Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshahitsi Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Maria P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die beste blyplek! Ons het heerlik daar gebly. Die vertrekke en stoep is asemrowend mooi. Beddens het heerlik geslaap. Netheid is besonders. Die ontbyt was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflik, skoon, netjies en wonderlike rustige ontspanne gevoel. Ongelooflike verblyf sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

2 aande oornag. Baie lekker gebly. Mooiste tuin en beelde. Was mal oor die springbokkies wat so rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Altyd lekker om daar te oornag en die ontbyt is baie goed voorgesit. Altyd lekker om by Tshahitsi te oornag. Kamer dekor is van hoë kwaliteit en laat mens tuis voel. Dalk 'n bietjie meer beligting buite?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Just perfect! We loved it! Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesomeness in die Kalahari. Dit was awesome gewees. Nethied en skoon het nie prys nie, maar dit is wat eerste die oog gevang het. DIe kuierdek met koffie en beskuit in die oggend vra na meer. Die lekkerte om die groot opelug-stort te geniet is 'n awesome ervaring. Die awesome vriendelike ontvangspersoneel maak dat ek weer hier wil kom oorbly in die toekoms in die Kalahari. Om op die bed te kom neerval na 'n feesmaal by Red Ox langs die rivier, bly net 'n liplekkerte wat "memories" bou in jou lewe. Liewe Tsahitsi julle doen dinge reg. Hou aan om die standaard te stel want mens smag na sulke tipe goed in die land waar dienslewering oor die algemeen verswak het. Baie geluk met wat julle regkry. Vir toekomstige gaste; julle kan met 'n geruste hart hier kom oorbly en ook is jou voertuig baie veilig. Blessings vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Upington se oase. Ontspanne en veilig met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demetri S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2023

Baie dankie, sal hulle aanbeveel vir enige persoon. Baie lekker verblyf, lekker restaurant en vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Uitstekende verblyf. Ek was ongelukkig dat die mense daar nie bewus was dat ek die volle bedrag betaal het nie. My verblyf was uitstekend. Die ontbyt was puik. Alles baie baie goed gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braham C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Netjies, skoon, waarde vir geld. Soos gewoonlik was dit heerlik om daar te bly. Personeel vriendelik, alles baie netjies en skoon en die ontbyt is legendaries. Naby die pad maar die padgeraas is nie vir my 'n probleem en raak in elk geval stil later in die aand. Ek bly altyd in Tshahitsi wanneer in Upington, as hulle nie vol is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Roedolf Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 598

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boswewerweg 3, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwODlhYTlkLWUyNGMtNDFiMS1iMmZlLWIyZjZjNzlkNjM2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 3 Boswewer Way Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.437516 21.28183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang