Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshenolo Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Anneline V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Bed en (heerlike) ontbyt. Die kamers is vir seker net vir 2 persone. Ontbyt soggens was 'n treffer. Heerlike voorberei en 'n groot verskeidenheid. Aandete word teen 'n koste aangebied, maar dit was ook heerlik. Ons het nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Hanetree van die nuwe Rustenburg Mall af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette B
1 nag
3.0
Mei 2024

Teleurgesteld Wat 'n teleurstelling! Teen R700 pp is daar nie krag of water of 'n handdoek nie, die bed is nie op standaard nie en om alles te kroon is daar nie koffie die volgende oggend nie. Jammer ons het net tee. Nee wat, julle gaan naam weggooi met die een.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ouma M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2019

The place was beautiful and the staff very friendly. The place is friendly, we enjoyed our stay. One suggestion: can they please offer shower caps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kea M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2019

Perfect, homey place. It was nice staying there, though one room was not properly prepared, but they fixed it right away. Otherwise it was really nice. I wouldn't mind going back there. For future reference, watch out for noisemaker guests, as others can't sleep with unnecessary noise being made intentionally. It was difficult for us with young kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bukeka H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2018

It would have been nice to be informed that our package excluded breakfast. Other than the breakfast issue we had a pleasant st@y at the guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nomthandazo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2018

Great stay, the guesthouse has that home away from home feel. Great service, even though we had loadshedding twice in our weekend of stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tshenolo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 78A, Rustenburg-Noord, Rustenburg, 0301, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13zPXNDSSxX2unOjNuww3uPYGRkRnbQ0ONNwytbqjKsKmhAaSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 78A Reitz Street Rustenburg North 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.65078 27.22696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang