Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsessebe Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tsessebe Guesthouse is in Langenhovenpark geleë, 'n stil en rustige voorstad in Bloemfontein met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale opsie as jy vriende besoek, 'n sakereis onderneem, of net deur Bloemfontein reis.

Tsessebe Guesthouse bied sy gaste vriendelike, hoflike en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Al 10 en suite-slaapkamers is elegant versier en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, lugversorging en 'n yskas. Die privaat en suite-badkamers het of 'n bad of 'n stort en handdoeke word voorsien.

Ontbyt kan gereël word teen 'n fooi en word in die eetkamer voorgesit. 'n Verskeidenheid restaurante is binne loopafstand vanaf Tsessebe Guesthouse. Gratis WiFi-verbinding is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Susan L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was fantasties. En mense was awesome.
Jan 2024
Herman L
5.0
Naby restaurante en winkels. Naby aan N1. Het die oorslaap geniet. Skoon, netjies en veilig.
Jan 2024
Ingrid C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike diens en nagrus. Het met groot 6 m-trailer gereis en ons het goeie veilige parkering gekry. Die ontvangs was warm en Sybil het uit haar pad...
Sien meer
Aug 2023
Jc S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste diens, voel soos jou huis. Die verblyf en die diens is fantasties.
Aug 2023
Mev M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, perfekte ligging. Ons verblyf by Tsessebe Guesthouse was baie aangenaam. Alles in die kamer was baie netjies en skoon en die uitleg is...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tsessebe Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan van Wyk-straat 5, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo37vscVe52n2FIwzFWeUInApmqUAFPbgu2rL6DEVYAoCRlgrv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 5 Johan van Wyk Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0984895 26.165267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang