Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshenolo Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 78A, Rustenburg-Noord, Rustenburg, 0301, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tshenolo Guest House bied gastekamers en is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby die Rustenburg Gholfklub, Olympia Park Stadion, en ander geriewe.

Verblyf by Tshenolo Guest House beskik oor 9 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat stort. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis beskik ook oor veilige parkeerplek vir voertuie. Tshenolo Guest House is ook naby die Netcare Ferncrest-hospitaal, die verkeersdepartement en skole in die area.

Die gastehuis is ongeveer 13 km vanaf die Royal Bafokeng Sportpaleis en Phokeng Mall geleë; 26 km vanaf Kgaswane Natuurreservaat, en 50 km vanaf Sun City.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tshenolo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Reitz-straat 78A, Rustenburg-Noord, Rustenburg, 0301, Noordwes
  • Gaste dink Tshenolo Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 78A, Rustenburg-Noord, Rustenburg, 0301, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13zPXNDSSxX2unOjNuww3uPYGRkRnbQ0ONNwytbqjKsKmhAaSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 78A Reitz Street Rustenburg North 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.65078 27.22696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang