - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike diens en nagrus.
Francois N - Apr 2024
Algehele gradering
Slegs oornag gewees, was lekker gewees.
Leeanne B - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable & convenient with secure parking.
Lees meerTsessebe Guesthouse se terugvoer
Hi Leeanne, thank you for your kind words! We at Tsessebe Guesthouse strive to do our best for our guests. We will look into your suggestion regarding fresh milk. Although our staff in the kitchen are always prepared to supply fresh milk on request. We are looking forward to accommodating you in the future again. Kind regards, Sybil.
Rico V - Jul 2024
Algehele gradering
Puik.
Jp H - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Hi JP, baie dankie vir jou resensie. Ek moes genoem het dat jy welkom is om sport op die groot skerm in die eetsaal te kyk. Jammer hoor! Jy is altyd welkom! Vriendelike groete, Sybil
Michelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker oornag stop plek.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Jc S - Aug 2023
Algehele gradering
Beste diens, voel soos jou huis.
Mev M - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, perfekte ligging.
Calvin T - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Charlotte M - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike, warm oornaggeriewe in veilige area op koue nagte.
Tammy O - Des 2023
Algehele gradering
We would happily stay here again.
Liza S - Des 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Vanessa V - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome stay friendly warm welcome, helpful traveling around Bloemfontein.
Magda N - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon, bekostigbaar.
Joeline P - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Margariet A - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Rudolph V - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde, baie netjies en gemaklik.
Marthan B - Apr 2022
Algehele gradering
Easy access, friendly and efficient receptionist, excellent bed and facilities. Bit disturbed by light coming through under the door, and around the frame, from passage light. Otherwise perfect for one person stay.
Rentia-mari E - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het dit geniet om tuis te gaan by Tsessebe Gastehuis. Rustige omgewing.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Wat n voorreg om julle as gaste te akkommodeer!
Baie dankie vir die mooi woorde. Seeninge vir julle as gesin.
Vriendelike groete.
SYBIL
Yvette P - Jan 2022
Algehele gradering
People were friendly and place was clean. Just a lot of noise from the highway.
Wielie V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Behulpsaam.
Dalinca V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjiese blyplek.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Rudolph V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Tsiu T - Nov 2021
Algehele gradering
Very good establishment.
Maca D - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Jan G - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou
Elzabe T - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare verblyf vir sakereis.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Elzabe,
Ek vertrou dit gaan goed en dat jy al veilig by jou bestemming is.
Jammer vir die Klerekas se rakke, ek sal seker maak in die toekoms dat alles perfek is.
Vriendelike groete.
Sybil
Karin K - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik.
Frank G - Apr 2021
Algehele gradering
Goed.
Dirk F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste en skoon fasiliteit. Baie vriendelike diens.
Anthonie V - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Elsabe R - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en stil verblyf met vriendelike en flinke diens.
Bart C - Okt 2021
Algehele gradering
Good overnight stop.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
It was such a great honour to accommodate you and your family!
Dirkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Ligging is vreeslik.
Gerado W - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het Tsessebe Guesthouse slegs vir slaap doeleindes gebruik. Dit was baie gerieflik gelee vir die doel van ons besoek aan Bleomfontein.
Andre D - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die oorslaap.Ons waardeer die ondersteuning!
Veilig wees en tot 'n volgende keer!
Laetitia
Bestuurderes
Ben M - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het van Tsessebe Gastehuis gebruik gemaak as 'n oornagstop op pad na die Rand.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Namens Tsessebe Guesthouse is dit net ons plesier om ons gaste gelukkig en veilig te hou. Hoop om in die toekoms weer jou ouers te kan huisves en hoop en vertrou die ou enkel is een van die dae weer gesond! Bly geseend en dankaar met veiligheid rondom julle!
Groete,
Laetitia
Carol D - Sep 2020
Algehele gradering
Nie 'n baie goeie ervaring nie.
Annerie M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was regtig pragtig.
Johanna P - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies en gerieflik.
Jannie B - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gemaklik, skoon en gerieflik vir oornagstop tussen Mosselbaai en Johannesburg.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Jannie, baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons is baie bly julle was tevrede en hoop om julle weer hier te ontvang.
Daleen
Flippie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Luuks.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering ons is altyd bly as ons gaste dit hier geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Nadia
Lida L - Jan 2019
Algehele gradering
Verblyf en ontbyt was heerlik.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet hier by ons. Dit is regtig lekker om goeie terugvoering te ontvang!
Vriendelike groete,
Nadia
Elizabeth K - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie diens en waarde vir geld.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie om terugvoering te kry van gaste.
Om in hierdie ekonomie as waarde vir geld gesien te word is 'n groot kompliment.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete, Nadia.
Louise S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Koos R - Sep 2019
Algehele gradering
Snelweg raas te veel gedurende die nag.
Johan M - Feb 2019
Algehele gradering
Die lawaai van die lugreëling en gedruis van verkeer van N1 was nie aangenaam nie.
Anthony O - Des 2019
Algehele gradering
Nare ondervinding.
Leandrie D - Mei 2018
Algehele gradering
Sal hul graag aanbeveel!
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leandrie, ons is altyd bly as ons gaste voel hulle het waarde vir hulle geld gekry en lekker gebly.
Groete
Nadia
Hulda G - Apr 2018
Algehele gradering
Tsessebe Gastehuis het ons geakommodeer in elke manier moontlik om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gideon. Ons is baie bly jy het dit hier geniet en hoop om julle weer te sien.
Dina - Marie P - Apr 2018
Algehele gradering
Silwerskoon. Rooibostee én melk ─ wonderlik!
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Dina-marie, baie dankie vir die goeie kommentaar. Julle is wonderlike gaste en ons sien julle graag weer.
Groete, Nadia.
Stephen B - Mrt 2018
Algehele gradering
300% uitstekend.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons strewe daarna om tevrede kliënte te hê, daarom is ons baie bly dat julle lekker gebly het. Vriendelike groete Daleen
Andre M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Petrusa V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is 5 ster gaste!
Lucinda C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en betroubaar.
Albert O - Apr 2018
Algehele gradering
Beddens is lekker gemaklik.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Willem, dis altyd lekker om terugvoering te kry van gaste wat die tyd vat om te skryf oor ons plekkie. Hoop om julle gou weer te sien.
Johannes V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemaklike en ruim kamer.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Beste Johannes,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die komentaar te skryf. Ons wil graag goeie diens lewer.
Vir toekomstige gebruik, kan u ook vra of daar van ons kamers oop is wat verder vanaf die N1 is, ons probeer mense skuif waar ons kan as hulle lig slaap.
Vriendelike groete,
Nadia
Niek K - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies maar te lawaaierig.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak.
Ons vra om verskoning dat die N1 u gepla het, ongelukkig is die N1 baie besig gedurende Desember en Januarie vakansies. Ons het bome aangeplant om met tyd die klank van die N1 te demp. Ons probeer ook waar ons kan, gaste skuif na van ons kamers verder weg van die snelweg, indien hulle ons inlig dat hulle ligte slapers is.
Esmarie S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was lekker gewees. Netjies en skoon.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Esmarie,
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om terugvoering te gee van jou verblyf. Ons is altyd bly as gaste ons sal aanbeveel.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Nadia
Anita D - Des 2017
Algehele gradering
Sal enige tyd weer van Tsessebe Guesthouse gebruik maak.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak.
Dit maak ons so bly om te hoor van gaste en dat julle gelukkig was hier.
Chantal R - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Heidi S - Okt 2017
Algehele gradering
Die aand in die gastehuis was baie aangenaam en Daelin en haar span het waarlik die ekstra myl geloop om ons Kapenaars welkom te laat voel.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak. Ons is trots op dit wat ons bied en hoop dat alle voornemende gaste wanneer hulle dit lees, by ons sal bespreek.
Dr Philip H - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvryheid!
Eugene B - Apr 2017
Algehele gradering
Ideale verblyf vir wat ons benodig het. Kamer was netjies en skoonmaakdiens goed.
Basie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik - dankie!
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie en positiewe opmerkings.
Ons poog om die beste diens moontlik te lewer.
Meisie P - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was gemaklik en gerieflik.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Vicki C - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en bekostigbaar.
Niek K - Des 2017
Algehele gradering
Netjies maar te veel motor lawaai!
Hennie N - Des 2016
Algehele gradering
Elke dag heerlik gerus in skoon kamers ná drie dae se harde werk.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoer!
Kom gerus weer by ons aan.
Danelle B - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is baie goed vir ons besigheid. Kom gerus weer.
Roy W - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Petro H - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Marius B - Okt 2015
Algehele gradering
Gerieflik en veilig!
Deryck L - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en aangename verblyf.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit. Daleen
Marthie D - Aug 2015
Algehele gradering
Was baie aangenaam en netjies.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit. Daleen
Stephnie S - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Tsessebe Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe opmerkings.
Dit beteken soveel vir ons besigheid!
Kom asseblief weer hierlangs.
Nico B - Nov 2015
Algehele gradering
Dit is 'n aaklige plek.
Lees meerTsessebe Guesthouse se terugvoer
Ons is baie jammer dat u so 'n slegte ondervinding by ons gehad het! Ons motto is regtig om gelukkige, tevrede kliënte te hê. Ons was nie bewus daarvan dat die gaste bokant u kamer op die balkon gesit en gesels het nie. Indien u dit aan ons rapporteer het, sou ons dit onmiddellik aangespreek het. Ons is baie gesteld daarop dat ons gaste mekaar konsidereer. Ons het inteendeel 'n kennisgewing in die verband by ontvangs. Ons ligging is duidelik op ons webblad aangedui. Die buiteligte is vir die veiligheid en gerief van ons gaste aangebring. U het ons aanbod vir 'n ander kamer van die hand gewys, maar ons sou u graag weer hier wou ontvang, sodat u een van ons ander 9 kamers kan ervaar en dalk u mening oor ons verander.
Vriendelike groete, Daleen
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang