Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsessebe Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 83 resensies vir Tsessebe Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Fantasties.

Dit was fantasties. En mense was awesome.

Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Naby restaurante en winkels. Naby aan N1.

Het die oorslaap geniet. Skoon, netjies en veilig.

Ingrid C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Wonderlike diens en nagrus.

Het met groot 6 m-trailer gereis en ons het goeie veilige parkering gekry. Die ontvangs was warm en Sybil het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer al was dit laat.

Francois N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Slegs oornag gewees, was lekker gewees.

Was net oornag gewees op reis na Oos-Kaap.

Leeanne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leeanne B

Comfortable & convenient with secure parking.

Lovely place, convenient as it is located just off the N1, the room is small, but clean and has everything you need. Nice shower with hot water, the beds are comfortable and have the most amazingly soft sheets and bedding - feather duvet which is so nice - there is an aircon, TV, small fridge, kettle, tea and coffee - the only thing I feel was lacking was a small box of milk. I feel that for the price you pay, it would really be nice if they could at least provide a little 250ml box of milk in the fridge. Overall, it was a comfortable stay.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Hi Leeanne, thank you for your kind words! We at Tsessebe Guesthouse strive to do our best for our guests. We will look into your suggestion regarding fresh milk. Although our staff in the kitchen are always prepared to supply fresh milk on request. We are looking forward to accommodating you in the future again. Kind regards, Sybil.

Tsessebe Guesthouse
Rico V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rico V

Puik.

Alles was baie lekker en skoon. Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig. Dalk net die geraas van die verkeer wat dalk party van ons bietjie gepla het, anders was dit puik.

Jp H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp H

Lekker.

Baie lekker gebly. Ek wou net Supersport 1 op TV gehad het om die SA20 krieket te kyk. Die WiFi kon glad nie koppel nie, en die geraas van die snelweg is effens erg, maar andersins 'n wonderlike plek.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Hi JP, baie dankie vir jou resensie. Ek moes genoem het dat jy welkom is om sport op die groot skerm in die eetsaal te kyk. Jammer hoor! Jy is altyd welkom! Vriendelike groete, Sybil

Tsessebe Guesthouse
Michelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Lekker oornag stop plek.

Baie skoon en netjies.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jc S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc S

Beste diens, voel soos jou huis.

Die verblyf en die diens is fantasties.

Mev M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M

Netjies, skoon, perfekte ligging.

Ons verblyf by Tsessebe Guesthouse was baie aangenaam. Alles in die kamer was baie netjies en skoon en die uitleg is perfek. Ontvangs was baie vriendelik.

Calvin T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin T

Fantasties.

Moderne, skoon en uitstekende verblyf.

Charlotte M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte M

Gerieflike, warm oornaggeriewe in veilige area op koue nagte.

Prys was bietjie hoog, maar dit was nog tydens skoolvakansie.

Tammy O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy O

We would happily stay here again.

It is a lovely overnight spot with everything you need to be comfortable. The owner was very helpful and friendly. We have already recommended the accommodation to friends and family.

Liza S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S

Baie gemaklik.

Baie gemaklike, gerieflike en skoon oornag.

Vanessa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Awesome stay friendly warm welcome, helpful traveling around Bloemfontein.

Nice and neat, warm, feel like home.

Magda N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Rustig, skoon, bekostigbaar.

Naby winkelsentrum, maklik om te kry, netjies en skoon.

Joeline P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline P

Was baie lekker.

Gasvryheid en vriendelike diens.

Margariet A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margariet A

Heerlik!

Ons sal baie beslis weer wil oorbly. So mooi skoon en vars, mens slaap heerlik. Kan sterk aanbeveel.

Rudolph V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Uitstekende waarde, baie netjies en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Alhoewel ek bespreek het vir 3 volwassenes, is die kamer gereedgemaak vir slegs 2. Nadat ek vir ekstra handdoeke ens gevra het, is dit gedoen, maar steeds net 2 glase. Die WiFi is super-stadig en die "download-speed" was ongeveer 1,2 MBps. Maar ek sal beslis weer daar bly.

Marthan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthan B

Easy access, friendly and efficient receptionist, excellent bed and facilities. Bit disturbed by light coming through under the door, and around the frame, from passage light. Otherwise perfect for one person stay.

The 'open plan' toilet might not be appreciated by couples. The steam from the shower requires an open window to ameliorate condensation. Which is not ideal when the weather rages outside (as it was raining strongly at the time). But these are minor issues.

Rentia-mari E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia-mari E

Ons het dit geniet om tuis te gaan by Tsessebe Gastehuis. Rustige omgewing.

Gasvry, vriendelik, hulpvaardig. Sal enige tyd teruggaan.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Wat n voorreg om julle as gaste te akkommodeer!

Baie dankie vir die mooi woorde. Seeninge vir julle as gesin.
Vriendelike groete.
SYBIL

Tsessebe Guesthouse
Yvette P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette P

People were friendly and place was clean. Just a lot of noise from the highway.

The staff was friendly and accommodating. The premises were clean and safe. The only problem is that the noise from the highway can be heard in the rooms and can hinder your sleep.

Wielie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wielie V

Vriendelik ontvang. Behulpsaam.

Bietjie naby aan die snelweg.

Dalinca V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalinca V

Vriendelike mense, netjiese blyplek.

Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang deur die personeel. Die ontbyt was ook baie lekker en goeie waarde vir geld. Alles mooi skoon en netjies.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rudolph V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rudolph V

Baie netjies en skoon.

Eenheid is netjies en skoon. WiFi is baie stadig en ontvangs is nie oral nie. Lawaai vanaf die N1 is baie erg en steurend. Daar is min/geen voorsiening as die elektrisiteit af is tydens beurtkarg nie - geen kragopwekker/batterye/noodligte nie. Die DStv het geen sportkanaal om byvoorbeeld 'n rugbytoets te kyk nie, en geen radiostasies nie.

Tsiu T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsiu T

Very good establishment.

Very friendly staff.

Maca D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maca D

Ons het baie lekker gebly.

Die kamer was ruim en netjies met 'n heerlike bad en lugversorging. Parkeerplek was veilig agter 'n hoë heining en elektriese hek. Die buurt is lekker stil en al is dit teen die N1 het dit ons nie gepla nie.

Jan G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Wonderlike gasvrou

Dit was wonderlik om deur Sybil ontvang te word, ook haar geselsie. Die kamer was 100% en die ontbyt was smaaklik en gaaf bedien.

Elzabe T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe T

Gerieflike, bekostigbare verblyf vir sakereis.

Net een opmerking: Van die klerekas se rakke was nie te "skoon" nie.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Elzabe,
Ek vertrou dit gaan goed en dat jy al veilig by jou bestemming is.
Jammer vir die Klerekas se rakke, ek sal seker maak in die toekoms dat alles perfek is.
Vriendelike groete.
Sybil

Tsessebe Guesthouse
Karin K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K

Netjies en baie gerieflik.

Kamer is netjies, goed beplan, en baie vriendelike diens van personeel.

Frank G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank G

Goed.

Sal weer daar bly. Rustige plek.

Dirk F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F

Netjiese, goed toegeruste en skoon fasiliteit. Baie vriendelike diens.

Baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Eenheid baie netjies en skoon. Goed toegerus. Lugversorger het egter nie gewerk nie.

Anthonie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie V

Sien sterre.

Dit was 'n heerlike ervaring, al wat werklik gepla het, is die snelweg by die kamervenster. Dit was effe steurend, maar daar is nie juis iets wat die gastehuis daaromtrent kan doen nie.

Elsabe R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe R

Rustig en stil verblyf met vriendelike en flinke diens.

Baie netjies en veilige omgewing!

Bart C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bart C

Good overnight stop.

See stars.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

It was such a great honour to accommodate you and your family!

Tsessebe Guesthouse
Dirkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dirkie V

Ligging is vreeslik.

Lê direk langs die snelweg.

Gerado W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerado W

Ons het Tsessebe Guesthouse slegs vir slaap doeleindes gebruik. Dit was baie gerieflik gelee vir die doel van ons besoek aan Bleomfontein.

Tsessebe Guesthouse word sterk aanbeveel. Vriendelike ontvangs en baie netjies. Dit skep 'n rustige tog veilige atmosfeer en in 'n goeie area gelee. Die N1 verkeer langs die Tsessebe Guesthouse kan dalk vir sommige mense 'n bietjie rusverstorend voorkom.

Andre D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Aangenaam.

Lekker toe-oë geslaap.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die oorslaap.Ons waardeer die ondersteuning!

Veilig wees en tot 'n volgende keer!

Laetitia
Bestuurderes

Tsessebe Guesthouse
Ben M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M

Ons het van Tsessebe Gastehuis gebruik gemaak as 'n oornagstop op pad na die Rand.

Die ontvangs het vlot verloop en ons kamer was skoon en gereed tydens ons aankoms. Dis egter maar beknop. 'n Baie besige pad loop reg agter die gastehuis verby en het slaap moeilik gemaak. Ontbyt was addisioneel, maar baie goed voorberei en smaaklik.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Namens Tsessebe Guesthouse is dit net ons plesier om ons gaste gelukkig en veilig te hou. Hoop om in die toekoms weer jou ouers te kan huisves en hoop en vertrou die ou enkel is een van die dae weer gesond! Bly geseend en dankaar met veiligheid rondom julle!
Groete,
Laetitia

Tsessebe Guesthouse
Carol D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Carol D

Nie 'n baie goeie ervaring nie.

Baie teleurgesteld aangesien ons plek bespreek het om oor te slaap. Pleks van 'n rustige nag moes ons vir ure luister na 'n klomp dronk mans wat gelawaai het tot na middernag.

Annerie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Dit was regtig pragtig.

Die verblyf was regtig pragtig en die diens uitstekend, ek beveel dit aan vir enige iemand.

Johanna P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P

Dit was baie netjies en gerieflik.

Aanvanklik moes ek die klokkie 'n paar keer lui voordat die hek oopgemaak is, maar al die wonderlike behandeling daarna het opgemaak vir dit.

Jannie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Vriendelike ontvangs, gemaklik, skoon en gerieflik vir oornagstop tussen Mosselbaai en Johannesburg.

Sien sterre.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Jannie, baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons is baie bly julle was tevrede en hoop om julle weer hier te ontvang.
Daleen

Tsessebe Guesthouse
Flippie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flippie V

Luuks.

Beslis 'n verrassing om so 'n luukse plek te kry.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering ons is altyd bly as ons gaste dit hier geniet.
Hoop om julle weer te sien.

Nadia

Tsessebe Guesthouse
Lida L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L

Verblyf en ontbyt was heerlik.

Ons het heerlik oorgebly na 'n lang reis, lekker geslaap, en die studente kon die "stad" verken.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet hier by ons. Dit is regtig lekker om goeie terugvoering te ontvang!
Vriendelike groete,
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Elizabeth K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K

Goeie diens en waarde vir geld.

Vriendelike personeel en goeie diens. Definitief aan te beveel.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie om terugvoering te kry van gaste.

Om in hierdie ekonomie as waarde vir geld gesien te word is 'n groot kompliment.

Ons hoop om julle weer te sien.

Groete, Nadia.

Tsessebe Guesthouse
Louise S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Baie netjies en gasvry.

Ek sal dit vir enige iemand met 'n geruste hart aanbeveel.

Koos R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos R

Snelweg raas te veel gedurende die nag.

Instandhouding word benodig. Deur kan nie gewoonweg toemaak nie, jy moet dit sluit, geen dubbelmuurprop vir bedlampie nie. Om mikrogolf te gebruik moet van die ander toerusting ontkoppel word, geen borde en eetgerei, krane los. Die bed was uitstekend met netjiese skoon linne en ferm matras.

Johan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Die lawaai van die lugreëling en gedruis van verkeer van N1 was nie aangenaam nie.

Die ligging is goed om die draai van restaurante. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en was behulpsaam. Maar het gevind decor is "out dated" en meubels "pass their prime" is.

Anthony O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anthony O

Nare ondervinding.

Pad geraas van die N1 maak dat ons nie kon slaap. Dronk gas veroorsaak geraas op die vloer waar ons gebly het!

Leandrie D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie D

Sal hul graag aanbeveel!

Skoon, modern en baie vriendelik!

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Leandrie, ons is altyd bly as ons gaste voel hulle het waarde vir hulle geld gekry en lekker gebly.

Groete
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Hulda G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hulda G

Tsessebe Gastehuis het ons geakommodeer in elke manier moontlik om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Thumbs up! Tsessebe Gastehuis is fantasties geleë. Alles wat jy sou nodig kry in die omtrek van 5km. Die fasiliteite is 5-ster, skoon, netjies en modern. Die ontvangsdame is vriendelik en dra definitief Tsessebe se gaste op haar hande. Ek kan Tsessebe aanbeveel aan enige gesin of paartjie.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Gideon. Ons is baie bly jy het dit hier geniet en hoop om julle weer te sien.

Tsessebe Guesthouse
Dina - Marie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P

Silwerskoon. Rooibostee én melk ─ wonderlik!

Baie prakties ontwerp, flink diens en baie hulpvaardig. Uitstekende waarde vir geld.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Dina-marie, baie dankie vir die goeie kommentaar. Julle is wonderlike gaste en ons sien julle graag weer.
Groete, Nadia.

Tsessebe Guesthouse
Stephen B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

300% uitstekend.

Sal beslis weer daar bly. My staf kan nie uitgepraat raak oor die plek. Sibongile het al die land gereis agter die Medies trein en het al by dosyne gastehuise gebly. Hy reken die is die beste een sover.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons strewe daarna om tevrede kliënte te hê, daarom is ons baie bly dat julle lekker gebly het. Vriendelike groete Daleen

Tsessebe Guesthouse
Andre M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Baie netjies en gerieflik.

Sal die plek ten sterkte aanbeveel, baie netjies en skoon.

Petrusa V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrusa V

Uitstekende waarde vir geld.

Gasvrou Daleen het uit haar pad gegaan om ons akkommodasiebehoeftes te hanteer. Uiters vriendelik, behulpsaam en professioneel. Kamers netjies en gerieflik. Daleen het ons van heerlike ontbyt voorsien en ons beveel die gastehuis met die grootse gemaklikheid aan.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is 5 ster gaste!

Tsessebe Guesthouse
Lucinda C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda C

Baie vriendelik en betroubaar.

Baie vriendelike ontvangs, veilige area en betroubare personeel.

Albert O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert O

Beddens is lekker gemaklik.

Het net een nag oorgeslaap, maar sal beslis weer hier oornag.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Willem, dis altyd lekker om terugvoering te kry van gaste wat die tyd vat om te skryf oor ons plekkie. Hoop om julle gou weer te sien.

Tsessebe Guesthouse
Johannes V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Baie gemaklike en ruim kamer.

Die diens, die kamer en die geriewe was uitstekend. Daar moet egter bietjie aandag gegee word aan die moontlike dubbel-issolasie van die vensters wat uitkyk oor die N1 om die padgeraas te demp.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Beste Johannes,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die komentaar te skryf. Ons wil graag goeie diens lewer.

Vir toekomstige gebruik, kan u ook vra of daar van ons kamers oop is wat verder vanaf die N1 is, ons probeer mense skuif waar ons kan as hulle lig slaap.

Vriendelike groete,
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Niek K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Niek K

Netjies maar te lawaaierig.

Jy slaap reg teen die N1 op die eerste verdieping! Dit is nooit stil daar nie, te lawaaierig!

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak.
Ons vra om verskoning dat die N1 u gepla het, ongelukkig is die N1 baie besig gedurende Desember en Januarie vakansies. Ons het bome aangeplant om met tyd die klank van die N1 te demp. Ons probeer ook waar ons kan, gaste skuif na van ons kamers verder weg van die snelweg, indien hulle ons inlig dat hulle ligte slapers is.

Tsessebe Guesthouse
Esmarie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmarie S

Dit was lekker gewees. Netjies en skoon.

Baie tevrede gewees. Sal dit aanbeveel vir vriende.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Esmarie,

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om terugvoering te gee van jou verblyf. Ons is altyd bly as gaste ons sal aanbeveel.

Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Anita D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Sal enige tyd weer van Tsessebe Guesthouse gebruik maak.

Was baie tevrede met ons keuse. Baie vriendelike ontvangs gehad. Sal plekkie enige tyd aanbeveel.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak.
Dit maak ons so bly om te hoor van gaste en dat julle gelukkig was hier.

Tsessebe Guesthouse
Chantal R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Gerieflik.

Gerieflik vir vinnige oorslaap.

Heidi S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Die aand in die gastehuis was baie aangenaam en Daelin en haar span het waarlik die ekstra myl geloop om ons Kapenaars welkom te laat voel.

Tsessebe Gastehuis is voorwaar 'n juweel in die Rosestad. Die atmosfeer is rustig, die verblyf is luuks en die personeel is baie behulpsaam. Ek sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruik maak.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak. Ons is trots op dit wat ons bied en hoop dat alle voornemende gaste wanneer hulle dit lees, by ons sal bespreek.

Tsessebe Guesthouse
Dr Philip H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Philip H

Gasvryheid!

Gasvrou gaan uit haar pad om te help.

Eugene B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Ideale verblyf vir wat ons benodig het. Kamer was netjies en skoonmaakdiens goed.

Goeie waarde vir geld. Ligging uitstekend vir persone op pad van en na JHB en sal dit definitief aanbeveel vir my dogter wat reis vanaf JHB na Kaapstad.

Basie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie B

Netjies, skoon en gerieflik - dankie!

Baie gerieflik en gasvryheid. 'n Moet-stop op pad Kaap toe, dis die moeite werd!

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie en positiewe opmerkings.
Ons poog om die beste diens moontlik te lewer.

Tsessebe Guesthouse
Meisie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie P

Die verblyf was gemaklik en gerieflik.

Gastehuis goed geleë naby winkels en restuarante en nie naby besige middestad nie. Hoofpad redelik naby en kan dus verkeer heel nag hoor. Gastehuis baie netjies en gerieflik.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vicki C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki C

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Verblyf was gerieflik, netjies en bekostigbaar. Veilige parkeerplek en sentraal geleë en maklik om te vind. Gerieflik om deur LekkeSlaap te bespreek.

Niek K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niek K

Netjies maar te veel motor lawaai!

Dit is baie swak geleë reg teen die N1 en die kamers is op die eerste vloer. Jy hoor elke voertuig wat op die N1 ry!

Hennie N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Elke dag heerlik gerus in skoon kamers ná drie dae se harde werk.

Ons het heerlik gebly vir drie dae in die gastehuis. Ons sal maklik weer kom aanklop as ons weer in die rigting kom. Alles was skoon, netjies en rustig. Baie dankie.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoer!
Kom gerus weer by ons aan.

Tsessebe Guesthouse
Danelle B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B

Gasvry en netjies.

Ek sal die gastehuis vir enige een aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die diens is puik!

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is baie goed vir ons besigheid. Kom gerus weer.

Tsessebe Guesthouse
Roy W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy W

Dit was uitstekend.

Die mense is baie vriendelik. Kamers is netjies en waarde vir geld. Ons het dit geniet om daar te bly.

Petro H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

Baie aangenaam.

Die plekkie is skoon en baie netjies - die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam - ons sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Tsessebe Guesthouse
Marius B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Gerieflik en veilig!

Ons het baie lekker gebly. Geriewe is skoon en netjies

Deryck L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryck L

Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en aangename verblyf.

Ek sal die gastehuis aanbeveel en sal beslis weer daar oornag wanneer ons Bloemfontein besoek.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit. Daleen

Tsessebe Guesthouse
Marthie D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie D

Was baie aangenaam en netjies.

Parkeerplek is 'n probleem as jy 'n groterige voertuig het.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit. Daleen

Tsessebe Guesthouse
Stephnie S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephnie S

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon kamer. Badkamer goed toegerus en netjies en skoon. Veilige omgewing. Goeie ontvangs. Sal dit aanbeveel.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe opmerkings.
Dit beteken soveel vir ons besigheid!
Kom asseblief weer hierlangs.

Tsessebe Guesthouse
Nico B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nico B

Dit is 'n aaklige plek.

Dit is geleë langs die snelweg so die trokke se lawaai hou nooit op nie. Hulle nooi gaste oor en hou lawaaierige partytjies. Ek moes teen 23:00 uitgaan en vra vir stilte. Die boonste kamer se rioolpyp loop deur die kamer waar ons geslaap het en elke keer as hulle bo spoel hoor jy dit onder. Die kamerdeur is van gerookte glas gemaak met geen blinding nie en dit laat die buiteligte inskyn en laat die kamer so lig dat geen mens kan slaap nie. As ek een uur geslaap het was dit baie.

Tsessebe Guesthouse se terugvoer

Ons is baie jammer dat u so 'n slegte ondervinding by ons gehad het! Ons motto is regtig om gelukkige, tevrede kliënte te hê. Ons was nie bewus daarvan dat die gaste bokant u kamer op die balkon gesit en gesels het nie. Indien u dit aan ons rapporteer het, sou ons dit onmiddellik aangespreek het. Ons is baie gesteld daarop dat ons gaste mekaar konsidereer. Ons het inteendeel 'n kennisgewing in die verband by ontvangs. Ons ligging is duidelik op ons webblad aangedui. Die buiteligte is vir die veiligheid en gerief van ons gaste aangebring. U het ons aanbod vir 'n ander kamer van die hand gewys, maar ons sou u graag weer hier wou ontvang, sodat u een van ons ander 9 kamers kan ervaar en dalk u mening oor ons verander.
Vriendelike groete, Daleen

Tsessebe Guesthouse
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo37vscVe52n2FIwzFWeUInApmqUAFPbgu2rL6DEVYAoCRlgrv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 5 Johan van Wyk Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0984895 26.165267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang