Tshahitsi Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Roedolf Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 599
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Maria P - Mei 2024
Algehele gradering
Die beste blyplek!
Talita L - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik, skoon, netjies en wonderlike rustige ontspanne gevoel.
Sonja C - Mrt 2024
Algehele gradering
2 aande oornag.
Ian B - Mei 2024
Algehele gradering
Altyd lekker om daar te oornag en die ontbyt is baie goed voorgesit.
Aletia V - Jun 2024
Algehele gradering
Just perfect!
Venter C - Apr 2023
Algehele gradering
Awesomeness in die Kalahari.
Lees meerMagda M - Jan 2023
Algehele gradering
Upington se oase.
Demetri S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie dankie, sal hulle aanbeveel vir enige persoon.
Willie J - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Braham C - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, waarde vir geld.
Lizette C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Dirk R - Aug 2023
Algehele gradering
Vragmotors bietjie geraas.
Roelof T - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam, maar die verkeer is 'n baie groot irritasie.
Martie M - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike en mooi blyplek.
Lees meerRicky C - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Ishmael D - Nov 2023
Algehele gradering
No comment.
Gordon M - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik soos altyd.
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Carmen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en goed bestuur.
Rozanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Ronell C - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Enette F - Jan 2022
Algehele gradering
Word aanbeveel!
Daniel B - Jul 2022
Algehele gradering
Alles het aan ons verwagtinge voldoen.
Myburgh L - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Lees meerCharles V - Mrt 2022
Algehele gradering
Great place for a stay over during a trip.
Jp V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Solly B - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, lekker atmosfeer, uitstekende ontbyt.
Antoinette L - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent overnight stay en route to Kgalagadi. Very good breakfast included.
William E - Jun 2022
Algehele gradering
Good location and lovely family room, but extremely noisy due to trucks going past on national route.
Tilla K - Des 2021
Algehele gradering
Alles in een plek.
Lourens P - Des 2021
Algehele gradering
Puik.
Mariana D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Peter S - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent & comfortable chalet.
Monique H - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het daar oornag op pad na die Wes-Kaap vir ons wittebrood.
Abre O - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike effektiewe ontvangs met pragtige netjiese eenheid met alles wat nodig was.
Heidi K - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning place! Will definitely recommend!
Madelein R - Des 2021
Algehele gradering
Oase in die Noord-Kaap.
Willem A - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly soos gewoonlik.
Elna M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie oulike huisie.
Ronell C - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Giel V - Nov 2021
Algehele gradering
Vir ons is dit is 'n gerieflike oornag plek op pad Kgalagadi of Namibia toe.
Stefan S - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plek en baie netjies.
Pietie V - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, alles netjies!
Marius S - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in ‘n oase.
Alta T - Okt 2020
Algehele gradering
Alles was bogemiddelde standaard.
Koos B - Des 2019
Algehele gradering
Ons het al verskeie kere van die Tshahitsi Lodge gebruik gemaak. Baie mooi plek met baie goeie geriewe.
Andre V - Sep 2019
Algehele gradering
Puik.
Fanie T - Jul 2019
Algehele gradering
Great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Goeie plek, ek sal dit aan almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alida V - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik en rustige atmosfeer.
David Peter V - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd om hier te bly!
Dalien C - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon, prakties.
Marita S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename rustige oornagverblyf met aktiwiteite om kinders besig te hou. Die wild op die terrein is ook 'n groot aantrekkingskrag.
Mariana J - Feb 2019
Algehele gradering
Great place with special touches.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek met spesiale detail.
Van die oomblik wat jy aankom, is alles perfek en skoon. Spesiale sorg is geneem met die fyner besonderhede wat net jou verblyf soveel meer spesiaal gemaak het. Die buitelugstort was net heerlik na die reën. Ontbyt was fantasties, veral lief vir die hoenderlewers. Sal terug wees vir seker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilma O - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Willem E - Jul 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf in pragtige omgewing.
Alida V - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik en rustige atmosfeer.
Willem A - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en afgerond.
Trudi V - Sep 2019
Algehele gradering
Genotvol!
Wilhelm R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Jammer net vir emoe.
Giulia V - Apr 2019
Algehele gradering
Well designed chalets to create a relaxed stay.
Lees meerCornelius M - Des 2018
Algehele gradering
'n Lafenis na 'n lang reis met rustigheid van bokkies tussen die chalets en aircons wat heerlik koel is. 'n Great swembad en 'n 5 ster ontbyt. Great plek.
Gert S - Des 2018
Algehele gradering
Soos altyd, 'n goeie ervaring.
Alice P - Okt 2018
Algehele gradering
'n Oase na 'n lang en warm dag op die pad!
Maria W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, mooi en rustig!
Isana C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie oulike oorslaapplek - goed ingerig, skoon en vriendelike ontvangs.
Philippus B - Mei 2018
Algehele gradering
Absolute plesier om in die netjiese fasiliteit met toegang tot eetgeriewe in 'n rustige, veilige omgewing te oornag.
Jopie B - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie, netjiese verblyf met vriendelike en uitstekende diens.
Jacqueline P - Des 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met bokke wat vrolike speel en spring en 'n uitstaande ontbyt.
Braham C - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly. Fantastiese ontbyt.
Adri V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en onstpannend.
Guy L - Aug 2018
Algehele gradering
Peaceful and calming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en kalm.
Pragtige omgewing, maak voorsiening vir alle behoeftes en 'n fantastiese ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riette R - Jul 2018
Algehele gradering
Swak inklokproses, maar verder fantasties.
Rika H - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met die heerlikste ontbyt.
Glenda G - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende lekker verblyf, skoon.
Hector F - Okt 2017
Algehele gradering
'n Ware oase. Skoon, vars en vriendelik.
Lourens R - Okt 2017
Algehele gradering
Beste ontbyt by verre.
Floris V - Jul 2017
Algehele gradering
Edelsteen.
Suzette E - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Mariaan E - Jun 2017
Algehele gradering
Puik, ontbyt uitstekend.
Estelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut heerlik gewees om daar te oornag!
Hein O - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie verblyf met uitstekende ontbyt.
Lees meerLouise C - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik! Sal graag weer daar oorbly!
Elma C - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en smaakvol.
Este C - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflike verblyf, swak diens op aankoms.
Kassie G - Jan 2017
Algehele gradering
Absoluut pragtig en uitstekende diens.
Lees meerHannes V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi Lodge, jammer dat die linne vuil was.
Elmarie J - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome!
Hendrik D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige fasiliteite, jammer van die ligging en onvriendelike personeel by ontbyt.
Basie & Amanda L - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Adriaan C - Des 2016
Algehele gradering
Vir my was dit 'n plesier om tuis te wees by Tshahitsi Lodge. Ek wil by geen ander plek bly as by julle.
Alice P - Des 2016
Algehele gradering
Tshahitsi Lodge is die beste in Upington!
Glenda G - Des 2016
Algehele gradering
Was 'n fantastiese aangename verassing, het die Lodge baie geniet.
Geurt V - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Charlotte J - Aug 2016
Algehele gradering
Friendly service and best breakfasts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike diens en beste ontbyt.
As 'n groep wat op pad was na Namibië was ons baie beïndruk met hoe skoon alles was en hoe vriendelik die personeel was, en die ontbyt was iets vir die boeke - dit was so lekker dat ons weer ontbyt daar bespreek het op pad terug.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Barend R - Jun 2016
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly, hulle het aan alles gedink.
Helene B - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik!
William I - Mei 2016
Algehele gradering
Dit is geld werd.
Louis B - Apr 2016
Algehele gradering
As ek geweet het dit is so n mooi plek het ek langer by Tshahiti bespreek en korter op ander plekke was baie spyt ons kon net een nag daar slaap gaan definitief weer soontoe. Netheid maak geweldig indruk op 'n mens.
Lees meerCorne A - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Denise V - Nov 2016
Algehele gradering
Rêrig, rêrig lekker!
Jwcoba M - Jun 2016
Algehele gradering
Plek is 'n heerlike en pragtige oorslaapplek met alles in wat jy nodig het.
Annelien V - Des 2016
Algehele gradering
Verrassend na 'n lang trip, pure lafenis vir die siel.
Hilary K - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en die rustige atmosfeer dra by.
Lizanne K - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese oornagstop na 'n laaaang dag se ry!
Lees meerAnita B - Apr 2015
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring!
Wilke V - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Eric C - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik, heerlik, heerlik!
Cyril F - Okt 2014
Algehele gradering
Hier ervaar ek rustigheid soos op geen ander plek nie.
Wessie V - Apr 2014
Algehele gradering
Wonderful service
Ute V - Apr 2014
Algehele gradering
Vyfster verblyf na 14 dae se kamp in Namibië.
Riana P - Apr 2014
Algehele gradering
Puik!
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boswewerweg 3, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang